Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Simpatiek
Simpatiek [boodskap #3162] Wo, 10 Desember 2003 22:09 na volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hee, watter simpatieke nuusgroep is hierdie een? En almal ou bekendes
wat hier publiseer? Suiwer oor die Afrikaanse taal?
Mag ek hier ook 'n woordjie sê so af en toe?
(Ek het hier vroeër al eens gekom en loer maar toe was nog niemand
hier nie).

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Simpatiek [boodskap #3166 is 'n antwoord op boodskap #3162] Do, 11 Desember 2003 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:kr5ftv8aksvcjgmujoju7l1nfo8nvpcrga@4ax.com...
> Hee, watter simpatieke nuusgroep is hierdie een? En almal ou bekendes
> wat hier publiseer? Suiwer oor die Afrikaanse taal?

Dis reg Norbert. Werkwoorde, naamwoorde en sintaks ontleding net waar jy
kyk:-)

Lorinda
Re: Simpatiek [boodskap #3167 is 'n antwoord op boodskap #3166] Vr, 12 Desember 2003 00:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Dec 2003 21:25:50 -0000, "Lorinda" wrote:

>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:kr5ftv8aksvcjgmujoju7l1nfo8nvpcrga@4ax.com...
>> Hee, watter simpatieke nuusgroep is hierdie een? En almal ou bekendes
>> wat hier publiseer? Suiwer oor die Afrikaanse taal?
>
> Dis reg Norbert. Werkwoorde, naamwoorde en sintaks ontleding net waar jy
> kyk:-)
>
> Lorinda
>
Ja! Net goed!

Norbert
Re: Simpatiek [boodskap #3171 is 'n antwoord op boodskap #3166] Vr, 12 Desember 2003 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:


> Dis reg Norbert. Werkwoorde, naamwoorde en sintaks ontleding net waar jy
> kyk:-)

En gebeur die goed ook waar ONS kyk?
;-))
Re: Simpatiek [boodskap #3181 is 'n antwoord op boodskap #3171] So, 14 Desember 2003 12:22 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> "Lorinda" wrote:
>
>
>> Dis reg Norbert. Werkwoorde, naamwoorde en sintaks ontleding net waar jy
>> kyk:-)
>
> En gebeur die goed ook waar ONS kyk?
> ;-))

Ek hoop so, of dink jy ons sien nie dieselfde dinge nie?! :-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Norbert & Mike
Volgende onderwerp: Zimbabwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 19:45:03 MGT 2024