Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Nommerplaat
Re: Nommerplaat [boodskap #31717] Di, 20 Junie 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Willem-Jan Markerink wrote:

> wrote:
>> Kan iemand dalk vir my sê hoekom 'n motor voor ook 'n nommerplaat moet hê,
>> maar 'n motorfiets nie. Ek is gister R100 beboet omdat myne afgeval het.
>
>
> Kleine nummerplaten ('Amerikaantjes') op auto's (voor of achter) zijn in
> NL ook aan strenge regelgeving onderhevig....alleen toegestaan op van
> origine Amerikaanse voertuigen, waar geen ruimte is voor een grote plaat.
>

Nommerplate, van voor, sal meer en meer 'n baie
belangriker rol vervul en sal meer en meer aan reels
onderhewig word na gelang die tolpaaie meer en meer
gemeganiseerd word.OpToronto se Highway 407 neem
'n kamera jou nommerplaat af, niemand stop vir 'n
kaartjie of betaling nie, en jy kry jou aanslag vir hoeveel
jy moet betaal in die pos. (Iets wat my nogal verbaas -
dis so 'n stadige medium vir aanslag en betaal in 'n 21ste
soort van tolpad. Ek dink ek ken egter net helfte van die
storie. Mense wat gereeld die pad ry, kry vir hulle
"responders." Groot voertuie moet responders h^e.
Ek dink daardie responders maak die betaal ook
outomaties - dit kom seker outomaties uit jou
bankrekening uit.)
Toronto spog dat 407 die eerste veroutomatiseerde
tolpad in die wereld is. Ek dink daar is seker meer.
Miskien was hulle maar net eerste. Mens sou verwag
dat die eerstes in Japan sou moes gewees het.

Gloudina
Re: Nommerplaat [boodskap #31718 is 'n antwoord op boodskap #31717] Di, 20 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
thys  is tans af-lyn  thys
Boodskappe: 21
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
gaan vra vir die anc houtkoppe

"Riaan" skryf in boodskap news:8ina1p$2au7$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Kan iemand dalk vir my sê hoekom 'n motor voor ook 'n nommerplaat moet hê,
> maar 'n motorfiets nie. Ek is gister R100 beboet omdat myne afgeval het.
>
> Toe ek vir die verkeersman "op sy motorfiets" vra nou maar waar is joune was
> die man redelik sprakeloos.
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
Re: Nommerplaat [boodskap #31719 is 'n antwoord op boodskap #31717] Di, 20 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Riaan" wrote:
> Kan iemand dalk vir my sê hoekom 'n motor voor ook 'n nommerplaat moet hê,
> maar 'n motorfiets nie. Ek is gister R100 beboet omdat myne afgeval het.
>
> Toe ek vir die verkeersman "op sy motorfiets" vra nou maar waar is joune was
> die man redelik sprakeloos.

Troost je, da's in Europa ook zo....;-))
En met name in Duitsland levert dat een leuke patstelling op: daar moet de
flitsfoto het gezicht van de bestuurder registreren, en dus er wordt van
voren geflitst....en tja, da's lastig bij een motorrijder, met a) donkere
helm, en b) geen nummerplaat....8-))

Kleine nummerplaten ('Amerikaantjes') op auto's (voor of achter) zijn in
NL ook aan strenge regelgeving onderhevig....alleen toegestaan op van
origine Amerikaanse voertuigen, waar geen ruimte is voor een grote plaat.

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Vorige onderwerp: Re: Afrikaans Poetry
Volgende onderwerp: Wie helpt mij met vertaling Nederlands-Afrikaans?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 25 03:46:47 MGT 2024