Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Toyota
Re: Toyota [boodskap #31375] Ma, 05 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee,tog nie alweer die ras storie nie,ek wou maar net weet wat die eintlike
betekenis van die woord is en of daar enige verbintenisse gemaak kan word met die
oosterse godsdienste en hulle simbole,aangesien die kop van die bul dan die teken
van toyota is. Dis rêrig al.

boertjie

@home.com wrote:

> Dries Venter wrote:
>
>> As jy RÊRIG wil weet: Die stigter van die Toyota-mpy was ene mnr Toyoda, en
>> die maatskappy het uiteindelik sy naam gekry, met 'n ietwat verkorte
>> 'd'-klank.
>>
>
> Wel, Dries, as jy my wil vra, wag hierdie ou vir jouom te snap dat hy bedoel -
> toy (soos in toi-toi) en
> "outa." Dus die outa wat toi.
>
> Tant Alie wat om die draai kom.
Re: Toyota [boodskap #31376 is 'n antwoord op boodskap #31375] Ma, 05 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Dries Venter wrote:

> As jy RÊRIG wil weet: Die stigter van die Toyota-mpy was ene mnr Toyoda, en
> die maatskappy het uiteindelik sy naam gekry, met 'n ietwat verkorte
> 'd'-klank.
>

Wel, Dries, as jy my wil vra, wag hierdie ou vir jouom te snap dat hy bedoel -
toy (soos in toi-toi) en
"outa." Dus die outa wat toi.

Tant Alie wat om die draai kom.
Re: Toyota [boodskap #31405 is 'n antwoord op boodskap #31375] Di, 06 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ha ha ha lekker ou Gloudina! Uitgevang ne??

Boer...@eskom.co.za wrote in message ...
> Ag nee,tog nie alweer die ras storie nie,ek wou maar net weet wat die eintlike
> betekenis van die woord is en of daar enige verbintenisse gemaak kan word met die
> oosterse godsdienste en hulle simbole,aangesien die kop van die bul dan die teken
> van toyota is. Dis rêrig al.
>
> boertjie
>
> @home.com wrote:
>
>> Dries Venter wrote:
>>
>>> As jy R�RIG wil weet: Die stigter van die Toyota-mpy was ene mnr Toyoda, en
>>> die maatskappy het uiteindelik sy naam gekry, met 'n ietwat verkorte
>>> 'd'-klank.
>>>
>>
>> Wel, Dries, as jy my wil vra, wag hierdie ou vir jouom te snap dat hy bedoel -
>> toy (soos in toi-toi) en
>> "outa." Dus die outa wat toi.
>>
>> Tant Alie wat om die draai kom.
>
Re: Toyota [boodskap #31433 is 'n antwoord op boodskap #31375] Wo, 07 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
J  is tans af-lyn  J
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Miskien as jy dit vertaal na Afrikaans: speelgoed kaffer

Boer...@eskom.co.za wrote:

> Kan enige iemand my sê wat die woord beteken?
Re: Toyota [boodskap #31472 is 'n antwoord op boodskap #31375] Do, 08 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ja, toemaar, ek het AL die poste gelees voor ek ge-antwoord het, vandaar die
"rêrig" in my antwoord...

Dries

@home.com wrote in message ...
Dries Venter wrote:

> As jy RÊRIG wil weet: Die stigter van die Toyota-mpy was ene mnr Toyoda, en
> die maatskappy het uiteindelik sy naam gekry, met 'n ietwat verkorte
> 'd'-klank.
>

Wel, Dries, as jy my wil vra, wag hierdie ou vir jouom te snap dat hy
bedoel -
toy (soos in toi-toi) en
"outa." Dus die outa wat toi.

Tant Alie wat om die draai kom.
Re: Toyota [boodskap #31541 is 'n antwoord op boodskap #31375] Sa, 10 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knormoer  is tans af-lyn  knormoer
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek lees die ander dag in Junie se Insig Toyota beteken:oorvloedige
ryslandery" ?!
Re: Toyota [boodskap #31586 is 'n antwoord op boodskap #31375] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Hans Malherbe  is tans af-lyn  Hans Malherbe
Boodskappe: 25
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
newshost.netscapeonline.co.uk skryf in boodskap news:39383351_3@einstien.netscapeonline.co.uk...
> Dit is die naam van 'n industriële stad in Japan waar meer as 300 000 mense
> woon.

Hulle werk seker almal by dieselfde fabriek.
Vorige onderwerp: Vraagje
Volgende onderwerp: "Voorkennis" van LOUIS ESTERHUIZEN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 11:57:22 MGT 2024