|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Samuel Murray gaan Johannesburg toe [boodskap #30387 is 'n antwoord op boodskap #30298] |
So., 07 Mei 2000 00:00  |
Dave Du Plessis
Boodskappe: 81 Geregistreer: Junie 2003
|
Volle Lid |
|
|
Ja Samuel, en vir die wat wil weet, vir eers bly ek net hier.
Jou selnommer bly dieselfde? Is jy dan steeds in dieselfde sel?
Davie Davis
Samuel Murray skryf in boodskap news:8eml9s$96r$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Vir die wat belangstel of wat belange het...
>
> Ek het 'n vertaalpos by die Afrikaanse koerant Beeld in Johannesburg
> aanvaar, en sal so teen middel-Mei al in Johannesburg woon. My
> webadresse, e-posadresse en selnommer bly voorlopig dieselfde.
>
> Samuel Murray
> smurra...@yebo.co.za
> http://www.oocities.org/lacialacia/
>
|
|
|
|