Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » my eerste keer!!
my eerste keer!! [boodskap #30869] Di, 23 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Geminigirl  is tans af-lyn  Geminigirl
Boodskappe: 22
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dagsê mense!
Vandag hierdie nuusgroep ontdek (eintlik alle nuusgroepe, nie geweet hoe dit
werk nie!!) en het 'n bietjie van die beriggies gelees. Jong, maar daar is
darem baie bakleiery oor en weer!! Wat ek kon sien was dit maar meestal oor
rassisme en dat mense mekaar uitfoeter. Wel, dis nie hoekom ek hier wil wees
nie. Hopelik is daar iemand wat net lekker wil gesels met my,'n baie
'homesick' afrikaner in 'n klein, koud landjie in Europa.(nederland).
Vandat ek hier bly het ek my moerstaal darem baie begin waardeer. Vroeër 'n
baie opstandige tiener gewees wat net engelse musiek geluister het en eers
hier besef het hoe pragtig en spesiaal ons taal eintlik is.
Groetnis
Re: my eerste keer!! [boodskap #30870 is 'n antwoord op boodskap #30869] Di, 23 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MeesterPhat  is tans af-lyn  MeesterPhat
Boodskappe: 12
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Laat ek raai:
Staderd sewe: het jy begin sigarette rook
Standerd agt: het jy die eerste keer dronk geword.
Standerd nege: het jy die eerste keer gerook geraak (en daarvan gehou), maar
toe kry jy 'n reputasie by die skool.
Matriek amper gepluk.

Mammie en pappie het VERWAG dat jy moet varsity toe sodat jy hulle kan trots
maak, maar hulle het jou nie vertrou met hulle geld nie.
Teen die ouderdom van 19 het jy al saam met drie ouens gelaap en jou ma is
bang die dominee vind uit.

Toe kom hulle op met hierdie fantastiese idee dat jy moet "oorsee" gaan om
jouself te "vind" en te "kalmeer"

Jy gaan terugkeer SA toe tussen die volgende 6 - 12 maande. Daar bly vir so
9 maande, en dan weer spore maak omdat jou oe dan werklik oop gegaan het. Jy
gaan in London opeindig (na ses maande op 'n Kibbutz in Israel) en in die
OVC in nr 41 Longridge Road, Earl Court vertoef.
Hier gaan al die Suid Afrikanertjies jou vertel hoe jy £4- £5 pond 'n uur
kan verdien. Jy sal 10-teen-1 in 'n bank of poskantoor opeindig as 'n teller
en jouself oortuig dat jy nou uiteindelik vry is. . . . . .

wrote in message
news:392AA375.2DB75BAE@eskom.co.za...
> Afrikaans is soos braaivleis en boerekoffie--lekker!
>
> Geminigirl wrote:
>
>> Dagsê mense!
>> Vandag hierdie nuusgroep ontdek (eintlik alle nuusgroepe, nie geweet hoe dit
>> werk nie!!) en het 'n bietjie van die beriggies gelees. Jong, maar daar is
>> darem baie bakleiery oor en weer!! Wat ek kon sien was dit maar meestal oor
>> rassisme en dat mense mekaar uitfoeter. Wel, dis nie hoekom ek hier wil wees
>> nie. Hopelik is daar iemand wat net lekker wil gesels met my,'n baie
>> 'homesick' afrikaner in 'n klein, koud landjie in Europa.(nederland).
>> Vandat ek hier bly het ek my moerstaal darem baie begin waardeer. Vroeër 'n
>> baie opstandige tiener gewees wat net engelse musiek geluister het en eers
>> hier besef het hoe pragtig en spesiaal ons taal eintlik is.
>> Groetnis
>
Re: my eerste keer!! [boodskap #30871 is 'n antwoord op boodskap #30869] Di, 23 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Afrikaans is soos braaivleis en boerekoffie--lekker!

Geminigirl wrote:

> Dagsê mense!
> Vandag hierdie nuusgroep ontdek (eintlik alle nuusgroepe, nie geweet hoe dit
> werk nie!!) en het 'n bietjie van die beriggies gelees. Jong, maar daar is
> darem baie bakleiery oor en weer!! Wat ek kon sien was dit maar meestal oor
> rassisme en dat mense mekaar uitfoeter. Wel, dis nie hoekom ek hier wil wees
> nie. Hopelik is daar iemand wat net lekker wil gesels met my,'n baie
> 'homesick' afrikaner in 'n klein, koud landjie in Europa.(nederland).
> Vandat ek hier bly het ek my moerstaal darem baie begin waardeer. Vroeër 'n
> baie opstandige tiener gewees wat net engelse musiek geluister het en eers
> hier besef het hoe pragtig en spesiaal ons taal eintlik is.
> Groetnis
Re: my eerste keer!! [boodskap #30913 is 'n antwoord op boodskap #30869] Wo, 24 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 May 2000 21:38:15 GMT, "MeesterPhat"
wrote:

Vettie is 'n regse was in Dublin sit en konstant te bang is om te se
wie hy eintlik is.

Staderd sewe: het jy begin sigarette rook[/color]
> Standerd agt: het jy die eerste keer dronk geword.
> Standerd nege: het jy die eerste keer gerook geraak (en daarvan gehou), maar
> toe kry jy 'n reputasie by die skool.
> Matriek amper gepluk.
>
> Mammie en pappie het VERWAG dat jy moet varsity toe sodat jy hulle kan trots
> maak, maar hulle het jou nie vertrou met hulle geld nie.
> Teen die ouderdom van 19 het jy al saam met drie ouens gelaap en jou ma is
> bang die dominee vind uit.
>
> Toe kom hulle op met hierdie fantastiese idee dat jy moet "oorsee" gaan om
> jouself te "vind" en te "kalmeer"
>
> Jy gaan terugkeer SA toe tussen die volgende 6 - 12 maande. Daar bly vir so
> 9 maande, en dan weer spore maak omdat jou oe dan werklik oop gegaan het. Jy
> gaan in London opeindig (na ses maande op 'n Kibbutz in Israel) en in die
> OVC in nr 41 Longridge Road, Earl Court vertoef.
> Hier gaan al die Suid Afrikanertjies jou vertel hoe jy £4- £5 pond 'n uur
> kan verdien. Jy sal 10-teen-1 in 'n bank of poskantoor opeindig as 'n teller
> en jouself oortuig dat jy nou uiteindelik vry is. . . . . .
>
>
>
>
>
> wrote in message
> news:392AA375.2DB75BAE@eskom.co.za...
>> Afrikaans is soos braaivleis en boerekoffie--lekker!
>>
>> Geminigirl wrote:
>>
>>> Dagsê mense!
>>> Vandag hierdie nuusgroep ontdek (eintlik alle nuusgroepe, nie geweet hoe
> dit
>>> werk nie!!) en het 'n bietjie van die beriggies gelees. Jong, maar daar
> is
>>> darem baie bakleiery oor en weer!! Wat ek kon sien was dit maar meestal
> oor
>>> rassisme en dat mense mekaar uitfoeter. Wel, dis nie hoekom ek hier wil
> wees
>>> nie. Hopelik is daar iemand wat net lekker wil gesels met my,'n baie
>>> 'homesick' afrikaner in 'n klein, koud landjie in Europa.(nederland).
>>> Vandat ek hier bly het ek my moerstaal darem baie begin waardeer. Vroeër
> 'n
>>> baie opstandige tiener gewees wat net engelse musiek geluister het en
> eers
>>> hier besef het hoe pragtig en spesiaal ons taal eintlik is.
>>> Groetnis
>>
>
Re: my eerste keer!! [boodskap #30914 is 'n antwoord op boodskap #30869] Wo, 24 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Geminigirl  is tans af-lyn  Geminigirl
Boodskappe: 22
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Jong, dis amper reg wat jy hier skryf, dis dan wat die eerste paar reels
betref, maar dit klink vir my asof dit jou lewensverhaal kan wees??!!
Ek wou vir dokter leer maar was die oudste van vier en daar was nie geld
nie, het toe maar gaan verpleeg en het geld gespaar om europa te toer. Word
verlief op Kasie, weer terug PTA toe maar het dit nie volgehou nie, het die
Kasie te veel gemis.
Terug Nederland toe, saambly, trou, kids, skei en nogsteeds hier!!
Dom ne!
KOMMENTAAR HIERONDER BY JOU REELS

MeesterPhat schreef in berichtnieuws
bTCW4.440$mq.17651@news.iol.ie...
> Laat ek raai:
> Staderd sewe: het jy begin sigarette rook DITSIM EN EERS TWEE JAAR GELEDE OPGEHOU!
> Standerd agt: het jy die eerste keer dronk geword.EN VREESLIK SIEK GEWEES!!NOOIT MEER DRUPPEL ALKOHOL DAARNA GEDRINK NIE
> Standerd nege: het jy die eerste keer gerook geraakWAS DIT MAAR WAAR!! (en daarvan gehou), maar
> toe kry jy 'n reputasie by die skool.HET OUENS ONTDEK EN HET AMPER GEPLUK
EN IS GESKORS OMDAT EK GEVANG IS TOE EK SKELM OP SKOOLGRONDE TUSSEN PERIODES
GEROOK HET.
> Matriek amper gepluk.GELUKKIG NIE!!BUITEMUURS MATRIEK GESKRYF,
>
> Mammie en pappie het VERWAG dat jy moet varsity toe sodat jy hulle kan trots
> maak, maar hulle het jou nie vertrou met hulle geld nie.
> Teen die ouderdom van 19 het jy al saam met drie ouens gelaap en jou ma is
> bang die dominee vind uit.
>
> Toe kom hulle op met hierdie fantastiese idee dat jy moet "oorsee" gaan om
> jouself te "vind" en te "kalmeer"
>
> Jy gaan terugkeer SA toe tussen die volgende 6 - 12 maande. Daar bly vir so
> 9 maande, en dan weer spore maak omdat jou oe dan werklik oop gegaan het. Jy
> gaan in London opeindig (na ses maande op 'n Kibbutz in Israel) en in die
> OVC in nr 41 Longridge Road, Earl Court vertoef.
> Hier gaan al die Suid Afrikanertjies jou vertel hoe jy �4- �5 pond 'n uur
> kan verdien. Jy sal 10-teen-1 in 'n bank of poskantoor opeindig as 'n teller
> en jouself oortuig dat jy nou uiteindelik vry is. . . . . .
>
>
>
>
>
> wrote in message
> news:392AA375.2DB75BAE@eskom.co.za...
>> Afrikaans is soos braaivleis en boerekoffie--lekker!
>>
>> Geminigirl wrote:
>>
>>> Dagsê mense!
>>> Vandag hierdie nuusgroep ontdek (eintlik alle nuusgroepe, nie geweet
hoe
> dit
>>> werk nie!!) en het 'n bietjie van die beriggies gelees. Jong, maar
daar
> is
>>> darem baie bakleiery oor en weer!! Wat ek kon sien was dit maar
meestal
> oor
>>> rassisme en dat mense mekaar uitfoeter. Wel, dis nie hoekom ek hier
wil
> wees
>>> nie. Hopelik is daar iemand wat net lekker wil gesels met my,'n baie
>>> 'homesick' afrikaner in 'n klein, koud landjie in Europa.(nederland).
>>> Vandat ek hier bly het ek my moerstaal darem baie begin waardeer.
Vroeër
> 'n
>>> baie opstandige tiener gewees wat net engelse musiek geluister het en
> eers
>>> hier besef het hoe pragtig en spesiaal ons taal eintlik is.
>>> Groetnis
>>
>
Re: my eerste keer!! [boodskap #30915 is 'n antwoord op boodskap #30869] Wo, 24 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gemini:
Ek is ook 'n Suid Afrikaner wat in Nedrland sit. Waar in Nederland bevind
jy jouself dan?

Ferdi:
Ek was oor nuwe jaar in Ierland en het by die iere gehoor van 'n paar Suid
Afrikaners wat mandrax rook - ek wonder of ons vriend nie een van hulle is
nie... ;-)

Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Tue, 23 May 2000 21:38:15 GMT, "MeesterPhat"
> wrote:
>
> Vettie is 'n regse was in Dublin sit en konstant te bang is om te se
> wie hy eintlik is.
>
>
>
>
>
> > Staderd sewe: het jy begin sigarette rook
>> Standerd agt: het jy die eerste keer dronk geword.
>> Standerd nege: het jy die eerste keer gerook geraak (en daarvan gehou), maar
>> toe kry jy 'n reputasie by die skool.
>> Matriek amper gepluk.
>>
>> Mammie en pappie het VERWAG dat jy moet varsity toe sodat jy hulle kan trots
>> maak, maar hulle het jou nie vertrou met hulle geld nie.
>> Teen die ouderdom van 19 het jy al saam met drie ouens gelaap en jou ma is
>> bang die dominee vind uit.
>>
>> Toe kom hulle op met hierdie fantastiese idee dat jy moet "oorsee" gaan om
>> jouself te "vind" en te "kalmeer"
>>
>> Jy gaan terugkeer SA toe tussen die volgende 6 - 12 maande. Daar bly vir so
>> 9 maande, en dan weer spore maak omdat jou oe dan werklik oop gegaan het. Jy
>> gaan in London opeindig (na ses maande op 'n Kibbutz in Israel) en in die
>> OVC in nr 41 Longridge Road, Earl Court vertoef.
>> Hier gaan al die Suid Afrikanertjies jou vertel hoe jy �4- �5 pond 'n uur
>> kan verdien. Jy sal 10-teen-1 in 'n bank of poskantoor opeindig as 'n teller
>> en jouself oortuig dat jy nou uiteindelik vry is. . . . . .
>>
>>
>>
>>
>>
>> wrote in message
>> news:392AA375.2DB75BAE@eskom.co.za...
>>> Afrikaans is soos braaivleis en boerekoffie--lekker!
>>>
>>> Geminigirl wrote:
>>>
>>>> Dagsê mense!
>>>> Vandag hierdie nuusgroep ontdek (eintlik alle nuusgroepe, nie geweet
hoe
>> dit
>>>> werk nie!!) en het 'n bietjie van die beriggies gelees. Jong, maar
daar
>> is
>>>> darem baie bakleiery oor en weer!! Wat ek kon sien was dit maar
meestal
>> oor
>>>> rassisme en dat mense mekaar uitfoeter. Wel, dis nie hoekom ek hier
wil
>> wees
>>>> nie. Hopelik is daar iemand wat net lekker wil gesels met my,'n baie
>>>> 'homesick' afrikaner in 'n klein, koud landjie in Europa.(nederland).
>>>> Vandat ek hier bly het ek my moerstaal darem baie begin waardeer.
Vroeër
>> 'n
>>>> baie opstandige tiener gewees wat net engelse musiek geluister het en
>> eers
>>>> hier besef het hoe pragtig en spesiaal ons taal eintlik is.
>>>> Groetnis
>>>
>>
>
Re: my eerste keer!! [boodskap #30916 is 'n antwoord op boodskap #30869] Wo, 24 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Geminigirl  is tans af-lyn  Geminigirl
Boodskappe: 22
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hi Pijotrij,
Ek is so 60km noord van Amsterdam en jy? Hoe lank is jy al in nederland?

Pijotrij schreef in berichtnieuws
959168448.35774@ns0.klm.nl...
> Gemini:
> Ek is ook 'n Suid Afrikaner wat in Nedrland sit. Waar in Nederland bevind
> jy jouself dan?
>
> Ferdi:
> Ek was oor nuwe jaar in Ierland en het by die iere gehoor van 'n paar Suid
> Afrikaners wat mandrax rook - ek wonder of ons vriend nie een van hulle is
> nie... ;-)
>
>
> Ferdi Greyling wrote in message ...
>> On Tue, 23 May 2000 21:38:15 GMT, "MeesterPhat"
>> wrote:
>>
>> Vettie is 'n regse was in Dublin sit en konstant te bang is om te se
>> wie hy eintlik is.
>>
>>
>>
>>
>>
>> >> Staderd sewe: het jy begin sigarette rook
>>> Standerd agt: het jy die eerste keer dronk geword.
>>> Standerd nege: het jy die eerste keer gerook geraak (en daarvan gehou),
> maar
>>> toe kry jy 'n reputasie by die skool.
>>> Matriek amper gepluk.
>>>
>>> Mammie en pappie het VERWAG dat jy moet varsity toe sodat jy hulle kan
> trots
>>> maak, maar hulle het jou nie vertrou met hulle geld nie.
>>> Teen die ouderdom van 19 het jy al saam met drie ouens gelaap en jou ma is
>>> bang die dominee vind uit.
>>>
>>> Toe kom hulle op met hierdie fantastiese idee dat jy moet "oorsee" gaan om
>>> jouself te "vind" en te "kalmeer"
>>>
>>> Jy gaan terugkeer SA toe tussen die volgende 6 - 12 maande. Daar bly vir
> so
>>> 9 maande, en dan weer spore maak omdat jou oe dan werklik oop gegaan
het.
> Jy
>>> gaan in London opeindig (na ses maande op 'n Kibbutz in Israel) en in die
>>> OVC in nr 41 Longridge Road, Earl Court vertoef.
>>> Hier gaan al die Suid Afrikanertjies jou vertel hoe jy �4- �5 pond 'n uur
>>> kan verdien. Jy sal 10-teen-1 in 'n bank of poskantoor opeindig as 'n
> teller
>>> en jouself oortuig dat jy nou uiteindelik vry is. . . . . .
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> wrote in message
>>> news:392AA375.2DB75BAE@eskom.co.za...
>>>> Afrikaans is soos braaivleis en boerekoffie--lekker!
>>>>
>>>> Geminigirl wrote:
>>>>
>>>> > Dagsê mense!
>>>> > Vandag hierdie nuusgroep ontdek (eintlik alle nuusgroepe, nie geweet
> hoe
>>> dit
>>>> > werk nie!!) en het 'n bietjie van die beriggies gelees. Jong, maar
> daar
>>> is
>>>> > darem baie bakleiery oor en weer!! Wat ek kon sien was dit maar
> meestal
>>> oor
>>>> > rassisme en dat mense mekaar uitfoeter. Wel, dis nie hoekom ek hier
> wil
>>> wees
>>>> > nie. Hopelik is daar iemand wat net lekker wil gesels met my,'n baie
>>>> > 'homesick' afrikaner in 'n klein, koud landjie in Europa.(nederland).
>>>> > Vandat ek hier bly het ek my moerstaal darem baie begin waardeer.
> Vroeër
>>> 'n
>>>> > baie opstandige tiener gewees wat net engelse musiek geluister het
en
>>> eers
>>>> > hier besef het hoe pragtig en spesiaal ons taal eintlik is.
>>>> > Groetnis
>>>>
>>>
>>
>
Re: my eerste keer!! [boodskap #30955 is 'n antwoord op boodskap #30869] Do, 25 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Geminigirl  is tans af-lyn  Geminigirl
Boodskappe: 22
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hallo Pijotrij
Jy is darem gelukkig om vir KLM te werk want dit gee jou die geleentheid om
te kan reis.
Ek kan jou verseker dat die eerste paar baie nice is veral as jy so reis
maar as jy al 13 jaar in een plek woon waar die klimaat nie akkodeer met jou
nie dat jy vinnig gatvol raak!
Medemblik is naby Hoorn. Was al 'n paar keer daar. Mooi plekkie.
Waar kom jy oorspronklik vandaan?
Groetnis

Pijotrij schreef in berichtnieuws
959246175.741277@ns0.klm.nl...
> Hoi Gemini
>
> Ik sit in Voorburg Den Haag en werk by KLM in Hoofddorp (net buite
> Amsterdam). Ek is nou al, per 4 mei, 2jaar hier.
>
> Geniet dit onsaglik, want die grootste rede hoekom ek gekom het was om die
> wereld (Europa) bietjie te sien. Ek toer dus baie rond.
>
> Ek het in 'n vroeer pos gesien dat jy jouself in Hoorn bevind. Ken jy die
> dorpie Medemblijk? Dis daar naby. Vriende van my het daar gewoon so ek het
> nogal baie daar gekuier. Hulle woon nou in Alkmaar.
>
> Pijotrij
>
>
> Geminigirl wrote in message ...
>> Hi Pijotrij,
>> Ek is so 60km noord van Amsterdam en jy? Hoe lank is jy al in nederland?
>>
>> Pijotrij schreef in berichtnieuws
>> 959168448.35774@ns0.klm.nl...
>>> Gemini:
>>> Ek is ook 'n Suid Afrikaner wat in Nedrland sit. Waar in Nederland
> bevind
>>> jy jouself dan?
>>>
>>> Ferdi:
>>> Ek was oor nuwe jaar in Ierland en het by die iere gehoor van 'n paar
> Suid
>>> Afrikaners wat mandrax rook - ek wonder of ons vriend nie een van hulle
> is
>>> nie... ;-)
>>>
>>>
>>> Ferdi Greyling wrote in message ...
>>>> On Tue, 23 May 2000 21:38:15 GMT, "MeesterPhat"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> Vettie is 'n regse was in Dublin sit en konstant te bang is om te se
>>>> wie hy eintlik is.
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> >>> >Staderd sewe: het jy begin sigarette rook
>>>> >Standerd agt: het jy die eerste keer dronk geword.
>>>> >Standerd nege: het jy die eerste keer gerook geraak (en daarvan
gehou),
>>> maar
>>>> >toe kry jy 'n reputasie by die skool.
>>>> >Matriek amper gepluk.
>>>> >
>>>> >Mammie en pappie het VERWAG dat jy moet varsity toe sodat jy hulle
kan
>>> trots
>>>> >maak, maar hulle het jou nie vertrou met hulle geld nie.
>>>> >Teen die ouderdom van 19 het jy al saam met drie ouens gelaap en jou
ma
>> is
>>>> >bang die dominee vind uit.
>>>> >
>>>> >Toe kom hulle op met hierdie fantastiese idee dat jy moet "oorsee"
gaan
>> om
>>>> >jouself te "vind" en te "kalmeer"
>>>> >
>>>> >Jy gaan terugkeer SA toe tussen die volgende 6 - 12 maande. Daar bly
> vir
>>> so
>>>> >9 maande, en dan weer spore maak omdat jou oe dan werklik oop gegaan
>> het.
>>> Jy
>>>> >gaan in London opeindig (na ses maande op 'n Kibbutz in Israel) en in
>> die
>>>> >OVC in nr 41 Longridge Road, Earl Court vertoef.
>>>> >Hier gaan al die Suid Afrikanertjies jou vertel hoe jy �4- �5 pond 'n
>> uur
>>>> >kan verdien. Jy sal 10-teen-1 in 'n bank of poskantoor opeindig as 'n
>>> teller
>>>> >en jouself oortuig dat jy nou uiteindelik vry is. . . . . .
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > wrote in message
>>>> >news:392AA375.2DB75BAE@eskom.co.za...
>>>> >> Afrikaans is soos braaivleis en boerekoffie--lekker!
>>>> >>
>>>> >> Geminigirl wrote:
>>>> >>
>>>> >> > Dagsê mense!
>>>> >> > Vandag hierdie nuusgroep ontdek (eintlik alle nuusgroepe, nie
> geweet
>>> hoe
>>>> >dit
>>>> >> > werk nie!!) en het 'n bietjie van die beriggies gelees. Jong,
maar
>>> daar
>>>> >is
>>>> >> > darem baie bakleiery oor en weer!! Wat ek kon sien was dit maar
>>> meestal
>>>> >oor
>>>> >> > rassisme en dat mense mekaar uitfoeter. Wel, dis nie hoekom ek
hier
>>> wil
>>>> >wees
>>>> >> > nie. Hopelik is daar iemand wat net lekker wil gesels met my,'n
> baie
>>>> >> > 'homesick' afrikaner in 'n klein, koud landjie in
>> Europa.(nederland).
>>>> >> > Vandat ek hier bly het ek my moerstaal darem baie begin waardeer.
>>> Vroeër
>>>> >'n
>>>> >> > baie opstandige tiener gewees wat net engelse musiek geluister
het
>> en
>>>> >eers
>>>> >> > hier besef het hoe pragtig en spesiaal ons taal eintlik is.
>>>> >> > Groetnis
>>>> >>
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: my eerste keer!! [boodskap #30956 is 'n antwoord op boodskap #30869] Do, 25 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hoi Gemini

Ik sit in Voorburg Den Haag en werk by KLM in Hoofddorp (net buite
Amsterdam). Ek is nou al, per 4 mei, 2jaar hier.

Geniet dit onsaglik, want die grootste rede hoekom ek gekom het was om die
wereld (Europa) bietjie te sien. Ek toer dus baie rond.

Ek het in 'n vroeer pos gesien dat jy jouself in Hoorn bevind. Ken jy die
dorpie Medemblijk? Dis daar naby. Vriende van my het daar gewoon so ek het
nogal baie daar gekuier. Hulle woon nou in Alkmaar.

Pijotrij

Geminigirl wrote in message ...
> Hi Pijotrij,
> Ek is so 60km noord van Amsterdam en jy? Hoe lank is jy al in nederland?
>
> Pijotrij schreef in berichtnieuws
> 959168448.35774@ns0.klm.nl...
>> Gemini:
>> Ek is ook 'n Suid Afrikaner wat in Nedrland sit. Waar in Nederland bevind
>> jy jouself dan?
>>
>> Ferdi:
>> Ek was oor nuwe jaar in Ierland en het by die iere gehoor van 'n paar Suid
>> Afrikaners wat mandrax rook - ek wonder of ons vriend nie een van hulle is
>> nie... ;-)
>>
>>
>> Ferdi Greyling wrote in message ...
>>> On Tue, 23 May 2000 21:38:15 GMT, "MeesterPhat"
>>> wrote:
>>>
>>> Vettie is 'n regse was in Dublin sit en konstant te bang is om te se
>>> wie hy eintlik is.
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> >>> Staderd sewe: het jy begin sigarette rook
>>>> Standerd agt: het jy die eerste keer dronk geword.
>>>> Standerd nege: het jy die eerste keer gerook geraak (en daarvan gehou),
>> maar
>>>> toe kry jy 'n reputasie by die skool.
>>>> Matriek amper gepluk.
>>>>
>>>> Mammie en pappie het VERWAG dat jy moet varsity toe sodat jy hulle kan
>> trots
>>>> maak, maar hulle het jou nie vertrou met hulle geld nie.
>>>> Teen die ouderdom van 19 het jy al saam met drie ouens gelaap en jou ma
> is
>>>> bang die dominee vind uit.
>>>>
>>>> Toe kom hulle op met hierdie fantastiese idee dat jy moet "oorsee" gaan
> om
>>>> jouself te "vind" en te "kalmeer"
>>>>
>>>> Jy gaan terugkeer SA toe tussen die volgende 6 - 12 maande. Daar bly
vir
>> so
>>>> 9 maande, en dan weer spore maak omdat jou oe dan werklik oop gegaan
> het.
>> Jy
>>>> gaan in London opeindig (na ses maande op 'n Kibbutz in Israel) en in
> die
>>>> OVC in nr 41 Longridge Road, Earl Court vertoef.
>>>> Hier gaan al die Suid Afrikanertjies jou vertel hoe jy �4- �5 pond 'n
> uur
>>>> kan verdien. Jy sal 10-teen-1 in 'n bank of poskantoor opeindig as 'n
>> teller
>>>> en jouself oortuig dat jy nou uiteindelik vry is. . . . . .
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> wrote in message
>>>> news:392AA375.2DB75BAE@eskom.co.za...
>>>> > Afrikaans is soos braaivleis en boerekoffie--lekker!
>>>> >
>>>> > Geminigirl wrote:
>>>> >
>>>> > > Dagsê mense!
>>>> > > Vandag hierdie nuusgroep ontdek (eintlik alle nuusgroepe, nie
geweet
>> hoe
>>>> dit
>>>> > > werk nie!!) en het 'n bietjie van die beriggies gelees. Jong, maar
>> daar
>>>> is
>>>> > > darem baie bakleiery oor en weer!! Wat ek kon sien was dit maar
>> meestal
>>>> oor
>>>> > > rassisme en dat mense mekaar uitfoeter. Wel, dis nie hoekom ek hier
>> wil
>>>> wees
>>>> > > nie. Hopelik is daar iemand wat net lekker wil gesels met my,'n baie
>>>> > > 'homesick' afrikaner in 'n klein, koud landjie in
> Europa.(nederland).
>>>> > > Vandat ek hier bly het ek my moerstaal darem baie begin waardeer.
>> Vroeër
>>>> 'n
>>>> > > baie opstandige tiener gewees wat net engelse musiek geluister het
> en
>>>> eers
>>>> > > hier besef het hoe pragtig en spesiaal ons taal eintlik is.
>>>> > > Groetnis
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: my eerste keer!! [boodskap #30959 is 'n antwoord op boodskap #30869] Do, 25 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ds. Jasper Schellinge  is tans af-lyn  Ds. Jasper Schellinge
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ja, Boertjie!

Jy waardeer eers wat buite bereik of skaars is.!
Dis wonderlik hoe patriotisme blom - amper ontplof -
as n mens in die vreemde is. Dan praat 'n soutie sommer
skielik afrikaans...!
Ek is self n Nederlands-gebore Suid-Afrikaner en het 'n
idee hou jy voel daat in Ndl. Was laasjaar daar by van my
familie - Mijdrecht, Ter Aar, Wilnis ens.
Vasbyt daar en geniet die homesick as n ou DIT kan
regkry.
Groetnis
Ds. Jasper, Pretoria
wrote in message
news:392AA375.2DB75BAE@eskom.co.za...
> Afrikaans is soos braaivleis en boerekoffie--lekker!
>
> Geminigirl wrote:
>
>> Dagsê mense!
>> Vandag hierdie nuusgroep ontdek (eintlik alle nuusgroepe, nie geweet hoe dit
>> werk nie!!) en het 'n bietjie van die beriggies gelees. Jong, maar daar is
>> darem baie bakleiery oor en weer!! Wat ek kon sien was dit maar meestal oor
>> rassisme en dat mense mekaar uitfoeter. Wel, dis nie hoekom ek hier wil wees
>> nie. Hopelik is daar iemand wat net lekker wil gesels met my,'n baie
>> 'homesick' afrikaner in 'n klein, koud landjie in Europa.(nederland).
>> Vandat ek hier bly het ek my moerstaal darem baie begin waardeer. Vroeër 'n
>> baie opstandige tiener gewees wat net engelse musiek geluister het en eers
>> hier besef het hoe pragtig en spesiaal ons taal eintlik is.
>> Groetnis
>
Re: my eerste keer!! [boodskap #30993 is 'n antwoord op boodskap #30869] Vr, 26 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Geminigirl  is tans af-lyn  Geminigirl
Boodskappe: 22
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dankie dominee, ek sal probeer vir sover mens van homesickness kan geniet!!!
LOL!
Gelukkig begin dit nou somer word en so nou en dan besluit die sonnetjie om
vir ons te kom kuier.
Ek sien jy is in Pretoria, ek is gebore en opgegroei daar, my ouers en res
van die familie woon nog almal in PTA.
Groetnis
Geminigirl

Ds. Jasper Schellingerhout schreef in berichtnieuws
392d9523.0@news1.mweb.co.za...
> Ja, Boertjie!
>
> Jy waardeer eers wat buite bereik of skaars is.!
> Dis wonderlik hoe patriotisme blom - amper ontplof -
> as n mens in die vreemde is. Dan praat 'n soutie sommer
> skielik afrikaans...!
> Ek is self n Nederlands-gebore Suid-Afrikaner en het 'n
> idee hou jy voel daat in Ndl. Was laasjaar daar by van my
> familie - Mijdrecht, Ter Aar, Wilnis ens.
> Vasbyt daar en geniet die homesick as n ou DIT kan
> regkry.
> Groetnis
> Ds. Jasper, Pretoria
> wrote in message
> news:392AA375.2DB75BAE@eskom.co.za...
>> Afrikaans is soos braaivleis en boerekoffie--lekker!
>>
>> Geminigirl wrote:
>>
>>> Dagsê mense!
>>> Vandag hierdie nuusgroep ontdek (eintlik alle nuusgroepe, nie geweet
hoe
> dit
>>> werk nie!!) en het 'n bietjie van die beriggies gelees. Jong, maar
daar
> is
>>> darem baie bakleiery oor en weer!! Wat ek kon sien was dit maar
meestal
> oor
>>> rassisme en dat mense mekaar uitfoeter. Wel, dis nie hoekom ek hier
wil
> wees
>>> nie. Hopelik is daar iemand wat net lekker wil gesels met my,'n baie
>>> 'homesick' afrikaner in 'n klein, koud landjie in Europa.(nederland).
>>> Vandat ek hier bly het ek my moerstaal darem baie begin waardeer.
Vroeër
> 'n
>>> baie opstandige tiener gewees wat net engelse musiek geluister het en
> eers
>>> hier besef het hoe pragtig en spesiaal ons taal eintlik is.
>>> Groetnis
>>
>
Re: my eerste keer!! [boodskap #31036 is 'n antwoord op boodskap #30869] Sa, 27 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Geminigirl  is tans af-lyn  Geminigirl
Boodskappe: 22
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dankie vir die welkom!
Ek het 'n paar van die berigte weer gelees en ek dink dis maar net om mekaar
te terg. Baie van die goed is nie ernstig nie.
Dis net die eerste aanblik wat dit so sleg laat lyk het. Ek het al van 'n
paar mense wat so lelik met die "tong" is kontak gehad met e-pos en ek moet
se dat my oordeel te vinnig was. Ek se nie dat dit heeltemal skoon van
negatiewe golwe is nie, ek moet net genuanseerder lees!! Dis wel 'n plek om
mens se negatiewe kant (wat ons almal het) te laat gaan en miskien 'n
uitlaatklep vir ons slegte buie kan wees.
Mooi bly

knormoer schreef in berichtnieuws
8goc2o$j4v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoesit!
>
> Welkom by die NG.
> Die bakleiery is nie so bad as jy net goeie filters gebruik nie!
>
> Koebaai.
>
> knormoer
>
Re: my eerste keer!! [boodskap #31037 is 'n antwoord op boodskap #30869] Sa, 27 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
knormoer  is tans af-lyn  knormoer
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hoesit!

Welkom by die NG.
Die bakleiery is nie so bad as jy net goeie filters gebruik nie!

Koebaai.

knormoer
Vorige onderwerp: "My naam is Leswin" deur MeesterPhat
Volgende onderwerp: Nationalistisch
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 05:17:16 MGT 2024