Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Archives: May 22, 1900
Re: Archives: May 22, 1900 [boodskap #30799] Mon, 22 May 2000 00:00
Canis Lupus  is tans af-lyn  Canis Lupus
Boodskappe: 24
Geregistreer: February 2000
Karma: 0
Junior Lid
Nou weet ek hoekom ek so sleg voel vandag.

Francois

@home.com wrote in message ...
> On May 22, 1900 the Globe and Mail reported
> that Boer General De Wet was prepared to
> surrender, conditionally, his entire Free State
> force to the British.
>
Re: Archives: May 22, 1900 [boodskap #30800 is 'n antwoord op boodskap #30799] Mon, 22 May 2000 00:00 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja en ons weet hoekom, want hulle vroue en kinders het gesterf in
konsentrasie kampe.

Reenen van Niekerk

skryf in boodskap news:3929483D.FB3A0B06@home.com...
> On May 22, 1900 the Globe and Mail reported
> that Boer General De Wet was prepared to
> surrender, conditionally, his entire Free State
> force to the British.
>
Re: Archives: May 22, 1900 [boodskap #30801 is 'n antwoord op boodskap #30799] Mon, 22 May 2000 00:00 Na vorige boodskap
Rocco Van Tonder  is tans af-lyn  Rocco Van Tonder
Boodskappe: 22
Geregistreer: February 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ja, gaan kry vir jou 'n "Nollie"......Ag ek bedoel 'n lollie. As die Engelse
nie so moffie agtig en Hitler agtig was nie dan het hulle nie eers daar aan
gedroom het om een BOERTJIE te vang of hom self te laat oor gee het nie.
Gaan lees verder HOEKOM HY OORGEGEE het!!!!!!!!!

skryf in boodskap news:3929483D.FB3A0B06@home.com...
> On May 22, 1900 the Globe and Mail reported
> that Boer General De Wet was prepared to
> surrender, conditionally, his entire Free State
> force to the British.
>
Vorige onderwerp: Re: Tys is onbeskaaf mens (apartheits vark!)
Volgende onderwerp: Re: LOL!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 05:09:30 UTC 2025