Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Gereformeerde Huwelijksformulier (gevra)
Gereformeerde Huwelijksformulier (gevra) [boodskap #30453] |
Di., 09 Mei 2000 00:00  |
Samuel Murray
Boodskappe: 66 Geregistreer: September 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hallo daar.
Ek en 'n Nederlandse vriendinnetjie gaan binnekort trou, en sy sou graag
wou hê die Gereformeerde Kerk se huweliksformulier by ons eie
trouformulier ingewerk word. Ons soek nie die Vrygemaakte Gereformeerde
Kerk s'n nie, ook nie die sogenaamde Swartkouse (ek bedoel geen
belediging nie) nie, maar die doodgewone Gereformeerde Kerk (of selfs
Hervormd-Gereformeerde Kerk) s'n.
Kan iemand asseblief vir my daardie formulier stuur? My e-posadres is
smurra...@yebo.co.za (verwyder die "REMOVE"), en ek sal dit waardeer
as dit na my e-posadres gestuur kan word. Of dalk ken iemand dalk 'n
hulpvaardige webwerfadres...?
Samuel Murray
http://www.oocities.org/lacialacia (persoonlike werf)
|
|
|
|
|
|
Re: Gereformeerde Huwelijksformulier (gevra) [boodskap #30484 is 'n antwoord op boodskap #30453] |
Wo., 10 Mei 2000 00:00  |
Pierre van Dulken
Boodskappe: 1 Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
goed ideeeeeeeee
--
met vriendelijke groet,
Pierre
"Cees van den Berg" skryf in boodskap news:3918827B.6EA5B8B6@freeler.nl...
>
>
> Samuel Murray schreef:
>>
>> Hallo daar.
>>
>> Ek en 'n Nederlandse vriendinnetjie gaan binnekort trou, en sy sou graag
>> wou hê die Gereformeerde Kerk se huweliksformulier by ons eie
>> trouformulier ingewerk word. Ons soek nie die Vrygemaakte Gereformeerde
>> Kerk s'n nie, ook nie die sogenaamde Swartkouse (ek bedoel geen
>> belediging nie) nie, maar die doodgewone Gereformeerde Kerk (of selfs
>> Hervormd-Gereformeerde Kerk) s'n.
>>
>> Kan iemand asseblief vir my daardie formulier stuur? My e-posadres is
>> smurra...@yebo.co.za (verwyder die "REMOVE"), en ek sal dit waardeer
>> as dit na my e-posadres gestuur kan word. Of dalk ken iemand dalk 'n
>> hulpvaardige webwerfadres...?
>>
>> Samuel Murray
>> http://www.oocities.org/lacialacia (persoonlike werf)
>
>
> Probeer "nl.trouwformulier" eens.
>
> Groeten, Cees.
|
|
|
Re: Gereformeerde Huwelijksformulier (gevra) [boodskap #30485 is 'n antwoord op boodskap #30453] |
Wo., 10 Mei 2000 00:00  |
Samuel Murray
Boodskappe: 66 Geregistreer: September 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
PAT skryf in boodskap news:01bfba04$a4a9f320$c999aec7@ms660966.mindspring.com...
> Soek jy die Dopper kerk sin Samuel? Wat is die groot verskil
> tussen hulle
> huweliksformulier en n ander kerk sin, en kan julle nie julle
> eie een
> opstel nie?
Erm, nee ek soek nie die Suid-Afrikaanse Gereformeerde Kerk s'n nie, ek
soek die Nederlandse Gereformeerde Kerk s'n. Dis twee totaal
verskillende kerke, despite die naamsooreenkoms.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 08:47:09 UTC 2025
|