Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die Reisiger
Re: Die Reisiger [boodskap #31646] |
Fri, 16 June 2000 00:00  |
loes&patrick
Boodskappe: 239 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , Dave Du Plessis
wrote:
> Net vir die interessantheid daarrvan- lees enigiemand die goed wat die
> reisiger skryf?
>
> Dave
Sy pos is baie interessant, en ek bewaar dit in my privaat file.
Reisiger het 'n baie mooi insig wat daar aangaan. Hy verwoord dit op sy eie
buitengewone wyse.
Dis eintlik 'n insender op dese NG wat WERKLIK oortuig is van die
goedheid in die mens. Ons sal dit moet ondersteun en nie wegblok nie.
Kom ! Lees die berigte van die reisiger en jy sal jou ontwikkel in die
rigting wat reisiger bedoel vir verdraagsaamheid en oorleg met almal wat
oortuig is van die waarheid wat die reisiger verkondig.
Ons bewonder sy insig !
Patrick
|
|
|
|
|
|
Re: Die Reisiger [boodskap #31673 is 'n antwoord op boodskap #31646] |
Sat, 17 June 2000 00:00  |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Arthur Hagen" wrote:
> Het is jammer dat
> reisiger maar één middel van communiceren kent; de monoloog :)
>
> Groeten,
> Arthur
Hou moed, groei voort.
Dankie vir die ondersteuning. Asook L&P.
Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.
Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com
|
|
|
Re: Die Reisiger [boodskap #31675 is 'n antwoord op boodskap #31646] |
Sat, 17 June 2000 00:00  |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
L&P wrote:
> In article , Dave Du Plessis
> wrote:
>> Net vir die interessantheid daarrvan- lees enigiemand die goed wat die
>> reisiger skryf?
>>
>> Dave
>
> Sy pos is baie interessant, en ek bewaar dit in my privaat file.
>
> Reisiger het 'n baie mooi insig wat daar aangaan. Hy verwoord dit op sy eie
>
> buitengewone wyse.
>
> Dis eintlik 'n insender op dese NG wat WERKLIK oortuig is van die
>
> goedheid in die mens. Ons sal dit moet ondersteun en nie wegblok nie.
>
> Kom ! Lees die berigte van die reisiger en jy sal jou ontwikkel in die
>
> rigting wat reisiger bedoel vir verdraagsaamheid en oorleg met almal wat
>
> oortuig is van die waarheid wat die reisiger verkondig.
>
> Ons bewonder sy insig !
>
> Patrick
>
>
>
>
Die boek - God The Ultimate Paradox - deur David Ash. ISBN
095840657-X. Lees gerus en besluit self.
Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com
|
|
|
Re: Die Reisiger [boodskap #31676 is 'n antwoord op boodskap #31646] |
Sat, 17 June 2000 00:00  |
Dirkie van der Watt
Boodskappe: 4 Geregistreer: June 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek het ook aanvanklik so gedink. Maar toe ek mooi daarna kyk lyk dit vir my
na niksseggende langdradige sarkasme. Ek het hom gevolglik ook geblok
Dirkie
L&P skryf in boodskap news:ant162219bc8M3Mb@camerama.demon.nl...
> In article , Dave Du Plessis
> wrote:
>> Net vir die interessantheid daarrvan- lees enigiemand die goed wat die
>> reisiger skryf?
>>
>> Dave
>
> Sy pos is baie interessant, en ek bewaar dit in my privaat file.
>
> Reisiger het 'n baie mooi insig wat daar aangaan. Hy verwoord dit op sy eie
>
> buitengewone wyse.
>
> Dis eintlik 'n insender op dese NG wat WERKLIK oortuig is van die
>
> goedheid in die mens. Ons sal dit moet ondersteun en nie wegblok nie.
>
> Kom ! Lees die berigte van die reisiger en jy sal jou ontwikkel in die
>
> rigting wat reisiger bedoel vir verdraagsaamheid en oorleg met almal wat
>
> oortuig is van die waarheid wat die reisiger verkondig.
>
> Ons bewonder sy insig !
>
> Patrick
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 10:17:43 UTC 2025
|