Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zoek Afrikaans woord
Zoek Afrikaans woord [boodskap #31237] Do, 01 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
Marc Vermeersch  is tans af-lyn  Marc Vermeersch
Boodskappe: 25
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hello,
Ik zoek afrikaans woord voor "laspost" (aparaat om metaal aan elkaar te
lassen)

vele dank
Marc.
Re: Zoek Afrikaans woord [boodskap #31238 is 'n antwoord op boodskap #31237] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Booster wrote:

> Hello,
> Ik zoek afrikaans woord voor "laspost" (aparaat om metaal aan elkaar te
> lassen)
>

Wel, in Afrikaans is die woord "laspos" iemand wat vir jouirriteer. En ek
sien dat die woord "laspost" in ons Nederlandse
woordeboek ook net die woord "nuisance" daarnaas het. Dus
behoort die apparaat om metaal aan mekaar te las 'n heeltemal
ander woord wees. Praat jy van 'n sweis-apparaat? "Sweis"
is die Afrikaans vir die Engelse woorde "to weld," "to solder"
"to forge."

Gloudina
Re: Zoek Afrikaans woord [boodskap #31276 is 'n antwoord op boodskap #31237] Vr, 02 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Marc Vermeersch  is tans af-lyn  Marc Vermeersch
Boodskappe: 25
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Dank voor het antwoord
Hier zien wij welke zeer grote misverstanden kunnen voorkomen zonder
het te weten.

Vele groetjes uit Belgie
Marc

skryf in boodskap news:39369B97.C14FF1AE@home.com...
> Booster wrote:
>
>> Hello,
>> Ik zoek afrikaans woord voor "laspost" (aparaat om metaal aan elkaar te
>> lassen)
>>
>
> Wel, in Afrikaans is die woord "laspos" iemand wat vir jouirriteer. En ek
> sien dat die woord "laspost" in ons Nederlandse
> woordeboek ook net die woord "nuisance" daarnaas het. Dus
> behoort die apparaat om metaal aan mekaar te las 'n heeltemal
> ander woord wees. Praat jy van 'n sweis-apparaat? "Sweis"
> is die Afrikaans vir die Engelse woorde "to weld," "to solder"
> "to forge."
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Afrika Renaissance
Volgende onderwerp: volksgeskiedenis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 13:54:23 MGT 2024