!ke e:/xarra //ke (uitspraak) [boodskap #30251] |
Sat, 29 April 2000 00:00 |
Samuel Murray
Boodskappe: 66 Geregistreer: September 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Die !k word soos die Xhosa "q" uitgespreek, die / word soos die Xhosa
"c" uitgespreek, en die // word soos die Xhosa "x" uitgespreek. Die x
word soos 'n afrikaanse "g" uitgespreek, en die e: is bloot 'n lang e,
ook soos die Xhosa "e".
Dis nou van hulp vir mense wat die Xhosa klanke ken.
Vir ongexhoseerdes... 'n !k is 'n tong wat vassuig aan die middel van
die verhemelte, 'n / is 'n tong wat vassuig aan die voorpunt van die
verhemelte net agter die voortande, en 'n // is 'n tong wat aan die kant
in die kies vassuig.
|
|
|
Re: !ke e:/xarra //ke (uitspraak) [boodskap #30265 is 'n antwoord op boodskap #30251] |
Sun, 30 April 2000 00:00 |
Gary Bartholomew
Boodskappe: 106 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Samuel. Nou hoor ek die klank agter die domain name. Dis amper 'n
click les. Klink heelwat beter as die ou Latyns.
Samuel Murray skryf in boodskap news:8ef3au$h1d$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Die !k word soos die Xhosa "q" uitgespreek, die / word soos die Xhosa
> "c" uitgespreek, en die // word soos die Xhosa "x" uitgespreek. Die x
> word soos 'n afrikaanse "g" uitgespreek, en die e: is bloot 'n lang e,
> ook soos die Xhosa "e".
>
> Dis nou van hulp vir mense wat die Xhosa klanke ken.
> Vir ongexhoseerdes... 'n !k is 'n tong wat vassuig aan die middel van
> die verhemelte, 'n / is 'n tong wat vassuig aan die voorpunt van die
> verhemelte net agter die voortande, en 'n // is 'n tong wat aan die kant
> in die kies vassuig.
>
|
|
|