Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: REENEN van Niekerk het 'n groot probleem
Re: REENEN van Niekerk het 'n groot probleem [boodskap #30221] Vr, 28 April 2000 00:00 na volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Bep

Ek het jou skrywe gemerk.

As jy so gaaf sal wees kan jy verduidelik wat ek gese het . Wat het ek gese dat ek nie trots is op my ras nie. Verwys na die spesefieke skrywe waarop jy antwoord. So ver my kennis strek het ek nog altyd uitgevaar teen mense wat oorsee sit en ons kritiseer.En ek ding Gloudina sal dit darem kan beaam dat ek an sy gereeld in mekaar se here is omdat ek nie met haar saam stem nie en nou word ek uit die bloute aan die ander kan gekeer.

As jy so gaaf sal wees om dit uiteen te sit dat ek jou n ordentlike antwoord kan gee.

As jy mooi lees sal jy sien dat die begin van die genoemde skrywe myne is. Van die begin van die paragraaf wat met "Ja" begin is die volgende skrywer .Ongelukkig was ek weer heeldag in die hospitaal siende ek n 5de operasie op my linker knie onlangs gehad oor beserings wat ek opgedoen het toe ek in die SAP was en nou medies af is.

Hoop om n antwoord van jou te kry

Reenen van Niekerk

Bep Nieuwhof skryf in boodskap news:8ebnbh$or8$1@rubidium.news.lion-access.net...
REENEN van Niekerk,

Praat liewer oor iets waarvan jy IETS weet ---- jy en velle ander rasgenote is besig met selfmoord ... waar is jou rasse trots -- jou geskiedeniss -- wee jy hoeveel bloed het gevloei vir die verlossing van die boer -- hulle het dit weer verloor deur mense soos jy !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Gee kaans die vierkleur gaan weer wapper "watch this spot"
En raai wat die keer gaan die boere nie jou en ander se sterre beskerm nie....


PWBotha skryf in boodskap news:39092e37$0$232@hades.is.co.za...

@home.com wrote in message ...
>Reenen van Niekerk wrote:
>
>> Volgens jou het die wit regering gemoor, maar wat van die bomme wat die ANC
>> geplant het,
>
>Ja, albei kante was betrokke in 'n burgeroorlog in SA. Maar as jygaan optel, sal
>daar seker minder mense doodgemaak gewees het
>deur bomme as wat daar aan die hande van die lakeie van die
>apartheidsvark-regering gedood is. Ek is daarom siek vir julle mense
>wat net die swart geweld wil uitskree, maar nooit praat van die wit
>geweld wat gepleeg is nie.
>
>>
>>
>> Loop af na
>> n sexshop en gaan koop die grootste vibrator wat jy kan kry en jy weet waar
>> jy dit kan gaan steek.Los ons hier uit in Suid Afrika. Ons is mans genoeg om
>> ons eie fokken probleme op te los sonder jou stront.
>>
>>
>
>En daar het jy dit nou. Mens kan net bietjie wag, dan begin 'n verregse
>ouseksuele innuendoes maak. Wat is dit met julle? Hoekom rol die gepraat
>oor seks altyd so los oor julle tonge. As dit nie Frikkie is of een van die
>ander wat altyd reg is om die Vierkleur te waai nie, is dit jy wat dink hulle
>kan andersdenkendes doodskree deur hulle te verkleineer deur opmerkings
>te maak oor seks. Gaan soek hulp.
>
>Terloops, hoekom spel jy nie my naam reg nie?
>

Die tannie met die merkpen, nog nooit verander nie



>Die tannie wat wonder of dit Oom Kallie se invloed
>in sekere kwartiere van die Afrikaner-gemeenskap
>is.
>
Re: REENEN van Niekerk het 'n groot probleem [boodskap #30244 is 'n antwoord op boodskap #30221] Sa, 29 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Bep

Ek wag nog op n antwoord asb.
Ek kan jou al my skrywes wat ek op die nuusgroep e-mail as jy wil

Reenen van Niekerk

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3909eeb4.0@news1.mweb.co.za...
Bep

Ek het jou skrywe gemerk.

As jy so gaaf sal wees kan jy verduidelik wat ek gese het . Wat het ek gese dat ek nie trots is op my ras nie. Verwys na die spesefieke skrywe waarop jy antwoord. So ver my kennis strek het ek nog altyd uitgevaar teen mense wat oorsee sit en ons kritiseer.En ek ding Gloudina sal dit darem kan beaam dat ek an sy gereeld in mekaar se here is omdat ek nie met haar saam stem nie en nou word ek uit die bloute aan die ander kan gekeer.

As jy so gaaf sal wees om dit uiteen te sit dat ek jou n ordentlike antwoord kan gee.

As jy mooi lees sal jy sien dat die begin van die genoemde skrywe myne is. Van die begin van die paragraaf wat met "Ja" begin is die volgende skrywer .Ongelukkig was ek weer heeldag in die hospitaal siende ek n 5de operasie op my linker knie onlangs gehad oor beserings wat ek opgedoen het toe ek in die SAP was en nou medies af is.

Hoop om n antwoord van jou te kry

Reenen van Niekerk

Bep Nieuwhof skryf in boodskap news:8ebnbh$or8$1@rubidium.news.lion-access.net...
REENEN van Niekerk,

Praat liewer oor iets waarvan jy IETS weet ---- jy en velle ander rasgenote is besig met selfmoord ... waar is jou rasse trots -- jou geskiedeniss -- wee jy hoeveel bloed het gevloei vir die verlossing van die boer -- hulle het dit weer verloor deur mense soos jy !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Gee kaans die vierkleur gaan weer wapper "watch this spot"
En raai wat die keer gaan die boere nie jou en ander se sterre beskerm nie....


PWBotha skryf in boodskap news:39092e37$0$232@hades.is.co.za...

@home.com wrote in message ...
>Reenen van Niekerk wrote:
>
>> Volgens jou het die wit regering gemoor, maar wat van die bomme wat die ANC
>> geplant het,
>
>Ja, albei kante was betrokke in 'n burgeroorlog in SA. Maar as jygaan optel, sal
>daar seker minder mense doodgemaak gewees het
>deur bomme as wat daar aan die hande van die lakeie van die
>apartheidsvark-regering gedood is. Ek is daarom siek vir julle mense
>wat net die swart geweld wil uitskree, maar nooit praat van die wit
>geweld wat gepleeg is nie.
>
>>
>>
>> Loop af na
>> n sexshop en gaan koop die grootste vibrator wat jy kan kry en jy weet waar
>> jy dit kan gaan steek.Los ons hier uit in Suid Afrika. Ons is mans genoeg om
>> ons eie fokken probleme op te los sonder jou stront.
>>
>>
>
>En daar het jy dit nou. Mens kan net bietjie wag, dan begin 'n verregse
>ouseksuele innuendoes maak. Wat is dit met julle? Hoekom rol die gepraat
>oor seks altyd so los oor julle tonge. As dit nie Frikkie is of een van die
>ander wat altyd reg is om die Vierkleur te waai nie, is dit jy wat dink hulle
>kan andersdenkendes doodskree deur hulle te verkleineer deur opmerkings
>te maak oor seks. Gaan soek hulp.
>
>Terloops, hoekom spel jy nie my naam reg nie?
>

Die tannie met die merkpen, nog nooit verander nie



>Die tannie wat wonder of dit Oom Kallie se invloed
>in sekere kwartiere van die Afrikaner-gemeenskap
>is.
>
Vorige onderwerp: My Klip in die Bos (ook vir Gloudina)
Volgende onderwerp: Re: Wat dink julle van ons nuwe landswapen ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 19:00:43 MGT 2024