Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re - Helderberg & Saam vir n beter toekoms
Re - Helderberg & Saam vir n beter toekoms [boodskap #30996] |
Fri, 26 May 2000 00:00  |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die reisiger beplan 'n TV onderhoud met lugvaartkundiges, en
andere om bg. saak te debatteeer.
Wil graag voorstel dat hierdie saak oopgehou word, todat hierdie
inligting gedeel word, heel moontlik teen die einde van hierdie
jaar. Miskien moontlik, maar hoogs onwaarskynlik, teen Maart
2001. Om 'n meer akkurate beeld te vorm.
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.
|
|
|
|
Re: Re - Helderberg & Saam vir n beter toekoms [boodskap #31040 is 'n antwoord op boodskap #30996] |
Sat, 27 May 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
PAT wrote:
> Die hele Helderbergstorie skok my, maar wat my verbaas is dat
> die Amerikaanse media nog nie die storie opgetel het nie.
Die oorspronklike neerstort van die vliegtuigwas wel op die TV, onthou
ek nog. Dit het
mos sommer so voor 'n klomp toeriste op
die strand neergestort. Maar jy is reg, ek het
nog niks van die huidige kontroversie oor die
Helderberg selfs hier in die Kanadese koerante
gesien nie. Wonder hoekom dit nie nuus maak
nie.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Re - Helderberg & Saam vir n beter toekoms [boodskap #31108 is 'n antwoord op boodskap #30996] |
Mon, 29 May 2000 00:00  |
boer...
Boodskappe: 191 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Alles goed en wel,maar wat dink julle eerlik sal die uiteinde van die saak
wees?Daar is miljoene rande se eise wat teen die SAL ingestel gaan word,en gaan
die huidige regime dit toelaat dat die SAL ,wat alreeds sukkel, daardeur
gekelder word of sal hulle dalk politieke munt uit die saak kan slaan,ek vra
maar net?
reisiger wrote:
> Die reisiger beplan 'n TV onderhoud met lugvaartkundiges, en
> andere om bg. saak te debatteeer.
>
> Wil graag voorstel dat hierdie saak oopgehou word, todat hierdie
> inligting gedeel word, heel moontlik teen die einde van hierdie
> jaar. Miskien moontlik, maar hoogs onwaarskynlik, teen Maart
> 2001. Om 'n meer akkurate beeld te vorm.
>
> Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> Hoop dit help.
> Saam vir 'n beter toekoms.
> Een vir almal en Almal vir een.
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 04:53:29 UTC 2025
|