Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » LOL!!
LOL!! [boodskap #30805] |
Mon, 22 May 2000 00:00  |
Charles van der Wath
Boodskappe: 49 Geregistreer: November 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ou Leswin het sy naam darem nou lekker met 'n plank gemoer!!
Die prentjie van 'n "Lydia Newman" wat haar "hare" (daai gekrulde
peperkorrels) met 'n borsel borsel is genoeg om my hol te skeur.
Om nie eers te praat Walter Sammons nie.
Nee kyk, Jerry Springer is 'n fiasko mnr. Laubsher maar kyk jy vat die
koek!!
>> sy borsel nader om sy hare op te kikker, salig onbewus dat die borsel se
>> patent behoort aan Lydia Newman, 'n swart vrou. Hierna steek hy sy kam
in
> sy
>> sokkies, so vir die wis en die onwis deur die dag (kam se uitvinder,
> Walter
>> Sammons, 'n swart man).
|
|
|
Re: LOL!! [boodskap #30806 is 'n antwoord op boodskap #30805] |
Mon, 22 May 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
MeesterPhat wrote:
daar van District6.
Distrik 6 was glo oorspronklik 'n polsende
gemeenskap. Maar toe kom die apartheids-
varke en verklaar dat dit te na aan die "wit"
gebiede is, en hulle laai die mense op en gaan
gooi hulle daar op die Kaapse Vlakte. Die
idee was glo om die area van Distrik 6 aan
wittes te verkoop wat dan lieflike ou
tradisionele Kaaps-Hollandse huisies daar
sou ontwikkel en so die wit paradys verder
ontwikkel. Maar daar het glo niks daarvan
gekom nie. Nog 'n nalatenskap van die gif
van die apartheidsvarke.
Gloudina
|
|
|
|
Re: LOL!! [boodskap #31048 is 'n antwoord op boodskap #30805] |
Sat, 27 May 2000 00:00  |
ProPacem
Boodskappe: 320 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> "MeesterPhat" meest...@nym.alias.net
> Ek tune jou, hierrie wit mensig is
> sommer kak,
Die besters onder hulle, ten minste.
> hy is nie meer my bas nie.
Ha Ha, selfs bester erken dit..
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:26:43 UTC 2025
|