|
|
|
|
| Re: "Ek vra jou mos" van DAVID KRAMER [boodskap #31527 is 'n antwoord op boodskap #31449] |
Sa., 10 Junie 2000 00:00  |
Chr...[1]
Boodskappe: 85 Geregistreer: Junie 2000
|
Volle Lid |
|
|
Hallo daar Pat in Amerika. Waar in Amerika, Pat?
Wonder maar net
Christo
Pat wrote:
> Die kelkie sonder voet, o die kelkie sonder voet
> toe lag ek oor my lippe, maar ek huil in my gemoed . . .
>
> Die witsakdoek se punt o die witsakdoek se punt
> ??????
> Randal Wicomb
>
> Pat
>
> skryf in boodskap news:39401BB2.4F6036BC@home.com...
>> En ek vra jou mos, ek vra jou mos
>> Ek vra jou mos so nice
>> Hoekom blaf die honne
>> By die hekke van paradise
>>
>> David Kramer
>>
>>
|
|
|
|