Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Klere en tekstiel industrie produkte vir Afrika en die Planeet
| Toekoms Advies vir: Klere en tekstiel industrie produkte vir Afrika en die Planeet [boodskap #31475] |
Do., 08 Junie 2000 00:00 |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Effektiewe
beleids bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand, en
brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering
van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.
Wil ook graag Klere en tekstiel industrie Vervaardigers en
Verspreiders gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings
vermoë en vasberadenheid. Verskaffing van werks geleendhede.
Verskaffing van groot reekse produkte en dienste. Na verkoops
dienste en ondersteuning. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om
die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer.
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van ons Paradys, die Afrika kontinent, en elders
op die Planeet, asemrowend te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.
Definisie van klere en tekstiel produkte en dienste, wat in
hierdie bydrae gelewer word: Alle tipe geweefde en/of tekstiel
produkte, bv. klere, linne, gordyne, matte, insluitend
industriee wat bg. materiale gebruik, bv. meubelment industrie.
Wil graag voorstel om ontmoetings te verhoog met SAOG lidlande,
Klere en tekstiel industrie vervaardigers en verspreiders. Om
die produksie en verspreiding te verhoog van klere en tekstiel
produkte en dienste, waar klere en tekstiel produkte en dienste
inisiatiewe verhoog word in ons Paradys, SAOG lidlande, en die
Afrika kontinent in geheel. En elders op die Planeet, waar klere
en tekstiel produkte en dienste benodig word. Klere en tekstiel
inisiatiewe kan ook verhoog word, afhangende van fondse
beskikbaar en aaanvraag na produkte.
Die produksie en verspreiding van klere en tekstiel produkte en
dienste kan ook verhoog word. Om in die aanhoudende verhoogde
navraag van produkte en dienste te voorsien in ons Paradys, die
Afrika kontinent, en elders op die Planeet.
Daarna kan die aantal fabrieke, asook produksie kapasiteit van
fabrieke verhoog word. Vir massa produksie, op verskeie plekke
in ons Paradys - Oos, Wes en Noord Kaap, Kwa-Zoeloe Natal,
Vrystaat, Gauteng, Noordelike Provinsie en Mpumalanga. Asook om
die algehele inisiatiewe te verhoog, om die balans van bydraes
te verhoog wat deur provinsies gelewer word. Veral provinsies
waar voldoende menslike hulp bronne en materiaal beskikbaar is.
Die aantal fabrieke en produksie kapasiteit van fabrieke kan ook
verhoog word in Afrika lande, veral naby mark gebiede en/of
lughawens, nadat vredes inisiatiewe en infra struktuur voldoende
verhoog is, vir suksesvolle lewering van produkte en dienste.
Veral waar voldoende menslike hulp bronne en materiaal
beskikbaar is.
Bestudeer verbruikers benodighede plaaslik, in lande op die
Afrika kontinent, en elders op die Planeet. Om plaaslike en
uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te stel.
Verskaffers van produkte kan ook verhoog word, waar moontlik. En
voldoende aanvraag bestaan.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Werks geleendhede kan asemrowend verhoog word.
Beskikbaarheid van klere en tekstiel produkte en dienste kan
asemrowend verhoog word.
Asemrowende uitvoermark potensiaal.
Ekonomiee en potensiële ekonomiee kan asemrowend stimuleer word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Des. 25 12:06:14 UTC 2025
|