Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Toyota
Re: Toyota [boodskap #31375] |
Mon, 05 June 2000 00:00  |
boer...
Boodskappe: 191 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag nee,tog nie alweer die ras storie nie,ek wou maar net weet wat die eintlike
betekenis van die woord is en of daar enige verbintenisse gemaak kan word met die
oosterse godsdienste en hulle simbole,aangesien die kop van die bul dan die teken
van toyota is. Dis rêrig al.
boertjie
@home.com wrote:
> Dries Venter wrote:
>
>> As jy RÃRIG wil weet: Die stigter van die Toyota-mpy was ene mnr Toyoda, en
>> die maatskappy het uiteindelik sy naam gekry, met 'n ietwat verkorte
>> 'd'-klank.
>>
>
> Wel, Dries, as jy my wil vra, wag hierdie ou vir jouom te snap dat hy bedoel -
> toy (soos in toi-toi) en
> "outa." Dus die outa wat toi.
>
> Tant Alie wat om die draai kom.
|
|
|
Re: Toyota [boodskap #31376 is 'n antwoord op boodskap #31375] |
Mon, 05 June 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Dries Venter wrote:
> As jy RÊRIG wil weet: Die stigter van die Toyota-mpy was ene mnr Toyoda, en
> die maatskappy het uiteindelik sy naam gekry, met 'n ietwat verkorte
> 'd'-klank.
>
Wel, Dries, as jy my wil vra, wag hierdie ou vir jouom te snap dat hy bedoel -
toy (soos in toi-toi) en
"outa." Dus die outa wat toi.
Tant Alie wat om die draai kom.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Toyota [boodskap #31586 is 'n antwoord op boodskap #31375] |
Tue, 13 June 2000 00:00  |
Hans Malherbe
Boodskappe: 25 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
newshost.netscapeonline.co.uk skryf in boodskap news:39383351_3@einstien.netscapeonline.co.uk...
> Dit is die naam van 'n industriële stad in Japan waar meer as 300 000 mense
> woon.
Hulle werk seker almal by dieselfde fabriek.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:57:05 UTC 2025
|