Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vigs vs Rook
Vigs vs Rook [boodskap #30972] Do, 25 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Kom ons wees maar eerlik en sê dat die meeste vigs gevalle ontstaan agv die
persone se promesku leefwyse. Die regering bestee duisende rande om kondome
gratis vir die mense beskikbaar te stel, dit op straat uit te deel en self
uit vliegtuie op ons neer te gooi, waarvoor ?

Daar is tans ongeveer 30000 vigs wesies in SA. En almal van hulle het ook
vigs en sal dalk nie eers die ouderdom van 7 jaar haal nie. Nou my vraag is
dit, hoekom nie 'n wet uitbring wat die onmiddelike sterelisasie van die
vrou afdwing indien sy HIV positief is nie. In die man se geval moet hy
kastreer word. Ek weet dit sal nie verhoed dat hy nie die virus verder sal
versprei nie maar dit sal minstens voorkom dat hy nog kinders verwek wat ook
aan vigs sal ly en die belasting betaler dan ten duurste moet onderhou want
die ouers is dood.

Klink dit dalk kras die verpligte sterelisasie / kastrering. ? Dink dan
bietjie hieraan. 'n Diabeet het nie 'n keuse as om sy dieet te verander nie,
so ook 'n hartlyer. Hoekom moet 'n vigslyer die hele tyd in watte toegedraai
word. Wat se opoffering doen hulle van hulle kant af. En ja ek weet sommige
mense kry vigs van 'n bloed oortappings ens maar dit is maar "verkeerd val"
Dit is dieselfde met 'n rugby speler wat sy nek breek in 'n wedstryd, hy het
bloot maar net verkeerd geval en is nou verlam en die gevolge is blywend.

Daar word 'n helse ding oor rook gemaak. Maar 'n vigslyer word nie verplig
om tydens 'n werksonderhoud sy HIV status bekend te maak nie, Hy mag kom en
gaan soos hy wil. Maar 'n roker word uit 'n eetplek uitgejaag of hy man nie
in 'n vliegtuig rook nie.

Wat van die HIV kok wat die slaai maak en per ongeluk sy vinger raaksny
?.Sal jy by die plek gaan eet as jy weet die kok in HIV positief.
Re: Vigs vs Rook [boodskap #31014 is 'n antwoord op boodskap #30972] Vr, 26 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Riaan schreef...
> Kom ons wees maar eerlik en sê dat die meeste vigs gevalle ontstaan agv die
> persone se promesku leefwyse. Die regering bestee duisende rande om kondome
> gratis vir die mense beskikbaar te stel, dit op straat uit te deel en self
> uit vliegtuie op ons neer te gooi, waarvoor ?
>
> Daar is tans ongeveer 30000 vigs wesies in SA. En almal van hulle het ook
> vigs en sal dalk nie eers die ouderdom van 7 jaar haal nie. Nou my vraag is
> dit, hoekom nie 'n wet uitbring wat die onmiddelike sterelisasie van die
> vrou afdwing indien sy HIV positief is nie. In die man se geval moet hy
> kastreer word. Ek weet dit sal nie verhoed dat hy nie die virus verder sal
> versprei nie maar dit sal minstens voorkom dat hy nog kinders verwek wat ook
> aan vigs sal ly en die belasting betaler dan ten duurste moet onderhou want
> die ouers is dood.

Het is niet zo dat een kind dat wordt gebaard door een vrouw met aids
automatisch ook aids heeft. En hetzelfde geldt voor kinderen die zijn
verwekt door een vader met aids. Bovenstaande bewering is dus niet waar.
Bovendien vind ik sterilisatie wel een erg straffe maatregel. Wat nou als er
uiteindelijk toch een geneeswijze wordt gevonden?

> Klink dit dalk kras die verpligte sterelisasie / kastrering. ? Dink dan
> bietjie hieraan. 'n Diabeet het nie 'n keuse as om sy dieet te verander nie,
> so ook 'n hartlyer. Hoekom moet 'n vigslyer die hele tyd in watte toegedraai
> word. Wat se opoffering doen hulle van hulle kant af. En ja ek weet sommige
> mense kry vigs van 'n bloed oortappings ens maar dit is maar "verkeerd val"
> Dit is dieselfde met 'n rugby speler wat sy nek breek in 'n wedstryd, hy het
> bloot maar net verkeerd geval en is nou verlam en die gevolge is blywend.

Het verschil tussen mensen met suikerziekte of een hartkwaal en mensen met
aids is dat de laatsten lange tijd niet merkbaar ziek zijn. Bovendien zie ik
toch een gevoelsmatig verschil tussen het niet meer mogen eten van suiker en
verplichte sterilisatie.

Je suggereert hierboven dat mensen met aids op een zeker moment bewust het
risico hebben genomen dat ze besmet werden. Ik denk dat een heleboel
onwetend geweest zullen zijn. En als ze het al wisten zullen ze het risico
onderschat hebben of door omstandigheden toch zijn genoodzaakt dat risico te
lopen.

Ik vind het een raar idee om van iemand met een ziekte een opoffering te
verwachten. Ziek zijn is op zichzelf al erg genoeg en opofferingen kun je
alleen verlangen voor het tot stand brengen van een genezing of het
draagbaarder maken van het lijden. Met sterilisatie bereik je geen van
beiden, behalve dat je het lijden van kleine kinderen voorkomt. Maar dat is
ook te bereiken door minder ingrijpende en minder definitieve maatregelen.
Niet alleen door condooms ter beschikking te stellen, maar vooral door de
mensen op te voeden. Voordeel van condoomgebruik is ook dat verdere
besmettingen worden voorkomen, iets wat sterilisatie niet doet.

> Daar word 'n helse ding oor rook gemaak. Maar 'n vigslyer word nie verplig
> om tydens 'n werksonderhoud sy HIV status bekend te maak nie, Hy mag kom en
> gaan soos hy wil. Maar 'n roker word uit 'n eetplek uitgejaag of hy man nie
> in 'n vliegtuig rook nie.

Ja, roken is ook een heel vervelende ziekte, vooral ook voor mensen die er
niet zelf aan lijden. Maar een roker neemt bewust risico's en mag dus geacht
worden de gevolgen (afkickverschijnselen in vliegtuigen, mensen die beleefd
(of niet zo beleefd) vragen of ie asjeblieft benedenwinds wil gaan staan of
zitten, ziekte ....) zonder mopperen te dragen. Gelukkig is roken niet
besmettelijk. Aids is dat wel, maar zolang iedereen zich normaal gedraagt
hoeven omstanders daar geen vrees voor te hebben.

> Wat van die HIV kok wat die slaai maak en per ongeluk sy vinger raaksny
> ?.Sal jy by die plek gaan eet as jy weet die kok in HIV positief.

Heel onsmakelijk, net als wanneer de kok as van zijn peuk in de salade laat
vallen. Maar ik vermoed dat het allebei even schadelijk voor de gezondheid
is.

Groeten,
Arthur
Re: Vigs vs Rook [boodskap #31015 is 'n antwoord op boodskap #30972] Vr, 26 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "ladyhawke" l_ady...@yahoo.com

> Dit is immoreel om so 'n wet soos jy voorstel, uit te bring.

Om nie eens die voor-die-hand-liggende, duidelike, praktiese gat in die snaar
se argument te noem nie - naamlik dat daar 'n kuur vir AIDS gevind word nadat
al die mense permanent kastreer en gesteriliseer was.
Re: Vigs vs Rook [boodskap #31016 is 'n antwoord op boodskap #30972] Vr, 26 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ladyhawke  is tans af-lyn  ladyhawke
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
ongelukkig raak jy 'n baie sagte plekkie aan. Vigs en rook is defenitief nie
vergelykbaar nie. En ek is seker dat jy dit al lankal besef het.
Ek is baie simpatiek met die klein kindertjies wat vigs het. Toe jy nog
klein was, was jy so opgewonde oor die eerste dag van skool.... jy kon nie
die vorige aand geslaap het nie. En ek voel self dat dit verkeerd is om 'n
kindjie nooit dit te kan gun nie. Dat hulle alleen groot gemaak word deur
mense wat met plastiek handskoene vir jou versorg. Dit is hartverskeurend.
Daar is tog soveel redes hoekom dit gebeur.
Dit is immoreel om so 'n wet soos jy voorstel, uit te bring. Jy kan nie vir
'n vrou dwing vir onmiddelike sterelisasie nie. Vir 'n vrou is net die idee
van vrugbaarheid vir haar soos 'n perel in 'n velvet kissie. En 'n vrou sal
dit net nie laat weg neem nie, al is sy HIV+. En ek is seker jy voel
dieselfde oor jou manlikheid. reg?
Hoe weet jy jy het vigs? Gaan toets jy elke keer as jy in die hospitaal was?
Of gaan toets jy elke keer as jy in 'n restuarant was? I don't think so. Dit
beteken dat die kans dat jy HIV is, en dat jy dit nie eens weet nie is
groot. daar le die probleem.
En belasting? Ag jy belasting hoer as kindertjies se lewe? Baie belasting
word betaal, maar hoeveel gaan regtig na die vereeniging vir
vigs-kindertjies toe?
Soos jy se:" 'n diabeet het nie 'n keuse as om sy dieet te verander nie, ".
En 'n roker? 'n Diabeet kan aangaan soos hy lewe, maar sy liggaam en sy siel
gaan daar onder ly. Dieselfde met 'n roker. Het 'n keuse of om te rook, of
om op te hou. Dis hulle keuse. Ek rook self, maar ek kla nie oor die reels
van rook en nie-rook. Respeteer die ander mense. Dit is onaangenaam vir 'n
nie roker om in 'n rokende geselskap te wees. Dit is nie vernederend om te
se jy rook nie, maar dit is vernederend om te se jy is HIV+, want tien teen
1 sal jy dan nie die werk kry nie. Maar daar word nie teen jou
gediskrimineer as jy rook nie.
Jy word net uitgejaag as jy nie die regulasies van die restuarant volg nie.
Net soos enige plek waar jy nie die regulasies volg nie.

Ladyhawke
Re: Vigs vs Rook [boodskap #31055 is 'n antwoord op boodskap #30972] Sa, 27 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
En in die jaar wat dink jy gaan dit gebeur ?. En tot tyd en wyl gaan die
ouens maar voort met soveel moontlike sexmaats.

ProPacem skryf in boodskap news:20000526163218.22553.00000180@ng-cr1.aol.com...
>> "ladyhawke" l_ady...@yahoo.com
>
>> Dit is immoreel om so 'n wet soos jy voorstel, uit te bring.
>
> Om nie eens die voor-die-hand-liggende, duidelike, praktiese gat in die snaar
> se argument te noem nie - naamlik dat daar 'n kuur vir AIDS gevind word nadat
> al die mense permanent kastreer en gesteriliseer was.
Re: Vigs vs Rook [boodskap #31096 is 'n antwoord op boodskap #30972] So, 28 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
En wat doen jy as hulle môre, oormôre 'n middel teen VIGS uitvind? Sê jy
nou maar vir daardie gesteriliseerde mens: "Sorrie, dis nou maar soos die
dais val".

Dries

Riaan wrote in message ...
> Kom ons wees maar eerlik en sê dat die meeste vigs gevalle ontstaan agv die
> persone se promesku leefwyse. Die regering bestee duisende rande om kondome
> gratis vir die mense beskikbaar te stel, dit op straat uit te deel en self
> uit vliegtuie op ons neer te gooi, waarvoor ?
>
> Daar is tans ongeveer 30000 vigs wesies in SA. En almal van hulle het ook
> vigs en sal dalk nie eers die ouderdom van 7 jaar haal nie. Nou my vraag is
> dit, hoekom nie 'n wet uitbring wat die onmiddelike sterelisasie van die
> vrou afdwing indien sy HIV positief is nie. In die man se geval moet hy
> kastreer word. Ek weet dit sal nie verhoed dat hy nie die virus verder sal
> versprei nie maar dit sal minstens voorkom dat hy nog kinders verwek wat ook
> aan vigs sal ly en die belasting betaler dan ten duurste moet onderhou want
> die ouers is dood.
>
> Klink dit dalk kras die verpligte sterelisasie / kastrering. ? Dink dan
> bietjie hieraan. 'n Diabeet het nie 'n keuse as om sy dieet te verander nie,
> so ook 'n hartlyer. Hoekom moet 'n vigslyer die hele tyd in watte toegedraai
> word. Wat se opoffering doen hulle van hulle kant af. En ja ek weet sommige
> mense kry vigs van 'n bloed oortappings ens maar dit is maar "verkeerd val"
> Dit is dieselfde met 'n rugby speler wat sy nek breek in 'n wedstryd, hy het
> bloot maar net verkeerd geval en is nou verlam en die gevolge is blywend.
>
> Daar word 'n helse ding oor rook gemaak. Maar 'n vigslyer word nie verplig
> om tydens 'n werksonderhoud sy HIV status bekend te maak nie, Hy mag kom en
> gaan soos hy wil. Maar 'n roker word uit 'n eetplek uitgejaag of hy man nie
> in 'n vliegtuig rook nie.
>
> Wat van die HIV kok wat die slaai maak en per ongeluk sy vinger raaksny
> ?.Sal jy by die plek gaan eet as jy weet die kok in HIV positief.
>
Re: Vigs vs Rook [boodskap #31331 is 'n antwoord op boodskap #30972] So, 04 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
MIV is die Afrikaanse woord (afkorting) daarvoor Riaan.
*******************

Riaan skryf in boodskap news:8glanb$4oi$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Kom ons wees maar eerlik en sê dat die meeste vigs gevalle ontstaan agv die
> persone se promesku leefwyse. Die regering bestee duisende rande om kondome
> gratis vir die mense beskikbaar te stel, dit op straat uit te deel en self
> uit vliegtuie op ons neer te gooi, waarvoor ?
>
> Daar is tans ongeveer 30000 vigs wesies in SA. En almal van hulle het ook
> vigs en sal dalk nie eers die ouderdom van 7 jaar haal nie. Nou my vraag is
> dit, hoekom nie 'n wet uitbring wat die onmiddelike sterelisasie van die
> vrou afdwing indien sy HIV positief is nie. In die man se geval moet hy
> kastreer word. Ek weet dit sal nie verhoed dat hy nie die virus verder sal
> versprei nie maar dit sal minstens voorkom dat hy nog kinders verwek wat ook
> aan vigs sal ly en die belasting betaler dan ten duurste moet onderhou want
> die ouers is dood.
>
> Klink dit dalk kras die verpligte sterelisasie / kastrering. ? Dink dan
> bietjie hieraan. 'n Diabeet het nie 'n keuse as om sy dieet te verander nie,
> so ook 'n hartlyer. Hoekom moet 'n vigslyer die hele tyd in watte toegedraai
> word. Wat se opoffering doen hulle van hulle kant af. En ja ek weet sommige
> mense kry vigs van 'n bloed oortappings ens maar dit is maar "verkeerd val"
> Dit is dieselfde met 'n rugby speler wat sy nek breek in 'n wedstryd, hy het
> bloot maar net verkeerd geval en is nou verlam en die gevolge is blywend.
>
> Daar word 'n helse ding oor rook gemaak. Maar 'n vigslyer word nie verplig
> om tydens 'n werksonderhoud sy HIV status bekend te maak nie, Hy mag kom en
> gaan soos hy wil. Maar 'n roker word uit 'n eetplek uitgejaag of hy man nie
> in 'n vliegtuig rook nie.
>
> Wat van die HIV kok wat die slaai maak en per ongeluk sy vinger raaksny
> ?.Sal jy by die plek gaan eet as jy weet die kok in HIV positief.
>
Re: Vigs vs Rook [boodskap #31404 is 'n antwoord op boodskap #30972] Di, 06 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wolverine  is tans af-lyn  Wolverine
Boodskappe: 7
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Jou stellings is kort sigtig. Jy kan VIGS kry van 'n mooi kuise Afrikaner
meisie wat een indeskressie gehad het in haar lewe, net soos jy dit van 'n
Nigeriese prostituut kan kry. VIGS soos kanker ken nie ras, geslag of
bankbalans nie.

Ja, siek mense (kankerlyers, paraplee etc.) is 'n las op die
belatingbetaler. Maar bejaardes, gestremdes, verstandelik gestremdes ook.
Sal ons soos die NAZI's begin en 'onnuttige mense' te steriliseer en later
om hulle sommer te ekstermineer?

Sal jy dieselfde voel oor die saak as iemand naby aans jou siek word.

Dave Du Plessis skryf in boodskap news:8hc1uj$5pa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> MIV is die Afrikaanse woord (afkorting) daarvoor Riaan.
> *******************
> Riaan wrote in message
> news:8glanb$4oi$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Kom ons wees maar eerlik en sê dat die meeste vigs gevalle ontstaan agv
> die
>> persone se promesku leefwyse. Die regering bestee duisende rande om
> kondome
>> gratis vir die mense beskikbaar te stel, dit op straat uit te deel en self
>> uit vliegtuie op ons neer te gooi, waarvoor ?
>>
>> Daar is tans ongeveer 30000 vigs wesies in SA. En almal van hulle het ook
>> vigs en sal dalk nie eers die ouderdom van 7 jaar haal nie. Nou my
vraag
> is
>> dit, hoekom nie 'n wet uitbring wat die onmiddelike sterelisasie van die
>> vrou afdwing indien sy HIV positief is nie. In die man se geval moet hy
>> kastreer word. Ek weet dit sal nie verhoed dat hy nie die virus verder sal
>> versprei nie maar dit sal minstens voorkom dat hy nog kinders verwek wat
> ook
>> aan vigs sal ly en die belasting betaler dan ten duurste moet onderhou
> want
>> die ouers is dood.
>>
>> Klink dit dalk kras die verpligte sterelisasie / kastrering. ? Dink dan
>> bietjie hieraan. 'n Diabeet het nie 'n keuse as om sy dieet te verander
> nie,
>> so ook 'n hartlyer. Hoekom moet 'n vigslyer die hele tyd in watte
> toegedraai
>> word. Wat se opoffering doen hulle van hulle kant af. En ja ek weet
> sommige
>> mense kry vigs van 'n bloed oortappings ens maar dit is maar "verkeerd
> val"
>> Dit is dieselfde met 'n rugby speler wat sy nek breek in 'n wedstryd, hy
> het
>> bloot maar net verkeerd geval en is nou verlam en die gevolge is blywend.
>>
>> Daar word 'n helse ding oor rook gemaak. Maar 'n vigslyer word nie verplig
>> om tydens 'n werksonderhoud sy HIV status bekend te maak nie, Hy mag kom
> en
>> gaan soos hy wil. Maar 'n roker word uit 'n eetplek uitgejaag of hy man
> nie
>> in 'n vliegtuig rook nie.
>>
>> Wat van die HIV kok wat die slaai maak en per ongeluk sy vinger raaksny
>> ?.Sal jy by die plek gaan eet as jy weet die kok in HIV positief.
>>
>
Re: Vigs vs Rook [boodskap #31580 is 'n antwoord op boodskap #30972] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Malherbe  is tans af-lyn  Hans Malherbe
Boodskappe: 25
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Wolverine skryf in boodskap news:393cbeeb$0$226@hades.is.co.za...
> Jou stellings is kort sigtig. Jy kan VIGS kry van 'n mooi kuise Afrikaner
> meisie wat een indeskressie gehad het in haar lewe, net soos jy dit van 'n
> Nigeriese prostituut kan kry. VIGS soos kanker ken nie ras, geslag of
> bankbalans nie.

Heeltemal waar, maar die een is soos om die nasionale lotery te wen en die
ander een is om dit te wen as jy in Zimbabwe leef en Mugabe genoem word.
Miskien verstaan jy nie die woord "kuis" nie?

Moenie altyd plakkate glo nie. Kanker ken ras en geslag:
As jy vroulik is en onder die ouderdom van 30 jaar met kanker in die
servieks (hierdie woord kan nie reg wees nie) is jy swart.
As jy manlik is, ouer as 30 met kanker in die prostaat is jy wit.
As jy vroulik is, oor die ouderdom van 30 jaar met borskanker is jy wit.
As jy manlik is met kanker in die keel is jy swart.
Re: Vigs vs Rook [boodskap #31630 is 'n antwoord op boodskap #30972] Do, 15 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Wolverine  is tans af-lyn  Wolverine
Boodskappe: 7
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Semantiese argumente my vriend

Wil jy dan sê as jy as jy VIGS het is jy Wit manlik homoseksueel , of
miskien swart manlik/vroulik ens ens?

Hans Malherbe skryf in boodskap news:8i65n9$8q8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Wolverine wrote in message
> news:393cbeeb$0$226@hades.is.co.za...
>> Jou stellings is kort sigtig. Jy kan VIGS kry van 'n mooi kuise Afrikaner
>> meisie wat een indeskressie gehad het in haar lewe, net soos jy dit van 'n
>> Nigeriese prostituut kan kry. VIGS soos kanker ken nie ras, geslag of
>> bankbalans nie.
>
> Heeltemal waar, maar die een is soos om die nasionale lotery te wen en die
> ander een is om dit te wen as jy in Zimbabwe leef en Mugabe genoem word.
> Miskien verstaan jy nie die woord "kuis" nie?
>
> Moenie altyd plakkate glo nie. Kanker ken ras en geslag:
> As jy vroulik is en onder die ouderdom van 30 jaar met kanker in die
> servieks (hierdie woord kan nie reg wees nie) is jy swart.
> As jy manlik is, ouer as 30 met kanker in die prostaat is jy wit.
> As jy vroulik is, oor die ouderdom van 30 jaar met borskanker is jy wit.
> As jy manlik is met kanker in die keel is jy swart.
>
Vorige onderwerp: Artikel
Volgende onderwerp: Yanks kom lekker weg met moord (letterlik)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 16:42:39 MGT 2024