Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gatvol vir rassiste
Gatvol vir rassiste [boodskap #31001] Vr, 26 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Die klompie regses wat die nuusgroep die afgelope tyd target en bevuil
met hulle rassisme (seker ou Squirrel se pals) maak my siek.

Hulle maak Afrikaners se naam gat. Onnodig want die meeste Afrikaners
is bitter ver van hulle in houding.

Ek wonder net hoekom deelnemers wat in die verlede baie vinnig was met
antwoorde hulle uitlos.

Lou? Dries? Leendert?
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31002 is 'n antwoord op boodskap #31001] Vr, 26 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
"Boertjie "  is tans af-lyn  "Boertjie "
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Indien jy nog nie opgemerk het nie,Ferdi,rassisme blom soos dit nog nooit
voorheen in suid afrika geblom het nie.En as afrikaners dan saam met jou
geklas word, dan sê ek nou vir jou: EK IS 'N BOER!

Ferdi Greyling wrote:

> Die klompie regses wat die nuusgroep die afgelope tyd target en bevuil
> met hulle rassisme (seker ou Squirrel se pals) maak my siek.
>
> Hulle maak Afrikaners se naam gat. Onnodig want die meeste Afrikaners
> is bitter ver van hulle in houding.
>
> Ek wonder net hoekom deelnemers wat in die verlede baie vinnig was met
> antwoorde hulle uitlos.
>
> Lou? Dries? Leendert?
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31003 is 'n antwoord op boodskap #31001] Vr, 26 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
joh  is tans af-lyn  joh
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ja-nee, ou Ferdi, hierdie land sou soveel beter gewees het sonder rassiste,
moffies en houtkoppe.
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31004 is 'n antwoord op boodskap #31001] Vr, 26 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Ja, ou Paul, dis presies wat ek doen. Ek probeer om vir Loute laat verstaan
> dat daar tye is wat mens moet kies, anders
> is jy nog warm nog koud, en sal jy uit die mond gespu word,
> soos Paulus vir ons vertel. In jou geval lyk dit vir my asof jy
> common cause met die duiwel gemaak het, of jou ruggraat
> vol stank is, en mens kan alleen maar so 'n mens ignoreer.
> Die lewe het my geleer dat windsakke soos jy eers goed deur
> die lewe se meule moet gaan, voordat jy leer wat belangrik is
> en wat nie is nie. Maar te oordeel na sommige van die
> skobbejakke wat in die apartheidsjare die oorhand gekry het,
> leer sommige van hulle nooit.

Common cause met die duiwel?
Dit, Tannie met die mes, hang af of daar rerig 'n duiwel is of nie.
Die lewe, na al daai laaang jare, moes jou ook leer dat daar elke nou en dan
'n skobbejak-windgat opduik wat die lewe se meule breek.
Individue wat op 'n te jong ouderdom aan te veel ge-'expose' was. Ongelukkig
(vir mense soos jy) is dit in die mens se natuur om aan te pas en te
oorleef, soos kakiebos keer ons net weer terug nadat julle met julle
brandstof en buitebande julle stemmetjies probeer dik maak.
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31005 is 'n antwoord op boodskap #31001] Vr, 26 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pha...  is tans af-lyn  pha...
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina

Ek se altyd vir my vrou sy moet ophou om ". . . to employ support . . "
wanneer sy met iets of iemand vashaak. Sy moet haar fights self fight,
en nie verwag dat ander haar sal ondersteun in haar campaign nie. Dis
die aksies van 'n swakkeling, se ek vir haar. Dis wat mense met geen
ruggraat doen.

In article ,
@home.com wrote:
> lou wrote:
>
>> Jy weet mos - soos 'n slim ou eenkeer gesê het: "Moet nooit met 'n vark
>> in die modder stoei nie, jy word net vuil en hy geniet dit gate uit!"
>>
>> Maar is jy ook nou weer 'n Afrikaner? Gloudina is na haar antjie Krog
>> ontmoeting ook mos skielik weer een ... :)
>
> Tipiese Lou-antwoord. So, dis jou antwoord oor hoekom jytoe maar nie iets
> gese het toe die apartheidsvarke hoogty gevier
> het nie (al skeur die "Vietnam-sindroom" nou jou volksgroep
> uitmekaar en die jongere Afrikaners veg met die ouere Afrikaners
> in die media.) Dis nou jou antwoord as hier 'n klomp swetsende
> "Afrikaners" op die nuusgroep nesgeskop het. Maar jy is darem
> vinnig om vir Ferdi en Gloudina en Antjie Krog aan te val. Net
> soos ou Leendert van Oostrum altyd gedoen het. Dis duidelik
> waar jou simpatie is, tensy jy jou oordeel oor hierdie klomp
> uitspreek. Ek daag jou uit om hulle direk aan te spreek. Frikkie
> het dit al gedoen. Reenen van Niekerk het dit al gedoen. Wees
> nou 'n man en dissosieer jou van hulle.
>
> Gloudina
>
>

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31006 is 'n antwoord op boodskap #31001] Vr, 26 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

pha...@my-deja.com wrote:

> Gloudina
>
> Ek se altyd vir my vrou sy moet ophou om ". . . to employ support . . "
> wanneer sy met iets of iemand vashaak. Sy moet haar fights self fight,
> en nie verwag dat ander haar sal ondersteun in haar campaign nie. Dis
> die aksies van 'n swakkeling, se ek vir haar. Dis wat mense met geen
> ruggraat doen.
>
>

Ja, ou Paul, dis presies wat ek doen. Ek probeer om vir Loute laat verstaan
dat daar tye is wat mens moet kies, anders
is jy nog warm nog koud, en sal jy uit die mond gespu word,
soos Paulus vir ons vertel. In jou geval lyk dit vir my asof jy
common cause met die duiwel gemaak het, of jou ruggraat
vol stank is, en mens kan alleen maar so 'n mens ignoreer.
Die lewe het my geleer dat windsakke soos jy eers goed deur
die lewe se meule moet gaan, voordat jy leer wat belangrik is
en wat nie is nie. Maar te oordeel na sommige van die
skobbejakke wat in die apartheidsjare die oorhand gekry het,
leer sommige van hulle nooit.

Gloudina
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31007 is 'n antwoord op boodskap #31001] Vr, 26 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> Die klompie regses wat die nuusgroep die afgelope tyd target en bevuil
> met hulle rassisme (seker ou Squirrel se pals) maak my siek.
>
> Hulle maak Afrikaners se naam gat. Onnodig want die meeste Afrikaners
> is bitter ver van hulle in houding.
>
> Ek wonder net hoekom deelnemers wat in die verlede baie vinnig was met
> antwoorde hulle uitlos.
>
> Lou? Dries? Leendert?

Ferdi?

Jy weet mos - soos 'n slim ou eenkeer gesê het: "Moet nooit met 'n vark
in die modder stoei nie, jy word net vuil en hy geniet dit gate uit!"

Maar is jy ook nou weer 'n Afrikaner? Gloudina is na haar antjie Krog
ontmoeting ook mos skielik weer een ... :)
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31008 is 'n antwoord op boodskap #31001] Vr, 26 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote in message ...
>
> Die klompie regses wat die nuusgroep die afgelope tyd target en bevuil
> met hulle rassisme (seker ou Squirrel se pals) maak my siek.

Jy is al lankal siek in jou kop

> Hulle maak Afrikaners se naam gat. Onnodig want die meeste Afrikaners
> is bitter ver van hulle in houding.

Jy is besig om 'n groot fout te begaan. Mense wat voorheen leberaal was is
nou groter rassiste as wat jy kan van droom. En praat ek van engelsprekende
dames van die noordelike voorstede. Ken 'n hele paar en my mond het selfs al
oopgehang. Maar almal kom tog wel by in die lewe ne?

> Ek wonder net hoekom deelnemers wat in die verlede baie vinnig was met
> antwoorde hulle uitlos.
>
> Lou? Dries? Leendert?
>
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31046 is 'n antwoord op boodskap #31001] Sa, 27 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
As dit wel die geval is, hoekom swerf jy dan nog hier rond . . . . ?

ProPacem skryf in boodskap news:20000527175436.11544.00000531@ng-fl1.aol.com...
>> "Phatti" pau...@hotmail.com
>
>> Ongelukkig
>> (vir mense soos jy) is dit in die mens se natuur om aan te pas en te
>> oorleef, soos kakiebos keer ons net weer terug nadat julle met julle
>> brandstof en buitebande julle stemmetjies probeer dik maak.
>
> Gelukkig (vir mense soos ons), is dit in die mens se natuur om, soos
> vredevoëls, uit te styg bo die banale vrees, kleinlike partisynskap, en aardse
> haat van mense soos jy.
>
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31047 is 'n antwoord op boodskap #31001] Sa, 27 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Phatti" pau...@hotmail.com

> Ongelukkig
> (vir mense soos jy) is dit in die mens se natuur om aan te pas en te
> oorleef, soos kakiebos keer ons net weer terug nadat julle met julle
> brandstof en buitebande julle stemmetjies probeer dik maak.

Gelukkig (vir mense soos ons), is dit in die mens se natuur om, soos
vredevoëls, uit te styg bo die banale vrees, kleinlike partisynskap, en aardse
haat van mense soos jy.
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31078 is 'n antwoord op boodskap #31001] So, 28 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal betrokke raak as daar iets anders as moddergooiery plaasvind. Ek
stem nie saam met alles wat hierdie mense sê nie, net soos ek ook nie alles
wat die "linkses" sê, afkeur nie. Maar om in 'n "gesprek" oor wit/swart
uitvindings edm betrokke te raak, is m.i. futiel. En die krasse
woordgebruik staan my nog minder aan. Ek is al so teë daarvan, dat ek net
lees tot by die eerste vloekoord, dan maak ek die boodskap toe.

Een iets moet ek byvoeg: Rocco van Tonder amuseer my. Hy skryf vanaf
"Rocco van Tonder and Associates" en dan gaan hy vreeslik tekere in ietwat
geradbraakte Afr oor die volksvreemdes en anderstaliges. Hoekom dan 'n naam
met "...and Associates"? Hoekom nie "... en Vennote" nie. Of buig hy maar
al te gewillig die knie voor die magtige Albion?

Dries venter

Ferdi Greyling wrote in message ...
>
> Die klompie regses wat die nuusgroep die afgelope tyd target en bevuil
> met hulle rassisme (seker ou Squirrel se pals) maak my siek.
>
> Hulle maak Afrikaners se naam gat. Onnodig want die meeste Afrikaners
> is bitter ver van hulle in houding.
>
> Ek wonder net hoekom deelnemers wat in die verlede baie vinnig was met
> antwoorde hulle uitlos.
>
> Lou? Dries? Leendert?
>
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31079 is 'n antwoord op boodskap #31001] So, 28 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paddy Girl  is tans af-lyn  Paddy Girl
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Tant Hessie, ek betwyfel dit, veral op grond van ons geboorte datums.
. . .ek het hierdie sneaky feeling jy's oppad om die emmer te skop . . .

skryf in boodskap news:393157DD.6246BF1A@home.com...
> MeesterPhat wrote:
>
>> As dit wel die geval is, hoekom swerf jy dan nog hier rond . . . . ?
>>
>
> Met "hier" bedoel jy seker hierdie nuusgroep.
> Nou, ek het nuus vir jou, ou Paul Bester. Mense
> soos ek en ek hoop Leswin en nog baie ander
> sal hier "rondswerf" omdat ons nie ook hierdie
> nuusgroep sal oorgee aan julle liggewig ou
> mannetjies nie. Ek voorspel, jy sal eerste skoert.
>
> Gloudina
>
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31080 is 'n antwoord op boodskap #31001] So, 28 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paddy Girl  is tans af-lyn  Paddy Girl
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
..is dit die beste wat jy kan doen???

skryf in boodskap news:39318548.A662FCD5@home.com...
> Paddy Girl wrote:
>
>> Tant Hessie, ek betwyfel dit, veral op grond van ons geboorte datums.
>> . . .ek het hierdie sneaky feeling jy's oppad om die emmer te skop . . .
>>
>
> So nou is Paul Bester 'n crossdresser ook.
> Ek wonder hoekom dit my nie verbaas nie.
>
> Tant Hessie
>
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31081 is 'n antwoord op boodskap #31001] So, 28 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Paddy Girl wrote:

> Tant Hessie, ek betwyfel dit, veral op grond van ons geboorte datums.
> . . .ek het hierdie sneaky feeling jy's oppad om die emmer te skop . . .
>

So nou is Paul Bester 'n crossdresser ook.
Ek wonder hoekom dit my nie verbaas nie.

Tant Hessie
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31082 is 'n antwoord op boodskap #31001] So, 28 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

MeesterPhat wrote:

> As dit wel die geval is, hoekom swerf jy dan nog hier rond . . . . ?
>

Met "hier" bedoel jy seker hierdie nuusgroep.
Nou, ek het nuus vir jou, ou Paul Bester. Mense
soos ek en ek hoop Leswin en nog baie ander
sal hier "rondswerf" omdat ons nie ook hierdie
nuusgroep sal oorgee aan julle liggewig ou
mannetjies nie. Ek voorspel, jy sal eerste skoert.

Gloudina
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31125 is 'n antwoord op boodskap #31001] Ma, 29 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> Jy moet
> seker nou al besef dit help nie om met die Sasby's en Frikkies van die aarde
> te stry nie

Maar Frikkie het darem begin objekteer teendie slegte taal. Moet ek aanneem
slegte taal
en blatante rassiste is maar iets wat jy as deel
van die lewe beskou, maar as ek iets teen hulle
se, dan val jy my frontop aan?

> . Gister was die Afrikaner die slegste ding op aarde

Nee, jy het dit mis. Dis teen die apartheidsvarke watmens optrek. Die Afrikaner
is in die proses besmeer,
en moet daardie smet nou erken en sulke mense uit
sy boesem werp.

Gloudina
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31126 is 'n antwoord op boodskap #31001] Ma, 29 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Sy het baie meer rokke as jy!

On Sun, 28 May 2000 22:20:09 GMT, "Paddy Girl" wrote:

> ..is dit die beste wat jy kan doen???
>
>
> skryf in boodskap news:39318548.A662FCD5@home.com...
>> Paddy Girl wrote:
>>
>>> Tant Hessie, ek betwyfel dit, veral op grond van ons geboorte datums.
>>> . . .ek het hierdie sneaky feeling jy's oppad om die emmer te skop . .
> .
>>>
>>
>> So nou is Paul Bester 'n crossdresser ook.
>> Ek wonder hoekom dit my nie verbaas nie.
>>
>> Tant Hessie
>>
>
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31127 is 'n antwoord op boodskap #31001] Ma, 29 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Met Permissie gesê - alla Breyten - gaan kak!

Ek hoef niemand op die nuusgroep aan te spreek nie. DIt is hulle en jou reg
om poefies op die nuusgroep te praat en julle name kiepie te maak. Jy moet
seker nou al besef dit help nie om met die Sasby's en Frikkies van die aarde
te stry nie - .

Ek val ook nie vir Antjie aan nie. Ek verwonder my net oor julle
manteldraaiery. Gister was die Afrikaner die slegste ding op aarde - vandag
is julle weer Afrikaners? Mode? EN ek vra weer - wat is die sogenaamde
'Afrikaner'?

Terloops - Boetmann en sy mattertjies is maar net disgruntled ANC
meelopers - nou probeer hulle op 'n ander manier aan hulle politieke
loopbane bou.

Lekker stoei!

@home.com wrote in message ...
> lou wrote:
>
>> Jy weet mos - soos 'n slim ou eenkeer gesê het: "Moet nooit met 'n vark
>> in die modder stoei nie, jy word net vuil en hy geniet dit gate uit!"
>>
>> Maar is jy ook nou weer 'n Afrikaner? Gloudina is na haar antjie Krog
>> ontmoeting ook mos skielik weer een ... :)
>
> Tipiese Lou-antwoord. So, dis jou antwoord oor hoekom jytoe maar nie iets
> gese het toe die apartheidsvarke hoogty gevier
> het nie (al skeur die "Vietnam-sindroom" nou jou volksgroep
> uitmekaar en die jongere Afrikaners veg met die ouere Afrikaners
> in die media.) Dis nou jou antwoord as hier 'n klomp swetsende
> "Afrikaners" op die nuusgroep nesgeskop het. Maar jy is darem
> vinnig om vir Ferdi en Gloudina en Antjie Krog aan te val. Net
> soos ou Leendert van Oostrum altyd gedoen het. Dis duidelik
> waar jou simpatie is, tensy jy jou oordeel oor hierdie klomp
> uitspreek. Ek daag jou uit om hulle direk aan te spreek. Frikkie
> het dit al gedoen. Reenen van Niekerk het dit al gedoen. Wees
> nou 'n man en dissosieer jou van hulle.
>
> Gloudina
>
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31172 is 'n antwoord op boodskap #31001] Di, 30 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 May 2000 09:40:50 +0200, "Lou" wrote:

Net soos Ferdi vloek soos 'n matroos is dit ook dan seker ander se reg om te[/color]
> vloek as hulle wil. Aangaande die rassiste - van beide kante - dit lyk vir
> my of rassisme en 'n lae IK meestal hand aan hand loop.
>
> Die vraag bly egter steeds - hoekom is jy nou weer skielik 'n Afrikaner?
> (Vir studente van grammatika - dit is 'n retoriese vraag - Gloudina sal nie
> antwoord nie :) )>>

Net by the way, wanneer het sy gese sy is nie 'n Afrikaner nie?
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31173 is 'n antwoord op boodskap #31001] Di, 30 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek het lankal uitgevind dat dit nie eintlik help om met hulle te stry nie!
Net soos Ferdi vloek soos 'n matroos is dit ook dan seker ander se reg om te
vloek as hulle wil. Aangaande die rassiste - van beide kante - dit lyk vir
my of rassisme en 'n lae IK meestal hand aan hand loop.

Die vraag bly egter steeds - hoekom is jy nou weer skielik 'n Afrikaner?
(Vir studente van grammatika - dit is 'n retoriese vraag - Gloudina sal nie
antwoord nie :) )

@home.com wrote in message ...
> Lou wrote:
>
>> Jy moet
>> seker nou al besef dit help nie om met die Sasby's en Frikkies van die aarde
>> te stry nie
>
> Maar Frikkie het darem begin objekteer teendie slegte taal. Moet ek aanneem
> slegte taal
> en blatante rassiste is maar iets wat jy as deel
> van die lewe beskou, maar as ek iets teen hulle
> se, dan val jy my frontop aan?
>
>> . Gister was die Afrikaner die slegste ding op aarde
>
> Nee, jy het dit mis. Dis teen die apartheidsvarke watmens optrek. Die Afrikaner
> is in die proses besmeer,
> en moet daardie smet nou erken en sulke mense uit
> sy boesem werp.
>
> Gloudina
>
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31174 is 'n antwoord op boodskap #31001] Di, 30 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Neville Nel  is tans af-lyn  Neville Nel
Boodskappe: 10
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Krokkie wrote in message ...
>
> Ferdi Greyling wrote in message ...
>>
>> Die klompie regses wat die nuusgroep die afgelope tyd target en bevuil
>> met hulle rassisme (seker ou Squirrel se pals) maak my siek.
>
>
> Jy is al lankal siek in jou kop
>
>
>> Hulle maak Afrikaners se naam gat. Onnodig want die meeste Afrikaners
>> is bitter ver van hulle in houding.
>
>
> Jy is besig om 'n groot fout te begaan. Mense wat voorheen leberaal was is
> nou groter rassiste as wat jy kan van droom. En praat ek van engelsprekende
> dames van die noordelike voorstede. Ken 'n hele paar en my mond het selfs al
> oopgehang. Maar almal kom tog wel by in die lewe ne?
>
>
So terloops, wat is die verskil tussen 'n toeris en 'n rassis???

24 uur!
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31175 is 'n antwoord op boodskap #31001] Di, 30 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> Die vraag bly egter steeds - hoekom is jy nou weer skielik 'n Afrikaner?
> (Vir studente van grammatika - dit is 'n retoriese vraag - Gloudina sal nie
> antwoord nie :) )
>

Hier is Lou nou weer op sy ou ramkietjie. Lou,
ek is 'n "Afrikaner" omdat ek etnies 'n "Afrikaner" is.
Afrikaners hoef nie Suid-Afrikaanse paspoorte te
dra nie. Moenie die ou game probeer speel wat hulle
so knaend in die ou "nasionale" dae gespeel het nie.
Ek lees in NP van Wyk Louw se biografie dat hy en
sy broer WEG so "nasionaliste" gespeel het, dat hulle
nie eens Engels met hulle ouers wou praat nie (hulle
ouers was Sappe en bietjie verengels.) En later, toe
die dinge nou begin verkeerd loop hier na 1948, toe
kla hulle steen en been oor die eiers wat hierdie
"nasionalisme" wat hulle voorgestaan het begin uitbroei.
Ek laat niemand meer vir my vertel wie Afrikaner is of
nie. Daardie dae is verby.

Gloudina
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31207 is 'n antwoord op boodskap #31001] Wo, 31 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sarel  is tans af-lyn  Sarel
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Gaan jy dan maar af van die nuusgroep, want dit lyk so vinnig of jy 'n regte
ou slapgat is. Ouens soos jy moet sit en net gesien word. So asseblief - bly
stil.

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:393d4cb3.8360749@news.is.co.za...
>
> Die klompie regses wat die nuusgroep die afgelope tyd target en bevuil
> met hulle rassisme (seker ou Squirrel se pals) maak my siek.
>
> Hulle maak Afrikaners se naam gat. Onnodig want die meeste Afrikaners
> is bitter ver van hulle in houding.
>
> Ek wonder net hoekom deelnemers wat in die verlede baie vinnig was met
> antwoorde hulle uitlos.
>
> Lou? Dries? Leendert?
>
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31208 is 'n antwoord op boodskap #31001] Wo, 31 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Tue, 30 May 2000 09:40:50 +0200, "Lou"
> wrote:
>
> stry nie!
>> Net soos Ferdi vloek soos 'n matroos is dit ook dan seker ander se reg om te
>> vloek as hulle wil. Aangaande die rassiste - van beide kante - dit lyk vir
>> my of rassisme en 'n lae IK meestal hand aan hand loop.
>>
>> Die vraag bly egter steeds - hoekom is jy nou weer skielik 'n Afrikaner?
>> (Vir studente van grammatika - dit is 'n retoriese vraag - Gloudina sal nie
>> antwoord nie :) )>>
>
> Net by the way, wanneer het sy gese sy is nie 'n Afrikaner nie?
>
>

Vroeer in die jeufg jare van die nuusgroep ...

En Gloudina het toe nie geantwoord nie - sy het net 'n rookskerm gegooi ...
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31209 is 'n antwoord op boodskap #31001] Wo, 31 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek onthou toe jy vroeer in die nuusgroep se geskiedenis gesê het dat jy nie
'n is Afrikaner is nie en dat jy alles verwerp waarvoor die term afrikaner
staan. Maar so met jou en Antjie se ontmoeting het dit nou weer vir jou hip
geword om as 'n afrikaner beskryf te word? Laat ons dit vir Antjie ter ere
gee - sy het 'n kandees weer as afrikaner aangetree. Mag haar sending werk
wyd en syd vrugte dra :D

Terloops wat is jou beskrywing van 'n afrikaner?
... en van 'n 'etniese' afrikaner?
.. en van 'n 'boer'?

Sal jou self seker weer een van die dae ook as 'n boer beskryf :)

En welkom terug :)

@home.com wrote in message ...
> Lou wrote:
>
>> Die vraag bly egter steeds - hoekom is jy nou weer skielik 'n Afrikaner?
>> (Vir studente van grammatika - dit is 'n retoriese vraag - Gloudina sal nie
>> antwoord nie :) )
>>
>
> Hier is Lou nou weer op sy ou ramkietjie. Lou,
> ek is 'n "Afrikaner" omdat ek etnies 'n "Afrikaner" is.
> Afrikaners hoef nie Suid-Afrikaanse paspoorte te
> dra nie. Moenie die ou game probeer speel wat hulle
> so knaend in die ou "nasionale" dae gespeel het nie.
> Ek lees in NP van Wyk Louw se biografie dat hy en
> sy broer WEG so "nasionaliste" gespeel het, dat hulle
> nie eens Engels met hulle ouers wou praat nie (hulle
> ouers was Sappe en bietjie verengels.) En later, toe
> die dinge nou begin verkeerd loop hier na 1948, toe
> kla hulle steen en been oor die eiers wat hierdie
> "nasionalisme" wat hulle voorgestaan het begin uitbroei.
> Ek laat niemand meer vir my vertel wie Afrikaner is of
> nie. Daardie dae is verby.
>
> Gloudina
>
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31210 is 'n antwoord op boodskap #31001] Wo, 31 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> Ek onthou toe jy vroeer in die nuusgroep se geskiedenis gesê het dat jy nie
> 'n is Afrikaner is nie en dat jy alles verwerp waarvoor die term afrikaner
> staan.

Ek DAAG JOU UIT, Lou, om vir my met kapittel en vers te bewys dat
ek verklaar het
dat ek "alles verwerp waarvoor die term
Afrikaner staan." Jy lieg totdat jy blou is
in jou gesig. Wat ek wel verwerp, is wat
die "nasionalistiese" regse Afrikaners daarvan
wou gemaak het.

> Terloops wat is jou beskrywing van 'n afrikaner?
> ... en van 'n 'etniese' afrikaner?
> .. en van 'n 'boer'?
>
> Sal jou self seker weer een van die dae ook as 'n boer beskryf :)
>

Snaaks genoeg, Lou, ek het nooit grootgeword met
die term "boer" vir Afrikaners nie. Ons het dit net nie
so gebruik nie. Ek het geweet daar was iets soos die
"Boere-oorlog" en dat die "Boere" daarin geveg het,
maar daar het dit gebly. Hierdie heropstanding van
die naam "Boere" dink ek is 'n maaksel van die
nasionalisme wat in die middel van die laaste eeu
aangewakker is deur die "Nasionale" Party. (Onthou,
hulle het weggebreek van die Suid-Afrikaanse Party,
wat hulle toe die Sappe begin noem het. So hierdie
klein groepie van Afrikaners wat hulleself die
Nasionaliste genoem het, het nou vreeslik aggressief
vir hulself die naam "Afrikaner" begin toe-eien. En
dis waar die gif in die water gekom het. Skielik was
Afrikaners wat Sappe was, nou nie meer "Boere"
nie.
Ek was baie ontsteld toe ek aan swart skole begin
skole begin skoolhou en hoor dat die kinders van
Afrikaners as "amabuno" of "amaburo" praat.

Gloudina
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31211 is 'n antwoord op boodskap #31001] Wo, 31 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Sarel" sar...@hotmail.com

hotmail - hmm, nog 'n bester alias? klink wraggies soos hy
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31242 is 'n antwoord op boodskap #31001] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Thu, 1 Jun 2000 11:22:23 +0200, "Lou"
> wrote:
>
[color=blue]>
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31243 is 'n antwoord op boodskap #31001] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

>> Ek DAAG JOU UIT, Lou, om vir my met kapittel en vers te
> bewys dat
>> ek verklaar het
>> dat ek "alles verwerp waarvoor die term
>> Afrikaner staan." Jy lieg totdat jy blou is
>> in jou gesig. Wat ek wel verwerp, is wat
>> die "nasionalistiese" regse Afrikaners daarvan
>> wou gemaak het.
>>
>
> Jy verstaan verkeerd! Onthou nog toe jy my as rassis beskuldig het op die
> nuusgroep? Onthou dat jy geen bewys daarvan gelewer het nie?
>
> Ek herhaal maar net - jy het op die nuusgroep ge^e dat jy nie 'n afrikaner
> is nie!! SELA!

Nee, Lou. Ek vra hou weer om vir my met die argiewete bewys dat ek gese het ek
"verwerp alles waarvoor die
term Afrikaner staan." Komaan. Ek wag.

Gloudina
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31244 is 'n antwoord op boodskap #31001] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote in message ...
> Ferdi Greyling wrote:
>
>> On Thu, 1 Jun 2000 11:24:15 +0200, "Lou"
>> wrote:
>>
>>
>>> Alzheimers >>
>>
>> OK. Jammer om dit te hoor.
>
> Ja, laat ek ook my innige meegevoel
> betuig met Lou wat hom nou in hierdie
> kondisie bevind.
>
> Gloudina
>

Nee weereens verstaan julle verkeerd o nuwe Afrikaners :)
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31245 is 'n antwoord op boodskap #31001] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 May 2000 21:10:00 +0200, "Sarel"
wrote:
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31246 is 'n antwoord op boodskap #31001] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 1 Jun 2000 11:22:23 +0200, "Lou"
wrote:
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31247 is 'n antwoord op boodskap #31001] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Het jy sy hare gesien , ek dink dateer so uit 1947

Riaan wrote in message ...
> Na die foto van jou in die Beeld wonder ek of jou virgin al gebreek is,
> seker nie.

>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:393d1e7d.2519199@news.is.co.za...
>
> Ouens soos ek het apartheid gebreek en die land demokraties gemaak.
> Ouens soos ek het die KP en die HNP en die AWB se mag aan flarde
> gebreek.
> Ouens soos ek bly op die nuusgroep.
>
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31248 is 'n antwoord op boodskap #31001] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Ferdi Greyling wrote:

> On Thu, 1 Jun 2000 11:24:15 +0200, "Lou"
> wrote:
>
>
>> Alzheimers >>
>
> OK. Jammer om dit te hoor.

Ja, laat ek ook my innige meegevoel
betuig met Lou wat hom nou in hierdie
kondisie bevind.

Gloudina
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31249 is 'n antwoord op boodskap #31001] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote in message ...
> Lou wrote:
>
>>> Ek DAAG JOU UIT, Lou, om vir my met kapittel en vers te
>> bewys dat
>>> ek verklaar het
>>> dat ek "alles verwerp waarvoor die term
>>> Afrikaner staan." Jy lieg totdat jy blou is
>>> in jou gesig. Wat ek wel verwerp, is wat
>>> die "nasionalistiese" regse Afrikaners daarvan
>>> wou gemaak het.
>>>
>>
>> Jy verstaan verkeerd! Onthou nog toe jy my as rassis beskuldig het op die
>> nuusgroep? Onthou dat jy geen bewys daarvan gelewer het nie?
>>
>> Ek herhaal maar net - jy het op die nuusgroep ge^e dat jy nie 'n afrikaner
>> is nie!! SELA!
>
> Nee, Lou. Ek vra hou weer om vir my met die argiewete bewys dat ek gese het ek
> "verwerp alles waarvoor die
> term Afrikaner staan." Komaan. Ek wag.
>
> Gloudina
>
>

Ek wag nou al maaaaaaaaande vir jou om die rassisties aanklag wat jy teen my
gemaak het se bewyse te sien... toe het ek jou ook gevra vir bewyse??? So
wie is jy om nou om bewyse te vra?
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31250 is 'n antwoord op boodskap #31001] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Jy het 'n ding oor daai foto, lyk dit my.
Nou verwys jy reguit na seks. Nogal in reaksie op 'n cross dresser se
postings!

Sorry Riaan ek is nie gay nie.
Hou op aanle.

Besides regses sit my bietjie af.

On Fri, 2 Jun 2000 01:14:40 +0200, "Riaan" wrote:

> Na die foto van jou in die Beeld wonder ek of jou virgin al gebreek is,
> seker nie.
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:393d1e7d.2519199@news.is.co.za...
>
> Ouens soos ek het apartheid gebreek en die land demokraties gemaak.
> Ouens soos ek het die KP en die HNP en die AWB se mag aan flarde
> gebreek.
> Ouens soos ek bly op die nuusgroep.
>
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31251 is 'n antwoord op boodskap #31001] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 1 Jun 2000 04:15:10 +0200, "Riaan" wrote:

>

Omdat jy jou dinge verbeel?
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31252 is 'n antwoord op boodskap #31001] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Jun 2000 01:12:16 +0200, "Riaan" wrote:

news:393c1e55.2479936@news.is.co.za...[/color]
> On Thu, 1 Jun 2000 04:15:10 +0200, "Riaan" wrote:
>
> Maar hoekom verbeel ek my ek kan ook so iets onthou>>
>
> Omdat jy jou dinge verbeel?
>
> Ferdi het jy nie een of ander beriggie wat jy vir die IT deel in die Beeld
> moet skryf in plaas van hier sit en sanik nie. Ek het so "by the way" jou
> foto daar gesien, jy is nie net dom nie, jy is bleddie lelik ook.>>

Daai beriggie is lankal klaar. Wat ek nou doen is om dom poepholle te
probeer wys dat hulle eintlik dom is.

Dus: Dalk omdat jy jou wel dinge verbeel?
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31253 is 'n antwoord op boodskap #31001] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 1 Jun 2000 11:24:15 +0200, "Lou" wrote:

Ek kan dit nie onthou nie.
>> Nou vir die 2de vraag: Wanneer het ek gese ek is nie 'n Afrikaner nie?
>>
>
> Alzheimers?? >>

OK. Jammer om dit te hoor.
Laat ek die vraag weer stel: Wanneer het ek gese ek is nie 'n
Afrikaner nie?
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31254 is 'n antwoord op boodskap #31001] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Weer die cross dresser?

On 31 May 2000 22:00:07 GMT, prop...@aol.com (ProPacem) wrote:

>> Sarel" sar...@hotmail.com
>
> hotmail - hmm, nog 'n bester alias? klink wraggies soos hy
Vorige onderwerp: Wat is fout ?
Volgende onderwerp: 'n Opregte versoek . . .
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:12:01 MGT 2024