Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Re: Would like to move ?
Re: Would like to move ? [boodskap #30556] So, 14 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
Samuel Murray skryf in boodskap news:8fm8kd$rem$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Webmaster wrote in message
> news:XIlT4.2289$H2a4.11730963@news.xtra.co.nz...
>> ...then visit http://www.nztrek.com
>> where you will be able to pick up
>> useful information free, from ex-RSA
>> folks who want to help.
>
> This is getting to be a regular advertisement... sounds like babyspam.
>
>
>
Ek sien dit net as iemand daarop kommentaar lewer. Die ding is nou al 'n
hele ruk lank in my killfile.
Re: Would like to move ? [boodskap #30589 is 'n antwoord op boodskap #30556] Ma, 15 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

T de Wet wrote:

> Nieu Zeeland? Is dit nie plekkie daar op twee eilande waar daar meer skape
> as mense is nie?
> Die helfte van hulle is seker skape. En die ander helfte is nie skape nie!
>
> Thys d-oppie d-Bos d-met d-'n d-nuwe d-skryfd-wyse!
>

En dit reen glo aanmekaar daar in d-NZ.

d-tannie d-wat d-weet waar d-david die
wortels gegrawe het.
Re: Would like to move ? [boodskap #30590 is 'n antwoord op boodskap #30556] Ma, 15 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
Samuel Murray skryf in boodskap news:8fomnl$98d$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Gary Bartholomew wrote in message
> news:8fmv28$bte$9@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Samuel Murray wrote in message
>> news:8fm8kd$rem$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>> Webmaster wrote in message
>>> news:XIlT4.2289$H2a4.11730963@news.xtra.co.nz...
>>>> ...then visit http://www.nztrek.com
>>>> where you will be able to pick up
>>>> useful information free, from ex-RSA
>>>> folks who want to help.
>>>
>>> This is getting to be a regular advertisement... sounds like babyspam.
>> Ek sien dit net as iemand daarop kommentaar lewer. Die ding is nou al
> 'n
>> hele ruk lank in my killfile.
>
> Ag sorrie man. Ek het nie besef nie. My killfile is nog maar dun, so
> ek leef my nog maar in experiences in waar ander mense al by uitgeval
> het :)))
>
>
A---g wat, ou swaer. Dis tog interessant om te hoor dat die ou aasvoël
nogsteeds daar naby in die takke sit en wag. 'n Oorvol killfile maak 'n mens
naderhand afgeleë, so dis seker goed om elke af en toe te hoor wat in die
werklike realiteit aangaan. Ek stem saam, anyway. Klink soos babyspam. (Maar
wat is babyspam, nou eintlik? Dit klink reg, maar ek praat uit onkunde uit.)
Re: Would like to move ? [boodskap #30591 is 'n antwoord op boodskap #30556] Ma, 15 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
Gary Bartholomew skryf in boodskap news:8fmv28$bte$9@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Samuel Murray wrote in message
> news:8fm8kd$rem$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Webmaster wrote in message
>> news:XIlT4.2289$H2a4.11730963@news.xtra.co.nz...
>>> ...then visit http://www.nztrek.com
>>> where you will be able to pick up
>>> useful information free, from ex-RSA
>>> folks who want to help.
>>
>> This is getting to be a regular advertisement... sounds like babyspam.
> Ek sien dit net as iemand daarop kommentaar lewer. Die ding is nou al 'n
> hele ruk lank in my killfile.

Ag sorrie man. Ek het nie besef nie. My killfile is nog maar dun, so
ek leef my nog maar in experiences in waar ander mense al by uitgeval
het :)))
Re: Would like to move ? [boodskap #30592 is 'n antwoord op boodskap #30556] Ma, 15 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wie wil nou in elk geval treek as die filppin website nie eens werk nie!

Nieu Zeeland? Is dit nie plekkie daar op twee eilande waar daar meer skape
as mense is nie?
Die helfte van hulle is seker skape. En die ander helfte is nie skape nie!

Thys d-oppie d-Bos d-met d-'n d-nuwe d-skryfd-wyse!
Gary Bartholomew wrote in message ...
>
> Samuel Murray wrote in message
> news:8fm8kd$rem$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Webmaster wrote in message
>> news:XIlT4.2289$H2a4.11730963@news.xtra.co.nz...
>>> ...then visit http://www.nztrek.com
>>> where you will be able to pick up
>>> useful information free, from ex-RSA
>>> folks who want to help.
>>
>> This is getting to be a regular advertisement... sounds like babyspam.
>>
>>
>>
> Ek sien dit net as iemand daarop kommentaar lewer. Die ding is nou al 'n
> hele ruk lank in my killfile.
>
Re: Would like to move ? [boodskap #30625 is 'n antwoord op boodskap #30556] Di, 16 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Canis Lupus  is tans af-lyn  Canis Lupus
Boodskappe: 24
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
In Suid Afrika is helfte van mense esels (veral in die parlement).

Jammer - Helfte van hulle is nie esels nie.

Francois

T de Wet wrote in message ...
> Wie wil nou in elk geval treek as die filppin website nie eens werk nie!
>
> Nieu Zeeland? Is dit nie plekkie daar op twee eilande waar daar meer skape
> as mense is nie?
> Die helfte van hulle is seker skape. En die ander helfte is nie skape nie!
>
Vorige onderwerp: Immigrasie Inligting - New Zealand
Volgende onderwerp: Re: Immigration
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 08:39:39 MGT 2024