Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: God save the Queen . . .
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31074] |
Sun, 28 May 2000 00:00  |
ProPacem
Boodskappe: 320 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Paddy Girl" p...@hotmail.com
> Dis jy wat te dom is om 2 en 2 bymekaar te sit en 4 te kry.
Jy's reg, die clues was taamlik voor-die-hand liggend. S^e tog vir my, though,
waarom paddygirl kies as naam? Ek dink nou so daaraan dat mens 'n mens se
netnaam as tipe rorschach gebruik kan word.
|
|
|
|
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31076 is 'n antwoord op boodskap #31074] |
Sun, 28 May 2000 00:00   |
Paddy Girl
Boodskappe: 54 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Capie
Ek het nie eens probeer wegkruip agter verskillende aliasses nie (ek het
hope servers in my huis)
Dis jy wat te dom is om 2 en 2 bymekaar te sit en 4 te kry.
As jy sou dieper lees, sou jy ook notice dat ek na Gloudina as "tannie met
die mes verwys". Slegs ekke doen dit.
Clue #2: Wie anders op die NG woon in Paddy land
Clue #3: Hoekom check jy nie my DNS en sien dat ek die enigste een is wat
IOL gebruik.
Leswin, ek het meer as dit van jou verwag!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Moet asb nie weer so dig optree nie anders word jy gerelegate na Grilling se
vlak.
So, asb, dink voor jy praat en 'n groter poephol van jouself maak.
ProPacem skryf in boodskap news:20000528174029.08138.00000438@ng-fc1.aol.com...
>> "Paddy Girl" p...@hotmail.com
>
>> oos ek altyd gesê het, Tannie met die mes, jy is so vocken vervelig.
>
> Dis mos hoe bester "vocken" spel. Die beste manier om Copy-katte uit te lig
> (of dan nou dieselfde persoon met 'n ander alias), sal elke onderwyser jou
> vertel, is nie aan die hand van die regte antwoorde nie, maar die
> korrespondensie met verkeerde antwoorde. Uitgevang deur sy eie stupidgeit -
> vocken hel, bester.
|
|
|
|
|
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31115 is 'n antwoord op boodskap #31074] |
Mon, 29 May 2000 00:00   |
ProPacem
Boodskappe: 320 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> pha...@my-deja.com
> So, jy erken dat dat jy 'n dom drol is.
O beslis - op dieselfde manier wat Sokrates dit erken het. En nou sien jy,
ierse vroutjie (aka bester aka Meletos, Anytos & Lycon) jy "... think you
know, and doesn't, (whereas) I don't know and don't think I do: So I am wiser
than (you) by only this trifle - that what I do not know I don't think I do"
(Plato, Sokrates se Verdediging)
> My 'netnaam' hang
> af van watter machine ek begruik
So jou masjien besluit self op 'n netnaam. Jy het nie PaddyGirl gekies nie.
Nou smaak dit my, gegee hierdie argument en "antwoord" van jou, dat jou masjien
weliswaar beter kon doen met, in jou eie woorde, "dom drol".
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31124 is 'n antwoord op boodskap #31074] |
Mon, 29 May 2000 00:00   |
boer...
Boodskappe: 191 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee,wag nou ,ek dink sy het 'n punt beet en dis nie uit 'n rassistiese oogpunt
nie,Kom ons kyk mooi wat engeland al aangevang het,en wat die engelse al aan
soveel ander volke gedoen het,dit is dalk moontlik dat al die baie profesiee teen
engeland nou begin waar word.En moet asb nie weer op die rassis wa klim nie,dit
raak nou regtig vervelig,ek dink ons kan almal 'n positiewe bydrae lewer om baie
meer vir die saak van geregtigheid te doen as om mekaar af te kraak.
Boertjie
@home.com wrote:
> Paddy Girl wrote:
>
>> Once "the greatest empire in the history of mankind", today she is occupied
>> by 64 million heroin addicts. A fallen and diseased empire. The sick man of
>> Europe.
>
> So here we have an Irish racist, spewing her
> racist spittle. Racists all over the world are
> the same.
>
> Molly Bloom
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31205 is 'n antwoord op boodskap #31074] |
Wed, 31 May 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Ferdi Greyling wrote:
> On Tue, 30 May 2000 10:03:02 GMT, pha...@my-deja.com wrote:
>
> >> Dis gewoonlik hoe goed uitkom, wanneer iemand op iets kleins uitgevang
>>> word en dan begin duck en dive.
>>
>> Grilling
>>
>> Nee man, jou geheue lyk my is korter as jou pielietjie.>>
>
> So watter rok HET jy vandag aan, skattie?
Rokkies wou sy dra,Maar niemand kyk daarna,
En almal staan versla
Oor die rokkies wat sy dra.
Ou Phatti se naam is goggabie.
goggabie, goggabie,
Ou Phatti se naam is goggabie,
mooi is hy, nie lelik nie.
|
|
|
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31239 is 'n antwoord op boodskap #31074] |
Thu, 01 June 2000 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het jy die guts om dit in Soweta te gaan se?
Of is dit maar net op die Internet agter 'n skuilnaam dat jy kan?
Ek sien daar is Eskom in die spoor wat jou boodskap geloop het.
Werk jy dalk by Eskom?
|
|
|
|
Re: God save the Queen . . . [boodskap #31241 is 'n antwoord op boodskap #31074] |
Thu, 01 June 2000 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 01 Jun 2000 12:09:36 GMT, pha...@my-deja.com wrote:
> Werk jy dalk by Eskom?[/color]
>>
>
> Here, Ferdi, jy is dom.>>
Se my, Girl Paddy, trek jy bra's ook aan?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:53:19 UTC 2025
|