Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: God save the Queen . . .
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31074] So, 28 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Paddy Girl" p...@hotmail.com

> Dis jy wat te dom is om 2 en 2 bymekaar te sit en 4 te kry.

Jy's reg, die clues was taamlik voor-die-hand liggend. S^e tog vir my, though,
waarom paddygirl kies as naam? Ek dink nou so daaraan dat mens 'n mens se
netnaam as tipe rorschach gebruik kan word.
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31075 is 'n antwoord op boodskap #31074] So, 28 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paddy Girl  is tans af-lyn  Paddy Girl
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Soos ek altyd gesê het, Tannie met die mes, jy is so vocken vervelig.

skryf in boodskap news:39315AA1.C28B549F@home.com...
> Paddy Girl wrote:
>
>> Once "the greatest empire in the history of mankind", today she is occupied
>> by 64 million heroin addicts. A fallen and diseased empire. The sick man of
>> Europe.
>
> So here we have an Irish racist, spewing her
> racist spittle. Racists all over the world are
> the same.
>
> Molly Bloom
>
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31076 is 'n antwoord op boodskap #31074] So, 28 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paddy Girl  is tans af-lyn  Paddy Girl
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Capie

Ek het nie eens probeer wegkruip agter verskillende aliasses nie (ek het
hope servers in my huis)
Dis jy wat te dom is om 2 en 2 bymekaar te sit en 4 te kry.
As jy sou dieper lees, sou jy ook notice dat ek na Gloudina as "tannie met
die mes verwys". Slegs ekke doen dit.
Clue #2: Wie anders op die NG woon in Paddy land
Clue #3: Hoekom check jy nie my DNS en sien dat ek die enigste een is wat
IOL gebruik.

Leswin, ek het meer as dit van jou verwag!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Moet asb nie weer so dig optree nie anders word jy gerelegate na Grilling se
vlak.
So, asb, dink voor jy praat en 'n groter poephol van jouself maak.

ProPacem skryf in boodskap news:20000528174029.08138.00000438@ng-fc1.aol.com...
>> "Paddy Girl" p...@hotmail.com
>
>> oos ek altyd gesê het, Tannie met die mes, jy is so vocken vervelig.
>
> Dis mos hoe bester "vocken" spel. Die beste manier om Copy-katte uit te lig
> (of dan nou dieselfde persoon met 'n ander alias), sal elke onderwyser jou
> vertel, is nie aan die hand van die regte antwoorde nie, maar die
> korrespondensie met verkeerde antwoorde. Uitgevang deur sy eie stupidgeit -
> vocken hel, bester.
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31077 is 'n antwoord op boodskap #31074] So, 28 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Paddy Girl" p...@hotmail.com

> oos ek altyd gesê het, Tannie met die mes, jy is so vocken vervelig.

Dis mos hoe bester "vocken" spel. Die beste manier om Copy-katte uit te lig
(of dan nou dieselfde persoon met 'n ander alias), sal elke onderwyser jou
vertel, is nie aan die hand van die regte antwoorde nie, maar die
korrespondensie met verkeerde antwoorde. Uitgevang deur sy eie stupidgeit -
vocken hel, bester.
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31114 is 'n antwoord op boodskap #31074] Ma, 29 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ek het jou mos nou al gese dat ek meer as een machine in my huis het,[/color]
> en Outlook Express is op elk verskillend geconfigure. My 'netnaam' hang
> af van watter machine ek begruik. Gewoonlik is dit nie 'n probleem nie,
> want mense snap vinning (soos jy gedoen het met die spelling
> van 'vocken')>>

So is die ander masjien vir deelnam aan "daai" IRC's??
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31115 is 'n antwoord op boodskap #31074] Ma, 29 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> pha...@my-deja.com

> So, jy erken dat dat jy 'n dom drol is.

O beslis - op dieselfde manier wat Sokrates dit erken het. En nou sien jy,
ierse vroutjie (aka bester aka Meletos, Anytos & Lycon) jy "... think you
know, and doesn't, (whereas) I don't know and don't think I do: So I am wiser
than (you) by only this trifle - that what I do not know I don't think I do"
(Plato, Sokrates se Verdediging)

> My 'netnaam' hang
> af van watter machine ek begruik

So jou masjien besluit self op 'n netnaam. Jy het nie PaddyGirl gekies nie.
Nou smaak dit my, gegee hierdie argument en "antwoord" van jou, dat jou masjien
weliswaar beter kon doen met, in jou eie woorde, "dom drol".
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31116 is 'n antwoord op boodskap #31074] Ma, 29 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pha...  is tans af-lyn  pha...
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
> Jy's reg, die clues was taamlik voor-die-hand liggend. S^e tog vir my, though,
> waarom paddygirl kies as naam? Ek dink nou so daaraan dat mens 'n mens se
> netnaam as tipe rorschach gebruik kan word.

So, jy erken dat dat jy 'n dom drol is.

Mooi so.

Weerens is bg vraag alklaar beantwoord:
Ek het jou mos nou al gese dat ek meer as een machine in my huis het,
en Outlook Express is op elk verskillend geconfigure. My 'netnaam' hang
af van watter machine ek begruik. Gewoonlik is dit nie 'n probleem nie,
want mense snap vinning (soos jy gedoen het met die spelling
van 'vocken')

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31117 is 'n antwoord op boodskap #31074] Ma, 29 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paddy Girl  is tans af-lyn  Paddy Girl
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Ek wonder of al die regses op die groep nie ook hy was nie.

Grilling

As dit die geval was sou ek nie vir Capie gese het dat ek meer as een
masjien gebruik nie. Dit sou mos nou al die pret bederf....
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31118 is 'n antwoord op boodskap #31074] Ma, 29 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling)

> Ek het ook altyd so gedink.
> Was sou jy se van die reaksie?

'n Ink-Klad (geen verskoning vir die pun:-)) op sy ego-insig.
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31119 is 'n antwoord op boodskap #31074] Ma, 29 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Fred, Fred..... hoekom is jy nou in "drag"???

On Sun, 28 May 2000 20:18:47 GMT, "Paddy Girl" wrote:

> Soos ek altyd gesê het, Tannie met die mes, jy is so vocken vervelig.
>
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31120 is 'n antwoord op boodskap #31074] Ma, 29 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 28 May 2000 23:48:09 GMT, prop...@aol.com (ProPacem) wrote:

Paddy Girl" p...@hotmail.com
>
>> Dis jy wat te dom is om 2 en 2 bymekaar te sit en 4 te kry.
>
> Jy's reg, die clues was taamlik voor-die-hand liggend. S^e tog vir my, though,
> waarom paddygirl kies as naam? Ek dink nou so daaraan dat mens 'n mens se
> netnaam as tipe rorschach gebruik kan word.>>>

Ek het ook altyd so gedink.
Was sou jy se van die reaksie?

Ek wonder of al die regses op die groep nie ook hy was nie.
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31121 is 'n antwoord op boodskap #31074] Ma, 29 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jan[5]  is tans af-lyn  jan[5]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dit is nog nie 'n uitgemaakte saak of 'n kaffer 'n mens is of nie, na alle
waarskynlikheid is 'n houtkop die vermiste skakel of 'n nuwe spesie wat
liewers nie ontdek moes gewees het nie
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31122 is 'n antwoord op boodskap #31074] Ma, 29 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 29 May 2000 00:14:05 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:

nie,Kom ons kyk mooi wat engeland al aangevang het,>>[/color]

Kom ons begin eerder nader aan die huis en kyk wat JY al ge;pos het op
die nuusgroep!

Rassisme en miskenning van menseregte van die ergste graad.
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31123 is 'n antwoord op boodskap #31074] Ma, 29 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ha,ha!!
Hy is mos in Dublin!!!

Dink jy daars iets van die cross dresser in hom.....?

On 28 May 2000 21:40:29 GMT, prop...@aol.com (ProPacem) wrote:

>> "Paddy Girl" p...@hotmail.com
>
>> oos ek altyd gesê het, Tannie met die mes, jy is so vocken vervelig.
>
> Dis mos hoe bester "vocken" spel. Die beste manier om Copy-katte uit te lig
> (of dan nou dieselfde persoon met 'n ander alias), sal elke onderwyser jou
> vertel, is nie aan die hand van die regte antwoorde nie, maar die
> korrespondensie met verkeerde antwoorde. Uitgevang deur sy eie stupidgeit -
> vocken hel, bester.
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31124 is 'n antwoord op boodskap #31074] Ma, 29 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee,wag nou ,ek dink sy het 'n punt beet en dis nie uit 'n rassistiese oogpunt
nie,Kom ons kyk mooi wat engeland al aangevang het,en wat die engelse al aan
soveel ander volke gedoen het,dit is dalk moontlik dat al die baie profesiee teen
engeland nou begin waar word.En moet asb nie weer op die rassis wa klim nie,dit
raak nou regtig vervelig,ek dink ons kan almal 'n positiewe bydrae lewer om baie
meer vir die saak van geregtigheid te doen as om mekaar af te kraak.

Boertjie

@home.com wrote:

> Paddy Girl wrote:
>
>> Once "the greatest empire in the history of mankind", today she is occupied
>> by 64 million heroin addicts. A fallen and diseased empire. The sick man of
>> Europe.
>
> So here we have an Irish racist, spewing her
> racist spittle. Racists all over the world are
> the same.
>
> Molly Bloom
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31166 is 'n antwoord op boodskap #31074] Di, 30 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie tog!

Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 30 May 2000 01:21:43 +0200, "Boertjie"@eskom.co.za wrote:
>
> Vreemd van jou volk, ja.
>
>> So,jy erken dus dat jy ook 'n volkvreemde is?
>>
>> Ferdi Greyling wrote:
>>
>>> On Mon, 29 May 2000 00:14:05 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:
>>>
>>> >> rassistiese oogpunt
>>>> nie,Kom ons kyk mooi wat engeland al aangevang het,>>
>>>
>>> Kom ons begin eerder nader aan die huis en kyk wat JY al ge;pos het op
>>> die nuusgroep!
>>>
>>> Rassisme en miskenning van menseregte van die ergste graad.
>>
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31167 is 'n antwoord op boodskap #31074] Di, 30 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
"Boertjie"  is tans af-lyn  "Boertjie"
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
So,jy erken dus dat jy ook 'n volkvreemde is?

Ferdi Greyling wrote:

> On Mon, 29 May 2000 00:14:05 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:
>
> rassistiese oogpunt
>> nie,Kom ons kyk mooi wat engeland al aangevang het,>>
>
> Kom ons begin eerder nader aan die huis en kyk wat JY al ge;pos het op
> die nuusgroep!
>
> Rassisme en miskenning van menseregte van die ergste graad.
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31168 is 'n antwoord op boodskap #31074] Di, 30 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 29 May 2000 22:06:52 GMT, "Phatti" wrote:

A! Maar jy is uitgevang en het begion duck en dive!
Dis gewoonlik hoe goed uitkom, wanneer iemand op iets kleins uitgevang
word en dan begin duck en dive.

P.S. Watter rok het jy vandag aangetrek?

>> Ek wonder of al die regses op die groep nie ook hy was nie.
>
> Grilling
>
> As dit die geval was sou ek nie vir Capie gese het dat ek meer as een
> masjien gebruik nie. Dit sou mos nou al die pret bederf....
>
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31169 is 'n antwoord op boodskap #31074] Di, 30 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 May 2000 01:21:43 +0200, "Boertjie"@eskom.co.za wrote:

Vreemd van jou volk, ja.

> So,jy erken dus dat jy ook 'n volkvreemde is?
>
> Ferdi Greyling wrote:
>
>> On Mon, 29 May 2000 00:14:05 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:
>>
>> > rassistiese oogpunt
>>> nie,Kom ons kyk mooi wat engeland al aangevang het,>>
>>
>> Kom ons begin eerder nader aan die huis en kyk wat JY al ge;pos het op
>> die nuusgroep!
>>
>> Rassisme en miskenning van menseregte van die ergste graad.
>
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31170 is 'n antwoord op boodskap #31074] Di, 30 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 May 2000 10:03:02 GMT, pha...@my-deja.com wrote:

> Dis gewoonlik hoe goed uitkom, wanneer iemand op iets kleins uitgevang[/color]
>> word en dan begin duck en dive.
>
> Grilling
>
> Nee man, jou geheue lyk my is korter as jou pielietjie.>>

So watter rok HET jy vandag aan, skattie?
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31171 is 'n antwoord op boodskap #31074] Di, 30 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pha...  is tans af-lyn  pha...
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
> A! Maar jy is uitgevang en het begion duck en dive!
> Dis gewoonlik hoe goed uitkom, wanneer iemand op iets kleins uitgevang
> word en dan begin duck en dive.

Grilling

Nee man, jou geheue lyk my is korter as jou pielietjie.

Duck and dive, nogals.

Jy's soos 'n vasgehakte grammafoon. Eers was dit oor wie ek is en of ek
die guts het blah-blah-blah.
Nou gaan jy vashaak op watter vocken rokke ek dra.

Jy is waarlik moeg in jou kop. Jy's 'n pateet sonder 'n persoonlikheid.
Jou IK, God alleen weet, is laer as slangkak om die seebodem. Jy is
vervelig en eentonig met geen sin vir humor. Jy wil so graag raak
gesien word, dit maak jou mal.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31205 is 'n antwoord op boodskap #31074] Wo, 31 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 30 May 2000 10:03:02 GMT, pha...@my-deja.com wrote:
>
> >> Dis gewoonlik hoe goed uitkom, wanneer iemand op iets kleins uitgevang
>>> word en dan begin duck en dive.
>>
>> Grilling
>>
>> Nee man, jou geheue lyk my is korter as jou pielietjie.>>
>
> So watter rok HET jy vandag aan, skattie?

Rokkies wou sy dra,Maar niemand kyk daarna,
En almal staan versla
Oor die rokkies wat sy dra.

Ou Phatti se naam is goggabie.
goggabie, goggabie,
Ou Phatti se naam is goggabie,
mooi is hy, nie lelik nie.
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31239 is 'n antwoord op boodskap #31074] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Het jy die guts om dit in Soweta te gaan se?
Of is dit maar net op die Internet agter 'n skuilnaam dat jy kan?
Ek sien daar is Eskom in die spoor wat jou boodskap geloop het.
Werk jy dalk by Eskom?
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31240 is 'n antwoord op boodskap #31074] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
pha...  is tans af-lyn  pha...
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
> Ek sien daar is Eskom in die spoor wat jou boodskap geloop het.
> Werk jy dalk by Eskom?
>

Here, Ferdi, jy is dom.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31241 is 'n antwoord op boodskap #31074] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 01 Jun 2000 12:09:36 GMT, pha...@my-deja.com wrote:

> Werk jy dalk by Eskom?[/color]
>>
>
> Here, Ferdi, jy is dom.>>

Se my, Girl Paddy, trek jy bra's ook aan?
Vorige onderwerp: Re - Hemel Reis Sentrums
Volgende onderwerp: Bestel Lysie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 18:30:35 MGT 2024