Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Bar-b-que en braai . . .
Re: Bar-b-que en braai . . . [boodskap #31564] Di, 13 Junie 2000 00:00
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
SIES!watse soort ding is 'n kafferwaatlemoen.

>
>> boertjie
>
>
> Daarvoor het jy 'n kafferwaatlemoen nodig. Een wat nie rooi in
> die middel is nie.
> Was jy al ooit daar rond by Upington en Kakamas en Marchand,
> Boertjie? Daardie waatlemoene is die lekkerste wat ek nog ooit
> geproe het. Hulle is nie die ou lang gespikkelde goed met die strepe
> wat ons hier kry en wat mens meestal in die ander dele van SA
> gekry het nie. Hulle is diep groen met geen strepe en baie ronder
> as die gewone waatlemoen. Ek sien hier by ons in Kanada kom
> al meer sulke klein groenetjies in wat net soos daardie waatlemoene
> van die Noordkaap lyk. Maar hulle is gewoonlik baie kleiner as
> waaraan ek gewoond is. En nie altyd baie soet nie.
> Hoe sny jy 'n waatlemoen oop? Sodat dit 'n kroon het? Mense
> hier kyk my altyd snaaks aan as ek hulle wil bekeer tot die manier
> van waatlemoen-oopsny sodat mens sit met 'n kroon waarin daar
> omtrent niks pitte in is nie.
>
> Gloudina
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: VSA Pendelaar Inisiatief
Volgende onderwerp: laurens van der post - a walk with a white bushman (book -seeking)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:10:06 MGT 2024