Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Tys is onbeskaaf mens (apartheits vark!)
Re: Tys is onbeskaaf mens (apartheits vark!) [boodskap #30793] Ma, 22 Mei 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie wrote:

> Julle weet, ek is ook `n Apartheidsvark, verraaier, hanskakie, wat ook
> al, M 8 het my seker die meeste name al gegee, totdat ek haar op my
> killfile gesit het en toe ek die nuwe program laai is sy maar weer en
> nog steeds daar.
>
>

Toe ek vanoggend opstaan en die pos van Frikkie lees,
het ek darem lekker gelag. Vir die wat nou nie kan
verstaan nie: M 8 is eintlik ek. As jy dit op Engels
uitspreek, hoor jy hy noem my "meid." (Let op, jy
moet dit op Engels uitspreek. Dis omdat Frikkie
eintlik 'n closet-engelsman is. Dis die wat ek hom
hanskakie en hensopper noem.) M8 klink vir my
ook bietjie soos iets in die Britse Secret Service.
En Prince se vrou se naam is "Maite." So ek het
nogal lief vir Frikkie se lieflingsnaampie vir my
geword.

Gloudina
Re: Tys is onbeskaaf mens (apartheits vark!) [boodskap #30794 is 'n antwoord op boodskap #30793] Ma, 22 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
ProPacem wrote in message ...
>> THYS" mj...@nix.co.za
>
>> DIS N EER OM N APARTHEIDSVARK TE WEES!!!!!!!!!!!
>
> NEE - DIS 'N SKANDVLEK

Eerder 'n apertheidsvark as 'n afrika-hond. Moordenaar, verkragter ,
smartvraat , agtergeblewene , eitlik 'n net-goed-vir -niks nie. Die honde
byt hulle eers nie meer nie, byt nie aan kak nie.
Re: Tys is onbeskaaf mens (apartheits vark!) [boodskap #30795 is 'n antwoord op boodskap #30793] Ma, 22 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Krokkie" a...@a.co.za

> Eerder 'n apertheidsvark as 'n afrika-hond

Krokkie is terug - leë argumentsemmer en al. Gepraat van Afrika-Hond, die
"Rhodesiese Ridgeback", sien ek, is só gewild hier in die VSA - in my woonbuurt
alleen is daar drie. Nou wonder ek of mense hier weet dat die Ridgback die
enigste hond is inheems tot suid-afrika, en dat die stamhond vir hierdie breed
die "geel hond" is van die Khoi, wie se rifrug die vroegste geskiedskrywers
opgeval het. Hoe die hond as Rhodesian bekendgeword het, weet ek egter nie -
enigiemand hier wat van beter weet? So krokkie, lyk my tog daar word meer
waarde geheg aan Afrika-honde as Apartheidsvarke.

. >Die honde
> byt hulle eers nie meer nie, byt nie aan kak nie.

Ek hoor jy was nog nooit deur 'n hond gebyt nie.
Re: Tys is onbeskaaf mens (apartheits vark!) [boodskap #30796 is 'n antwoord op boodskap #30793] Ma, 22 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Julle weet, ek is ook `n Apartheidsvark, verraaier, hanskakie, wat ook
al, M 8 het my seker die meeste name al gegee, totdat ek haar op my
killfile gesit het en toe ek die nuwe program laai is sy maar weer en
nog steeds daar.
Ek geniet dit werklik om te lees hoe ons onder mekaar (Eintlik net
lekker nonsens sit en praat en die een die skuld op die ander probeer
pak) en op die einde is almal ewe verkeerd.

Al wat ek nie nou mee saamstem nie is die tale wat hier gebruik word.
Ek kan ook lekker nonsens praat en iemand lekker kwaad maak, maar om
so uit te vaar soos wat nou die geval is is werklik in enige taal
onaanvaarbaar.

PAT, miskien moet ons meer boeke voporstel, wat van die Bybel... Thys,
al ooit van daai boek gehoor, probeer hom gerus, want voordat die
Boervolk nie weer op hulle kniee voor die Lewindige God gaan nie, kan
ons maar vergeet van enigiets in die Wêreld, ek kyk maar hoe het ons
al geval.

Groete
Apartheidsvark Frikkie

Ps: Indien ek enigiemand van julle al in die verlede persoonlik
aangeval het vra ek met hierdie e-pos dus ook nou omverskoning
daarvoor. Ek kruip nou nie en sal nog steeds saam argumenteer, maar
saam met die vreemde tale op die oomblik stem ek glad nie saam nie...

On 22 May 2000 01:32:45 GMT, "PAT" wrote:

> Leswin, die man is duidelik n dom rassis (nou dat ek daaraan
> dink, is daar enige ander soort rassis?) en ek voel mens
> verneder mens om hom te antwoord. Ek weier om met iemand
> te redeneer wat sulke vieslike taal besig, en so obviously
> aandag soek . . .
>
> maar so van die os op die jas, ek is nou besig om n absoluut
> wonderlike boek
> te lees, en toe ek nou jou paar poste lees, toe dink ek dat jy
> baie van
> die boek sal hou. (Moenie my vra hoe ek aan die verbintenis
> gekom het nie, dis sommer net n liggie wat opgegaan het wat sê,
> "Leswin sal die humor waardeer" :-)
>
> Die titel is "Frost on my moustache" deur Tim Moore. Dis
> n reisboek, en dit is wat die Observer (London) daaroor te sê
> het: "This is
> a hysterically funny, quintessentially English travelogue, in
> some of the most
> gorgeous comic prose I have read in years . . . This book made
> me laugh out loud helplessly in public, like an escaped
> psychopath; I simply didn't care."
>
> Ek kan dit aanbeveel vir enigiemand wat van goeie reisstories
> hou.
>
> Pat
>
>
>
>
> ProPacem wrote in article
> ...
>>> THYS" mj...@nix.co.za
>>
>>> DIS N EER OM N APARTHEIDSVARK TE WEES!!!!!!!!!!!
>>
>> NEE - DIS 'N SKANDVLEK
>>
Re: Tys is onbeskaaf mens (apartheits vark!) [boodskap #30797 is 'n antwoord op boodskap #30793] Ma, 22 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie,ek sekondeer al die pad!

Frikkie wrote:

> Julle weet, ek is ook `n Apartheidsvark, verraaier, hanskakie, wat ook
> al, M 8 het my seker die meeste name al gegee, totdat ek haar op my
> killfile gesit het en toe ek die nuwe program laai is sy maar weer en
> nog steeds daar.
> Ek geniet dit werklik om te lees hoe ons onder mekaar (Eintlik net
> lekker nonsens sit en praat en die een die skuld op die ander probeer
> pak) en op die einde is almal ewe verkeerd.
>
> Al wat ek nie nou mee saamstem nie is die tale wat hier gebruik word.
> Ek kan ook lekker nonsens praat en iemand lekker kwaad maak, maar om
> so uit te vaar soos wat nou die geval is is werklik in enige taal
> onaanvaarbaar.
>
> PAT, miskien moet ons meer boeke voporstel, wat van die Bybel... Thys,
> al ooit van daai boek gehoor, probeer hom gerus, want voordat die
> Boervolk nie weer op hulle kniee voor die Lewindige God gaan nie, kan
> ons maar vergeet van enigiets in die Wêreld, ek kyk maar hoe het ons
> al geval.
>
> Groete
> Apartheidsvark Frikkie
>
> Ps: Indien ek enigiemand van julle al in die verlede persoonlik
> aangeval het vra ek met hierdie e-pos dus ook nou omverskoning
> daarvoor. Ek kruip nou nie en sal nog steeds saam argumenteer, maar
> saam met die vreemde tale op die oomblik stem ek glad nie saam nie...
>
> On 22 May 2000 01:32:45 GMT, "PAT" wrote:
>
>> Leswin, die man is duidelik n dom rassis (nou dat ek daaraan
>> dink, is daar enige ander soort rassis?) en ek voel mens
>> verneder mens om hom te antwoord. Ek weier om met iemand
>> te redeneer wat sulke vieslike taal besig, en so obviously
>> aandag soek . . .
>>
>> maar so van die os op die jas, ek is nou besig om n absoluut
>> wonderlike boek
>> te lees, en toe ek nou jou paar poste lees, toe dink ek dat jy
>> baie van
>> die boek sal hou. (Moenie my vra hoe ek aan die verbintenis
>> gekom het nie, dis sommer net n liggie wat opgegaan het wat sê,
>> "Leswin sal die humor waardeer" :-)
>>
>> Die titel is "Frost on my moustache" deur Tim Moore. Dis
>> n reisboek, en dit is wat die Observer (London) daaroor te sê
>> het: "This is
>> a hysterically funny, quintessentially English travelogue, in
>> some of the most
>> gorgeous comic prose I have read in years . . . This book made
>> me laugh out loud helplessly in public, like an escaped
>> psychopath; I simply didn't care."
>>
>> Ek kan dit aanbeveel vir enigiemand wat van goeie reisstories
>> hou.
>>
>> Pat
>>
>>
>>
>>
>> ProPacem wrote in article
>> ...
>>>> THYS" mj...@nix.co.za
>>>
>>>> DIS N EER OM N APARTHEIDSVARK TE WEES!!!!!!!!!!!
>>>
>>> NEE - DIS 'N SKANDVLEK
>>>
Re: Tys is onbeskaaf mens (apartheits vark!) [boodskap #30798 is 'n antwoord op boodskap #30793] Ma, 22 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> PAT" acron@bcinfo.he

Dankie vir die boekverwysing, PAT - ek het dit op my leeslysie gesit, en
hierdie naweek kyk of my plaaslike biblioteek hom het. Ek hou van
reisjoernale, reisboeke, maar lees nie genoeg daarvan nie (hoe sê die
spreukwoord: "so many books, so little time"). Ek het onlangs Mark Behr se
"Smell of Apples" klaargemaak - 'n dun boekie, en 'n "maklike" lees, ten minste
waar dit tyd aangaan. Tog, 'n taamlik disturbing boekie - meer so ook gegee
die storm rondom Behr se dubbele rol in suid-afrikaanse studentepolitiek as
beide studente-aktivis en polisie-informant. Ek is gereed vir so bietjie humor
- sal my plaaslike biblioteek raadpleeg vir Moore.
Vorige onderwerp: Re: Leswin se bronne ?
Volgende onderwerp: Re: Archives: May 22, 1900
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 09:18:08 MGT 2024