Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » LOL!!
LOL!! [boodskap #30805] Ma, 22 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ou Leswin het sy naam darem nou lekker met 'n plank gemoer!!

Die prentjie van 'n "Lydia Newman" wat haar "hare" (daai gekrulde
peperkorrels) met 'n borsel borsel is genoeg om my hol te skeur.
Om nie eers te praat Walter Sammons nie.

Nee kyk, Jerry Springer is 'n fiasko mnr. Laubsher maar kyk jy vat die
koek!!

>> sy borsel nader om sy hare op te kikker, salig onbewus dat die borsel se
>> patent behoort aan Lydia Newman, 'n swart vrou. Hierna steek hy sy kam
in
> sy
>> sokkies, so vir die wis en die onwis deur die dag (kam se uitvinder,
> Walter
>> Sammons, 'n swart man).
Re: LOL!! [boodskap #30806 is 'n antwoord op boodskap #30805] Ma, 22 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

MeesterPhat wrote:

daar van District6.

Distrik 6 was glo oorspronklik 'n polsende
gemeenskap. Maar toe kom die apartheids-
varke en verklaar dat dit te na aan die "wit"
gebiede is, en hulle laai die mense op en gaan
gooi hulle daar op die Kaapse Vlakte. Die
idee was glo om die area van Distrik 6 aan
wittes te verkoop wat dan lieflike ou
tradisionele Kaaps-Hollandse huisies daar
sou ontwikkel en so die wit paradys verder
ontwikkel. Maar daar het glo niks daarvan
gekom nie. Nog 'n nalatenskap van die gif
van die apartheidsvarke.

Gloudina
Re: LOL!! [boodskap #30891 is 'n antwoord op boodskap #30805] Di, 23 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
>> Die prentjie van 'n "Lydia Newman" wat haar "hare" (daai gekrulde
>> peperkorrels) met 'n borsel borsel is genoeg om my hol te skeur.
>
> Miskien soos die prentjie van 'n "charles van der wath" wat sy brein gebruik my
> hol skeur (whatever dít beteken).

Hol skeur = Cape Flats speech vir ek lag my dood.
Re: LOL!! [boodskap #31048 is 'n antwoord op boodskap #30805] Sa, 27 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "MeesterPhat" meest...@nym.alias.net

> Ek tune jou, hierrie wit mensig is
> sommer kak,

Die besters onder hulle, ten minste.

> hy is nie meer my bas nie.

Ha Ha, selfs bester erken dit..
Vorige onderwerp: Leswin se bronne ?
Volgende onderwerp: "My naam is Leswin" deur MeesterPhat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 00:56:41 MGT 2024