Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Britse Weer Inisiatief
Toekoms Advies vir: Britse Weer Inisiatief [boodskap #31704] Ma, 19 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Effektiewe
beleids bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand, en
brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering
van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

Baie spesiale dank aan die Britse Regering, menige Organisasies
en Firmas in die Britse eilande, veral Engeland, vir inisiatiewe
om die vrede en voorspoed van menige lande op die Planeet te
verhoog, veral aangaande miv+/vigs. Asook die menige inisiatiewe
aangaande die ondersteuning van Statebondsraad. Veral vir die
multi-gewas verbouings inisiatiewe wat in groot gedeeltes van
Indië implementeer is, om haar voedsel voorraad te verhoog.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys,
en elders op die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van die Britse eilande, veral Engeland, en
elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings in die Britse eilande, veral Engeland,
te verhoog, tussen alle vlakke van die Regering, Weer beheer
personeel, en Weerkundiges. Om die implementering van weer
beheer tegnieke te verhoog, veral gedurende hoë reenval en/of
winter seisoene.

Navorsing kan ook verhoog word aangaande die beheer van wolk
stelsels. Om die beheer van reenval periodes vir die hele Britse
eilande te verhoog - tussen 21h00 en 06h00 word aanbeveel. Veral
gedurende winter maande.

Die bou van beton en/of staal strukture kan ook verhoog word.
Veral oor die see, waarvandaan koue winde af waai. Om die
temperatuur op die Britse eilande, veral in die Middelande, en
noordelike gedeeltes van Engeland, Skotland, en Ierland te
verhoog.

Navorsing aangaande die beheer van winde, veral ysige winde, kan
ook verhoog word. Om die beheer van die vloei van winde, veral
koue winde, te verhoog, oor die Atlantiese oseaan - tussen Noord
/ Suid Amerika en die Britse eilande, indien moontlik. Om die
temperature in die Briste eilande te verhoog. En om sodoende
landbou, industrieele, en ander ekonomiee te verhoog.

Hoogstens aangeraai, vir hierdie projek om 'n Planetêre Projek
te wees. Asook om gemeenskaplike inisiatiewe in die verband te
verhoog. Om elders te implementeer, waar en wanneer nodig.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die
ANC, President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons
Paradys, aan die Regerings en die Persone van die Britse
eilande, veral Engeland. Om vriendskappe te verhoog tussen ons
Paradys, en die Persone van die Britse eilande, veral Engeland.

Wanneer hierdie bydrae perfeksie in die Britse eilande, en veral
Engeland bereik, indien nodig, kan dit elders op die Planeet
implementeer word, bv. VSA - Rocky gebergtes, Europa, Rusland,
ens. waar en wanneer nodig.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Warmer temperature kan asemrowend verhoog word.
Verbouding en landbou inisiatiewe, veral in die Middelande, en
noordelike gedeeltes van Engeland en Ierland, kan asemrowend
verhoog word.
Ekonomiee, en potensiele ekonomie kan stimuleer word.
Werks geleendhede kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Britse eilandse, en veral die Engelandse Renaissance kan 'n
kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van die Britse eilande, veral Engeland, en elders op die
Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol te kan
Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com
Re: Toekoms Advies vir: Britse Weer Inisiatief [boodskap #31729 is 'n antwoord op boodskap #31704] Wo, 21 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Git  is tans af-lyn  Git
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Nou praat jy groot kuk!
Re: Toekoms Advies vir: Britse Weer Inisiatief [boodskap #31759 is 'n antwoord op boodskap #31704] Vr, 23 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
djpe  is tans af-lyn  djpe
Boodskappe: 11
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
As bollie praat sous was, het reisiger 'n trein besit!

reisiger wrote in message ...
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
> Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
> deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
> vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
> Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
> Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
> departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
> navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Effektiewe
> beleids bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand, en
> brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
> aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering
> van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
> hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en
> elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
> Dit word inniglik waardeer.
>
> Baie spesiale dank aan die Britse Regering, menige Organisasies
> en Firmas in die Britse eilande, veral Engeland, vir inisiatiewe
> om die vrede en voorspoed van menige lande op die Planeet te
> verhoog, veral aangaande miv+/vigs. Asook die menige inisiatiewe
> aangaande die ondersteuning van Statebondsraad. Veral vir die
> multi-gewas verbouings inisiatiewe wat in groot gedeeltes van
> Indië implementeer is, om haar voedsel voorraad te verhoog.
> Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
> Suid Afrika Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys,
> en elders op die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te
> bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
> inniglik waardeer.
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
> van die Persone van die Britse eilande, veral Engeland, en
> elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
>
> Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
> om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
> hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
> het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
> verander na vrye wil.
>
> Stel voor om ontmoetings in die Britse eilande, veral Engeland,
> te verhoog, tussen alle vlakke van die Regering, Weer beheer
> personeel, en Weerkundiges. Om die implementering van weer
> beheer tegnieke te verhoog, veral gedurende hoë reenval en/of
> winter seisoene.
>
> Navorsing kan ook verhoog word aangaande die beheer van wolk
> stelsels. Om die beheer van reenval periodes vir die hele Britse
> eilande te verhoog - tussen 21h00 en 06h00 word aanbeveel. Veral
> gedurende winter maande.
>
> Die bou van beton en/of staal strukture kan ook verhoog word.
> Veral oor die see, waarvandaan koue winde af waai. Om die
> temperatuur op die Britse eilande, veral in die Middelande, en
> noordelike gedeeltes van Engeland, Skotland, en Ierland te
> verhoog.
>
> Navorsing aangaande die beheer van winde, veral ysige winde, kan
> ook verhoog word. Om die beheer van die vloei van winde, veral
> koue winde, te verhoog, oor die Atlantiese oseaan - tussen Noord
> / Suid Amerika en die Britse eilande, indien moontlik. Om die
> temperature in die Briste eilande te verhoog. En om sodoende
> landbou, industrieele, en ander ekonomiee te verhoog.
>
> Hoogstens aangeraai, vir hierdie projek om 'n Planetêre Projek
> te wees. Asook om gemeenskaplike inisiatiewe in die verband te
> verhoog. Om elders te implementeer, waar en wanneer nodig.
>
> Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die
> ANC, President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons
> Paradys, aan die Regerings en die Persone van die Britse
> eilande, veral Engeland. Om vriendskappe te verhoog tussen ons
> Paradys, en die Persone van die Britse eilande, veral Engeland.
>
> Wanneer hierdie bydrae perfeksie in die Britse eilande, en veral
> Engeland bereik, indien nodig, kan dit elders op die Planeet
> implementeer word, bv. VSA - Rocky gebergtes, Europa, Rusland,
> ens. waar en wanneer nodig.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
> Warmer temperature kan asemrowend verhoog word.
> Verbouding en landbou inisiatiewe, veral in die Middelande, en
> noordelike gedeeltes van Engeland en Ierland, kan asemrowend
> verhoog word.
> Ekonomiee, en potensiele ekonomie kan stimuleer word.
> Werks geleendhede kan asemrowend verhoog word.
> Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
> Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
> Die Britse eilandse, en veral die Engelandse Renaissance kan 'n
> kwantum sprong vorentoe neem.
> En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
>
> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
> 'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
> 21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
> all.
>
> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
> vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
> Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
> leiding.
>
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
> Persone van die Britse eilande, veral Engeland, en elders op die
> Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol te kan
> Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
>
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
> word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
> sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
> aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
>
>
>
> Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
> Up to 100 minutes free!
> http://www.keen.com
>
Vorige onderwerp: "Tydsprong" deur LOUIS ESTERHUIZEN
Volgende onderwerp: Re: Hulp: SA musiek in London
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 03:57:05 MGT 2024