Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: afrikaans in the uk
Re: afrikaans in the uk [boodskap #30383] So, 07 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink dis vreemd dat Suid-Afrikaners dit noodsaaklik vind
om n eie winkel in Engeland te hê. Ek was nou onlangs vir n
hele
ruk in London, en daar is nou regtig niks in Suid-Afrika wat
mens nie
in London by n gewone kruideniersware winkel kan kry nie.
Behalwe
nou vir ou miesies bolls, maar die Engelse maak net sulke lekker
blatjang.

Nie dat ek hulle dit misgun om n rand of drie te maak nie, soos
reisiger
sê, one for all en all for one. Het juis n Suid-Afrikaanse
outjie gesien in die Safeway, ewe met n swart uniform en al, nog
n melkbaard outjie, wat by die
deur gestaan en wag hou het. Ek het so n paar woorde met die
mannetjie gewissel, en hy was bitter homesick en het vir my gesê
hy wil huis toe, hy kan nie meer die nat en koue vat nie (hy was
van Rustenburg).

Pat

Charles van der Wath wrote in
article ...
> The South African shop is situated just outside the Embankment tube station,
> opposite the Princess of Wales pub.
>
> --
>
>
> - Die Vierkleur Hoog!
>
> Samuel Murray wrote in message
...
>>
>> Sean Bishop wrote in message
>> news:di9R4.42$Eu2.1485@news2-win.server.ntlworld.com...
>>> can someone help???? does anybody know if they teach afrikaans
>>> in London uk . I have not seen any advertisement and would
like to
>> learn the
>>> language
>>
>> There are many South Africans in London waiting to make a buck. Or, you
>> could visit the South African embassy (at the Square with that ugly goat
>> jumping from the side of the building). Near the embassy there is a
>> South African shop as well (ask around... ask also at the New Zealand
>> embassy, they might know better than the South African embassy about
>> where to find a South African shop).
>>
>
Re: afrikaans in the uk [boodskap #30384 is 'n antwoord op boodskap #30383] So, 07 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
The South African shop is situated just outside the Embankment tube station,
opposite the Princess of Wales pub.

--

- Die Vierkleur Hoog!

Samuel Murray wrote in message ...
>
> Sean Bishop wrote in message
> news:di9R4.42$Eu2.1485@news2-win.server.ntlworld.com...
>> can someone help???? does anybody know if they teach afrikaans
>> in London uk . I have not seen any advertisement and would like to
> learn the
>> language
>
> There are many South Africans in London waiting to make a buck. Or, you
> could visit the South African embassy (at the Square with that ugly goat
> jumping from the side of the building). Near the embassy there is a
> South African shop as well (ask around... ask also at the New Zealand
> embassy, they might know better than the South African embassy about
> where to find a South African shop).
>
Re: afrikaans in the uk [boodskap #30417 is 'n antwoord op boodskap #30383] Ma, 08 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BB  is tans af-lyn  BB
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink dit is juis die rede hoekom 'n eie winkel 'n bestaan kan maak
in London, Suid-Afrikaners wil graag iets van die "huis" hê. Hoekom is
die Springbok Bar so gewild? Hoekom word die kerkdienste by die
ambasade so goed ondersteun? Mense verlang terug.

Bennie

On 7 May 2000 21:49:50 GMT, "PAT" wrote:

> Ek dink dis vreemd dat Suid-Afrikaners dit noodsaaklik vind
> om n eie winkel in Engeland te hê. Ek was nou onlangs vir n
> hele
> ruk in London, en daar is nou regtig niks in Suid-Afrika wat
> mens nie
> in London by n gewone kruideniersware winkel kan kry nie.
> Behalwe
> nou vir ou miesies bolls, maar die Engelse maak net sulke lekker
> blatjang.
>
> Nie dat ek hulle dit misgun om n rand of drie te maak nie, soos
> reisiger
> sê, one for all en all for one. Het juis n Suid-Afrikaanse
> outjie gesien in die Safeway, ewe met n swart uniform en al, nog
> n melkbaard outjie, wat by die
> deur gestaan en wag hou het. Ek het so n paar woorde met die
> mannetjie gewissel, en hy was bitter homesick en het vir my gesê
> hy wil huis toe, hy kan nie meer die nat en koue vat nie (hy was
> van Rustenburg).
>
> Pat
>
>
>
>
>
> Charles van der Wath wrote in
> article ...
>> The South African shop is situated just outside the Embankment
> tube station,
>> opposite the Princess of Wales pub.
>>
>> --
>>
>>
>> - Die Vierkleur Hoog!
>>
>> Samuel Murray wrote in message
> ...
>>>
>>> Sean Bishop wrote in message
>>> news:di9R4.42$Eu2.1485@news2-win.server.ntlworld.com...
>>>> can someone help???? does anybody know if they teach
> afrikaans
>>>> in London uk . I have not seen any advertisement and would
> like to
>>> learn the
>>>> language
>>>
>>> There are many South Africans in London waiting to make a
> buck. Or, you
>>> could visit the South African embassy (at the Square with
> that ugly goat
>>> jumping from the side of the building). Near the embassy
> there is a
>>> South African shop as well (ask around... ask also at the New
> Zealand
>>> embassy, they might know better than the South African
> embassy about
>>> where to find a South African shop).
>>>
>>>
>>>
>>
>>
>>
Re: afrikaans in the uk [boodskap #30418 is 'n antwoord op boodskap #30383] Ma, 08 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
Bennie skryf in boodskap news:39165dc4.1630113@natreffw.sasol.com...
> Ek dink dit is juis die rede hoekom 'n eie winkel 'n bestaan kan maak
> in London, Suid-Afrikaners wil graag iets van die "huis" hê. Hoekom is
> die Springbok Bar so gewild? Hoekom word die kerkdienste by die
> ambasade so goed ondersteun? Mense verlang terug.

Dis waar... en die suidafrikawinkel is daar om mense wat huistoe
verlang, 'n ietsie te bied. Waar in London kan 'n mens Ms Balls koop?
En wat van Vegemite (by die NZ shop)? Ek weet rooibos is deesdae oral
by herbshops beskikbaar, maar wat van heuningbostee? En milo (ook by
die NZ shop)?
Re: afrikaans in the uk [boodskap #30446 is 'n antwoord op boodskap #30383] Di, 09 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Samuel Murray wrote:

Waar in London kan 'n mens Ms Balls koop?

>

Ek kom vanoggend op Mrs. Balls af in 'nklein groentewinkeltjie hier in
Ottawa.
Kompleet as "Sterk Blatjang."
Gister koop ek tjienkerientjees by ons
kruidenierswinkel. What next?
Nie dat ek nou eintlik met mrs. balls
grootgeword het of dit die hele tyd
gebruik het wat ek in Natal gewerk
het nie. Ek dink dis deel van die
godsdiens van SA uitgewekenes.
Of miskien van SA Engelse wat
uitgewyk het.

Gloudina
Re: afrikaans in the uk [boodskap #30476 is 'n antwoord op boodskap #30383] Wo, 10 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek het laas Mrs. Balls gekoop by Tesco in hereford.
Probeer ook Saintbury's in Oxford ...

skryf in boodskap news:3918824E.D196C777@home.com...
> Samuel Murray wrote:
>
> Waar in London kan 'n mens Ms Balls koop?
>
>>
>
> Ek kom vanoggend op Mrs. Balls af in 'nklein groentewinkeltjie hier in
> Ottawa.
> Kompleet as "Sterk Blatjang."
> Gister koop ek tjienkerientjees by ons
> kruidenierswinkel. What next?
> Nie dat ek nou eintlik met mrs. balls
> grootgeword het of dit die hele tyd
> gebruik het wat ek in Natal gewerk
> het nie. Ek dink dis deel van die
> godsdiens van SA uitgewekenes.
> Of miskien van SA Engelse wat
> uitgewyk het.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Re: Wilde Woordeboek A-C
Volgende onderwerp: Low. lower, lou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 09:52:58 MGT 2024