Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Opregte versoek . . .
'n Opregte versoek . . . [boodskap #31013] |
Fri, 26 May 2000 00:00  |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Aan vriend en vyand:
ASB! hou op om die woord k**fer hier te gebruik.
Ons moet onthou dat jy nie hoef swart te wees om 'n k***r te wees nie.
Dis werklik die afgruwelikste woord op aarde . . .
Die Internet is gebore uit vryheid , maar kom ons almal stem saam om slegs
hierdie een voorwaarde te beaam.
Asseblief
Paul Bester
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 'n Opregte versoek . . . [boodskap #31138 is 'n antwoord op boodskap #31013] |
Mon, 29 May 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Rocco Van Tonder & Associates wrote:
> Ja Paultjie, daar is n klomp wit k@ffers ook dit hang net van jou self af of
> jy jou self soos een wil gedra of te nie, maar soos daar ook gese word as
> die skoen jou pas trek hom aan, of knyp jy dalk die kat of k@ffermaid in die
> donker??
>
Ag so, Rocco is ook een van die wat altyd
seksuele innuendoes maak. Wat is tog met
jou eie seksbalans verkeerd dat jy altyd hierdie
soort opmerking moet maak. Is dit die enigste
manier waarop jy bietjie seksuele energie kan
ontwikkel, om te dink aan seks met ander
rassegroepe? Arme ding.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: 'n Opregte versoek . . . [boodskap #31292 is 'n antwoord op boodskap #31013] |
Sat, 03 June 2000 00:00   |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja en die volgende is dat iemand groot asseblief vra dat die woord
BOER ook nie meer gebruik mag word nie.
Ai as `n mens darem skaam word vir jou eie name ne....K4
On Sat, 27 May 2000 22:49:33 GMT, "MeesterPhat" wrote:
> Negatief, kaptein, dis net dat sommige wit laaities nie aan hulleself as
> ka****s dink nie, alhoewel hulle is.
>
> ...maar jy het geweet dat dit is wat ek bedoel.....
>
>
> ProPacem wrote in message
> news:20000527175852.11544.00000537@ng-fl1.aol.com...
>>> "Phatti" pau...@hotmail.com
>>
>>> Aan vriend en vyand:
>>>
>>> ASB! hou op om die woord k**fer hier te gebruik.
>>>
>>> Ons moet onthou dat jy nie hoef swart te wees om 'n k***r te wees nie.
>>
>> So, indien ek jou reg verstaan, is jy outomaties 'n k***r as jy swart is,
> maar
>> dat jy, indien jy wit is, kan devoleer tot hierdie etiket.
>
|
|
|
Re: 'n Opregte versoek . . . [boodskap #31327 is 'n antwoord op boodskap #31013] |
Sun, 04 June 2000 00:00   |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou verstaan ek nie, Krokkie, is jy ook `n baster, het dit nie geweet
nie as dit so is, maar die Wêreld is vol verassings ne.
God laat nie met hom bespot soos wat jy op die oomblik skryf nie, en
van jou soort word daar gepraat in die Bybel, so wees versigtig as jy
daardie rigting wil praat, want die ander argument is dat daar nie `n
manier is wat die K4`s en basters dieselfde God kan aanbid soos die
God wat ek aanbid nie.
Bespot maar ou Frikkie, maar los die res uit..
Frikkie
On 29 May 2000 14:42:36 GMT, prop...@aol.com (ProPacem) wrote:
>> "Krokkie" sp...@spoofer.co.za
>
>> Ek weet darem nie , 'n k@ffer is 'n k@ffer en sal 'n k@ffer bly tot dit in
>> 'n k@ffer graf verrot
>
> en sy k@ffersiel opstyg hemel toe om uit te vind God is 'n k@ffer, n^e krokkie.
|
|
|
Re: 'n Opregte versoek . . . [boodskap #31328 is 'n antwoord op boodskap #31013] |
Sun, 04 June 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Frikkie wrote:
> want die ander argument is dat daar nie `n
> manier is wat die K4`s en basters dieselfde God kan aanbid soos die
> God wat ek aanbid nie.
>
>
>
Liewe Frikkie,
Mag jou ewige siel behoed word
Weet jy dat daar meer swart en bruin
Christene in SA is as wittes? Soos ek
hulle leer ken het, is hulle ook baie
opregte Christene.
Gloudina
|
|
|
Re: 'n Opregte versoek . . . [boodskap #31329 is 'n antwoord op boodskap #31013] |
Sun, 04 June 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Frikkie wrote:
> M 8,
Frikkie, hanskakie. Kyk hoe gooi hy dierooitaal. As mens bogenoemde -M8 - in
Afrikaans uitspreek, kry jy MAG. Dis
natuurlik nie wat hy my noem nie. Dis
alleen wanneer jy 8 op Engels uitspreek,
dat mens sien watter taal Frikkie werklik
praat. Is dit nou die nuwe beleid van
die AWB of wat ook al, dat hulle Engels
gaan gebruik? Ek dink ons moet Frikkie
as Afrikaner onteien. Ek dink ook dat
hy selfs nie die titel "Boer" waardig is nie.
Hulle het seker ten minste vir hulle taal
geveg. Miskien is Frikkie maar net 'n
lakei van Fred Rundle.
Tant Hessie se witperd
>
|
|
|
Re: 'n Opregte versoek . . . [boodskap #31330 is 'n antwoord op boodskap #31013] |
Sun, 04 June 2000 00:00   |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
M 8,
Jy is gou om te kyk waar iemand iets oor seks plaas of net in daardie
rigting...
Kom ons kyk nou na die verlede..>Apartheidsdae soos julle dit noem.
Was dit nie vir die witman wat M8 gesteek en gejol het nie was dit `n
ander storie. Selfs ou FW het sy Lan, Volk en toe ook sommer sy Vrou
verraai.
Die Bybell stel dit baie sterk teen soort bt soort, maar dit was julle
wat in die lokasies in die riollpype gebore was wat probeer mens word
het en kyk nou.
Lees bietjie van die Basters in die Bybel. Ek gooi nou nie preke nie,
maar daar is dinge wat raakgesien moet word en dit kan ongelukkig nie
anders nie.
Rocco is heel reg met sy opmerking, want dit is presies wat gebeur
het, en glo my VANDAG...
Die wittes afrikaners wat so lekker kommunikeer en dinge nie wil
raaksien nie, hulle is op hierdie groep ook......Rocco, jy is so reg
met die donkerte, DIS HULLE DAAI waarvan jy praat.
Ek kan nou `n baie goeie getuienis lewer met wat hierdie week gebeur
het, maar ongelukkig is dit nie vir die klomp verwaaide afrikares se
ore bedoel nie.
BOER Frikkie
(partheidsvark, hanskakie, net wat julle wil....(
M 8 et nie eens die moeite doen om terug te skryf nie, want ek
kommunikeer nie met jou nie, ek reageer net op `n brief van Rocco.
On Mon, 29 May 2000 19:17:29 GMT, @home.com wrote:
> Rocco Van Tonder & Associates wrote:
>
>> Ja Paultjie, daar is n klomp wit k@ffers ook dit hang net van jou self af of
>> jy jou self soos een wil gedra of te nie, maar soos daar ook gese word as
>> die skoen jou pas trek hom aan, of knyp jy dalk die kat of k@ffermaid in die
>> donker??
>>
>
> Ag so, Rocco is ook een van die wat altyd
> seksuele innuendoes maak. Wat is tog met
> jou eie seksbalans verkeerd dat jy altyd hierdie
> soort opmerking moet maak. Is dit die enigste
> manier waarop jy bietjie seksuele energie kan
> ontwikkel, om te dink aan seks met ander
> rassegroepe? Arme ding.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 'n Opregte versoek . . . [boodskap #31610 is 'n antwoord op boodskap #31013] |
Wed, 14 June 2000 00:00  |
Tobie de Villiers
Boodskappe: 50 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
omlat jy stoopid is vettie ........ hehehehehhe ........... ;-)
(let op ek knipoog)
groete
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
skryf in boodskap news:8i7slb$mvj$1@nnrp1.deja.com...
>
>> So..., hier rond beteken
>> "k@ffer" beslis nie 'n nie-moslem nie.
>
> Genade, Malherbe, jy het 'n gift, hoe op aarde het ons DIT dan nou
> gemis??
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:57:37 UTC 2025
|