Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Welkom terug Leendert
Re: Welkom terug Leendert [boodskap #30385] So., 07 Mei 2000 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Haai Tobie,

Dankie dat jy my laat wekom voel. Ek kan ongelukkig nie bly nie. Het net kom
kyk of Boeman se tantrum hier aandag gekry het.

Groete, Leendert

Tobie skryf in boodskap news:8f4hv1$7d4$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Welkom terug Leendert, hoop om nog weer
> vir 'n lang tyd van jou briewe te lees.
> BTW, ek hou van jou webwerf ......
> 'n interessante ng. op die oomblik is soc.culture.zimbabwe
> Groete
>
Vorige onderwerp: Samuel Murray gaan Johannesburg toe
Volgende onderwerp: "piering"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 18 06:44:43 UTC 2025