Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Boertjie : Volksvreemdes
Re: Boertjie : Volksvreemdes [boodskap #30885] Di, 23 Mei 2000 00:00
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Daar is 'n ewige verskil tussen afrikaanses,afrikaansprekendes en ware
afrikaners(boere afrikaners),maar jy sal dit mos nie kan verstaan want jy
staan al te lank aan die ander kant ,of hoe?

Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 23 May 2000 10:15:37 +0200, "John Tomas"
> wrote:
>
> eintlik
>> al hoekom die swart doners ons aan die ballas beet het, hulle weet die
>> meerderheid van die minderheid is te sag om op te staan en te baklei...
>> Maar daar brand tog nog iewers 'n vlam, al is dit die minderheid van die
>> minderheid...>>
>
> Maar daar is dan meer "nie wit-"Afrikaanssprekers as wit mense wat
> Afrikaans praat!!!
Re: Boertjie : Volksvreemdes [boodskap #30886 is 'n antwoord op boodskap #30885] Di, 23 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 May 2000 10:15:37 +0200, "John Tomas" wrote:

al hoekom die swart doners ons aan die ballas beet het, hulle weet die[/color]
> meerderheid van die minderheid is te sag om op te staan en te baklei...
> Maar daar brand tog nog iewers 'n vlam, al is dit die minderheid van die
> minderheid...>>

Maar daar is dan meer "nie wit-"Afrikaanssprekers as wit mense wat
Afrikaans praat!!!
Re: Boertjie : Volksvreemdes [boodskap #30887 is 'n antwoord op boodskap #30885] Di, 23 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy maak my siek met jou gekerm oor reg en geregtigheid,daar bestaan nie so iets
hier by ons ,maar jy behoort mos te weet,want dis mos hoekom jy wegehardloop
het?
Nou kan jy lekker daar anderkant sit en al die sappige stories van wat die
apartheidsvarke nou weer met die arme volksvreemdes aanvang en al die
rassistiese opmerkings wat die boere maak veroordeel.

So terloops ,dis mos net witmense wat rassiste kan wees.
Boertjie

@home.com wrote:

> Ferdi Greyling wrote:
>
>> On Tue, 23 May 2000 10:15:37 +0200, "John Tomas"
>> wrote:
>>
>> > eintlik
>>> al hoekom die swart doners ons aan die ballas beet het, hulle weet die
>>> meerderheid van die minderheid is te sag om op te staan en te baklei...
>>> Maar daar brand tog nog iewers 'n vlam, al is dit die minderheid van die
>>> minderheid...>>
>>
>> Maar daar is dan meer "nie wit-"Afrikaanssprekers as wit mense wat
>> Afrikaans praat!!!
>
> En as mens moet oordeel na die kwaliteit van die Afrikaansvan die outjies op
> hierdie nuusgroep wat dreig "om te baklei"
> dan weet jy dat as dit van hulle afhang, Afrikaans 'n vroeg
> dood sal sterf. Ek dink "julle" moet julle prioriteite reg
> kies: red eers julle taal, dan julle ewige siele, en bekommer
> julle dan oor die land waar die SA landsburgers nou in reg
> en geregtigheid probeer saamleef, sonder die ou etiketjies
> wat julle hulle gedurende die apartheidsdae wou aansteek.
>
> Die Ruiter in die Nag
Re: Boertjie : Volksvreemdes [boodskap #30888 is 'n antwoord op boodskap #30885] Di, 23 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 23 May 2000 10:15:37 +0200, "John Tomas"
> wrote:
>
> eintlik
>> al hoekom die swart doners ons aan die ballas beet het, hulle weet die
>> meerderheid van die minderheid is te sag om op te staan en te baklei...
>> Maar daar brand tog nog iewers 'n vlam, al is dit die minderheid van die
>> minderheid...>>
>
> Maar daar is dan meer "nie wit-"Afrikaanssprekers as wit mense wat
> Afrikaans praat!!!

En as mens moet oordeel na die kwaliteit van die Afrikaansvan die outjies op
hierdie nuusgroep wat dreig "om te baklei"
dan weet jy dat as dit van hulle afhang, Afrikaans 'n vroeg
dood sal sterf. Ek dink "julle" moet julle prioriteite reg
kies: red eers julle taal, dan julle ewige siele, en bekommer
julle dan oor die land waar die SA landsburgers nou in reg
en geregtigheid probeer saamleef, sonder die ou etiketjies
wat julle hulle gedurende die apartheidsdae wou aansteek.

Die Ruiter in die Nag
Vorige onderwerp: Geen verdere e-poste aan die reisiger, asb.
Volgende onderwerp: AFRIKAANS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 09:56:44 MGT 2024