Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Christchurch
Christchurch [boodskap #29932] Di, 18 April 2000 00:00 na volgende boodskap
saxcpt  is tans af-lyn  saxcpt
Boodskappe: 10
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Junior Lid
Enige afrikaners in Christchurch?
Kontak my asb....ek wil meer uitvind oor NZ.
Lewens kostes per maand ens.
En moet eersdaags gaan vir n werk onderhoud?
Groete
Ronnie Lancaster lanc...@xsinet.co.za
Re: Christchurch [boodskap #29964 is 'n antwoord op boodskap #29932] Wo, 19 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Capetown" sax...@icon.co.za

> Enige afrikaners in Christchurch?
> Kontak my asb....ek wil meer uitvind oor NZ.
> Lewens kostes per maand ens.

Nou wonder ek wat Afrikaners kwalifiseer om hierdie vrae te beantwoord op 'n
manier wat SUID-afrikaners nie kan nie.
Re: Christchurch [boodskap #30141 is 'n antwoord op boodskap #29932] Di, 25 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
ProPacem wrote:
>
>> "Capetown" sax...@icon.co.za
>
>> Enige afrikaners in Christchurch?
>> Kontak my asb....ek wil meer uitvind oor NZ.
>> Lewens kostes per maand ens.
>
> Nou wonder ek wat Afrikaners kwalifiseer om hierdie vrae te beantwoord op 'n
> manier wat SUID-afrikaners nie kan nie.

Miskien soek hy die indruk vanuit 'n wit afrikaans sprekende :) oogpunt?

En hoekom vra jy? Of is jy al weer op jou rasse waentjie?
Vorige onderwerp: "Opstanding" deur W.E.G. LOUW
Volgende onderwerp: Afrikaner kultuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 00:27:14 MGT 2024