Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onwettige immigrante uit Noord Afrika
Onwettige immigrante uit Noord Afrika [boodskap #30073] So, 23 April 2000 00:00 na volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet ook nie aldag wat mens kan doen om die
situasie te laat verbeter nie, maar voel nogal sterk oor
iets wat wel aan gewerk kan word. Daar is blykbaar
n menigte "onwettige" immigrante, veral in die Gauteng area.
Stuur
daardie mense terug. As hulle nie kan bewys dat hulle wettig in
Suid-Afrika
behoort nie, deporteer hulle. Hoekom moet Suid-Afrika (wat dit
swaarlik
kan bekostig) die hele wêreld en sy maat met ope arms verwelkom?

Kyk net hoe streng is Oostenryk en Switzerland (ietwat fanaties
dalk) met
onwelkom of onwettige "toeriste". Ek lees nou die dag dat daar
dele in
Hillbrow is waar net Frans gepraat word, en dat mense wat nie
Frans praat
nie gevra word om asb. weg te bly. Dis nou die "mafia" ouens en
ander
lords wat totale beheer oor hulle turf het. Ek sê wys hulle wie
is baas en
gooi hulle uit, ons moet eers vir ons eie mense sorg.

Ek lees ook dat die Sjinese en Taiwanese ons kus leegstroop van
perlemoen
en ander skulpvis, want daar is nie genoeg skepe om te
patrolleer nie.

Maar dit is seker maklik vir ons om te sien wat moet gebeur,
maar moeilik om
dit uit te voer.

Pat

> Ons het 'n nuwe beginpunt nodig. Hierdie ellendige sirkels laat ons koppe
> net tol. Wat is die nuwe vertrekpunt en die vars nuwe rigtingswind? Jammer,
> ek weet nie. As ek geweet het, het ek dit hardop verkondig het. Ek voel net
> dis iets wat kort. Die vryheid het vir ons almal gekom, maar nou weet geneen
> wat om daarmee te maak nie.
>
> Reenen van Niekerk wrote in message
> news:3902db8a.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek dink ons is nou heel van die punt af waar ons begin het.
>>
>> Sover ek kan onthou was dit oor die Zim boere en die plaasbesettings en
>> moorde op plaasboere en aanvalle op die werkers .
>>
>> Daar is nou twee dood en verskei beseer.
>>
>> Al wat ons kan hoop is dat daar n end kom aan die onnodige
lewensverlies.
> Ek
>> dink daar was nou genoeg moord en doodslag hier aan die
suidpunt van
> Afrika
>> en dit van beide kante af. Beide kante is ewe skuldig gewees.
>>
>> Al wat ek hoop in die tyd dat ons n slag gaan bid want dit is al wat ons
>> gaan help. Ons kan mekaar name noem en in klasse gooi maar dit bring ons
>> maar net weer terug waar ons was en dit wil ons seker nie
weer he nie.
> Want
>> die persoon wat se hy wil dit terug he wat ons gehad het is
seker nie reg
> in
>> sy kop nie.
>>
>> Ek se weer Suid Afrika is n unieke land want dit is die samevloiing van
>> volke, kulture en gelowe en dit is hoogtyd dat ons begin
saamwerk en al
> hoe
>> dit kan gebeur as ons mekaar se kulture en gelowe eerbiedig.
>>
>> Dit is paasnaweek, kom ons sit en dink wat reg is en nie wat
in die
> verlede
>> gebeur het nie. Ek dink hier is nie een van ons wat nie n klip kan gooi
>> nie.Ons het almal foute en het foute in die verlede gemaak. Ek self het
>> foute gemaak wat ek nie op trots is nie maar ons kan vergewe
en voortgaan
> in
>> voorspoed of nie vergewe nie en terug val waar ons was
>>
>> Jammer as my taal gebruik nie so goed is nie maar ek hoop julle probeer
>> verstaan wat ek se. Ek merk hier is persone wat van die digkuns hou
>> ,ongelukkig is dit nie n pasie van my nie. Ek voel meer gelukkig in my
>> voelhokke. Daar is niks beter vir my om met voels te teel
nie en vis te
> vang
>> nie.Maar so het ons elkeen ons eie liefde. Ek kan wel se ek
het iets
> geleer
>> van die digkuns af.
>>
>> Die wat saamstem met my of verskil kan antwoord en dan probeer ons weer
>> sonder om in mekaar se karakters in te klim. EN EK WAS OOK SKULDIG
>> DAARAAN en vra omverskoning.
>>
>> Reenen van Niekerk
>>
>
Re: Onwettige immigrante uit Noord Afrika [boodskap #30075 is 'n antwoord op boodskap #30073] So, 23 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Pat

Daar raak jy weer aan een van my vorige punte wat ek gemaak het.

Jy kan die beste wetgewing te wereld het maar as jy nie n groot genoeg mag
het en n goed opgeleide mag en n goed toegeruste mag om die wette uit te
voer nie beteken die beste wette te wereld niks vir jou nie. Ek het op n
vorige geleentheid gese cat die A N C n paar goeie wette gemaak het vanaf
hulle aan bewind gekom het. Hulle het wel ook maar n paarsimpel wette gamaak
maar die twee balenseer mekaar weer uit. Jy kan mos nie almal tevrede stel
nie. Dit werk seker so in enige land.

As jy kyk die doodslag op ons paai. Die skuld daarvoor is omdat daar ver te
min wetstoepasings beamptes(of speed cops soos ons se) op ons paaie is.
Daarom maak almal soos hulle wil. Dit help ook nie dat jy die manne krag het
nie en hulle het nie voertuie of toerusting nie.Ek weet van eenhede in die
Kaap wat somtyds met een voertuig moet werk en lede dan huistoe gestuur moet
word.

Dit kan net gekied as die polisiemag (asook justisie )meer geld kry om n
beter diens te lewer.

Reenen van Niekerk

PAT skryf in boodskap news:01bfad59$c106b4c0$7e95aec7@ms660966.mindspring.com...
>
> Ek weet ook nie aldag wat mens kan doen om die
> situasie te laat verbeter nie, maar voel nogal sterk oor
> iets wat wel aan gewerk kan word. Daar is blykbaar
> n menigte "onwettige" immigrante, veral in die Gauteng area.
> Stuur
> daardie mense terug. As hulle nie kan bewys dat hulle wettig in
> Suid-Afrika
> behoort nie, deporteer hulle. Hoekom moet Suid-Afrika (wat dit
> swaarlik
> kan bekostig) die hele wêreld en sy maat met ope arms verwelkom?
>
> Kyk net hoe streng is Oostenryk en Switzerland (ietwat fanaties
> dalk) met
> onwelkom of onwettige "toeriste". Ek lees nou die dag dat daar
> dele in
> Hillbrow is waar net Frans gepraat word, en dat mense wat nie
> Frans praat
> nie gevra word om asb. weg te bly. Dis nou die "mafia" ouens en
> ander
> lords wat totale beheer oor hulle turf het. Ek sê wys hulle wie
> is baas en
> gooi hulle uit, ons moet eers vir ons eie mense sorg.
>
> Ek lees ook dat die Sjinese en Taiwanese ons kus leegstroop van
> perlemoen
> en ander skulpvis, want daar is nie genoeg skepe om te
> patrolleer nie.
>
> Maar dit is seker maklik vir ons om te sien wat moet gebeur,
> maar moeilik om
> dit uit te voer.
>
> Pat
>
>> Ons het 'n nuwe beginpunt nodig. Hierdie ellendige sirkels
> laat ons koppe
>> net tol. Wat is die nuwe vertrekpunt en die vars nuwe
> rigtingswind? Jammer,
>> ek weet nie. As ek geweet het, het ek dit hardop verkondig
> het. Ek voel net
>> dis iets wat kort. Die vryheid het vir ons almal gekom, maar
> nou weet geneen
>> wat om daarmee te maak nie.
>>
>> Reenen van Niekerk wrote in message
>> news:3902db8a.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek dink ons is nou heel van die punt af waar ons begin het.
>>>
>>> Sover ek kan onthou was dit oor die Zim boere en die
> plaasbesettings en
>>> moorde op plaasboere en aanvalle op die werkers .
>>>
>>> Daar is nou twee dood en verskei beseer.
>>>
>>> Al wat ons kan hoop is dat daar n end kom aan die onnodige
> lewensverlies.
>> Ek
>>> dink daar was nou genoeg moord en doodslag hier aan die
> suidpunt van
>> Afrika
>>> en dit van beide kante af. Beide kante is ewe skuldig
> gewees.
>>>
>>> Al wat ek hoop in die tyd dat ons n slag gaan bid want dit
> is al wat ons
>>> gaan help. Ons kan mekaar name noem en in klasse gooi maar
> dit bring ons
>>> maar net weer terug waar ons was en dit wil ons seker nie
> weer he nie.
>> Want
>>> die persoon wat se hy wil dit terug he wat ons gehad het is
> seker nie reg
>> in
>>> sy kop nie.
>>>
>>> Ek se weer Suid Afrika is n unieke land want dit is die
> samevloiing van
>>> volke, kulture en gelowe en dit is hoogtyd dat ons begin
> saamwerk en al
>> hoe
>>> dit kan gebeur as ons mekaar se kulture en gelowe eerbiedig.
>>>
>>> Dit is paasnaweek, kom ons sit en dink wat reg is en nie wat
> in die
>> verlede
>>> gebeur het nie. Ek dink hier is nie een van ons wat nie n
> klip kan gooi
>>> nie.Ons het almal foute en het foute in die verlede gemaak.
> Ek self het
>>> foute gemaak wat ek nie op trots is nie maar ons kan vergewe
> en voortgaan
>> in
>>> voorspoed of nie vergewe nie en terug val waar ons was
>>>
>>> Jammer as my taal gebruik nie so goed is nie maar ek hoop
> julle probeer
>>> verstaan wat ek se. Ek merk hier is persone wat van die
> digkuns hou
>>> ,ongelukkig is dit nie n pasie van my nie. Ek voel meer
> gelukkig in my
>>> voelhokke. Daar is niks beter vir my om met voels te teel
> nie en vis te
>> vang
>>> nie.Maar so het ons elkeen ons eie liefde. Ek kan wel se ek
> het iets
>> geleer
>>> van die digkuns af.
>>>
>>> Die wat saamstem met my of verskil kan antwoord en dan
> probeer ons weer
>>> sonder om in mekaar se karakters in te klim. EN EK WAS
> OOK SKULDIG
>>> DAARAAN en vra omverskoning.
>>>
>>> Reenen van Niekerk
>>>
>>>
>>>
>>
>>
>>
Re: Onwettige immigrante uit Noord Afrika [boodskap #30100 is 'n antwoord op boodskap #30073] Ma, 24 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
Met die min geld wat reeds beskikbaar is vir wetstoepassing klink hierdie
miskien na 'n simpele ide�, maar een van die dinge wat in die langtermyn die
doeltreffendheid van die Howe, die polisie, en die gevangenisdieste, is 'n
geintegreerde rekenaarstelsel.

Van die kant wat ek redelik goed ken, kan die dossier, die hofboek, die
dagboek, en al daardie tydvretende stukkies papierwerk (wat meestal neerkom
op om met die lang hand inligting wat op een "databasis" ingevoer is oor te
dra na 'n ander een- telkemale. Ek het die tyd wat vermors gaan op naam
uitskryf eendag uitgewerk, en dit was iets soos drie minute op die
eenvoudigste winkeldiefstal waar die beskuldigde skuldig pleit. Terwyl 'n
aanklaer eintlik besig moes wees met die lees van dossiere is hy besig met
name skryf. Met ondervinding leer 'n mens om een oor op die hofverrigtinge
te hou en 'n oog op die papiere onder die kateder, maar dis nogsteeds 'n
uiters ondoeltreffende werkswyse.)

Rekenariseer op 'n geintegreerde wyse, dan word alle werk net een keer
gedoen, en word daar tyd geskep vir die doen van dit wat eintlik saakmaak.

Daar's 'n hoë omset van staatsaanklaers, en ek dink 'n groot deel van die
probleem is dat 'n mens baie van die tyd hard werk aan dinge wat jou nêrens
heen vat nie. Baie meer mense sou daar uithou as dit nie vir die eindelose
inspeksies wat naderaan die doel van 'n kantoor word. Dis seker maar so met
alle staatsdepartemente. Mens raak naderhand eenvoudig gatvol met die manier
wat voorgeskryf is waarop die werk gedoen moet word.

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:390359e3.0@news1.mweb.co.za...
> Pat
>
> Daar raak jy weer aan een van my vorige punte wat ek gemaak het.
>
> Jy kan die beste wetgewing te wereld het maar as jy nie n groot genoeg mag
> het en n goed opgeleide mag en n goed toegeruste mag om die wette uit te
> voer nie beteken die beste wette te wereld niks vir jou nie. Ek het op n
> vorige geleentheid gese cat die A N C n paar goeie wette gemaak het vanaf
> hulle aan bewind gekom het. Hulle het wel ook maar n paarsimpel wette gamaak
> maar die twee balenseer mekaar weer uit. Jy kan mos nie almal tevrede stel
> nie. Dit werk seker so in enige land.
>
> As jy kyk die doodslag op ons paai. Die skuld daarvoor is omdat daar ver te
> min wetstoepasings beamptes(of speed cops soos ons se) op ons paaie is.
> Daarom maak almal soos hulle wil. Dit help ook nie dat jy die manne krag het
> nie en hulle het nie voertuie of toerusting nie.Ek weet van eenhede in die
> Kaap wat somtyds met een voertuig moet werk en lede dan huistoe gestuur moet
> word.
>
> Dit kan net gekied as die polisiemag (asook justisie )meer geld kry om n
> beter diens te lewer.
>
> Reenen van Niekerk
>
> PAT wrote in message
> news:01bfad59$c106b4c0$7e95aec7@ms660966.mindspring.com...
>>
>> Ek weet ook nie aldag wat mens kan doen om die
>> situasie te laat verbeter nie, maar voel nogal sterk oor
>> iets wat wel aan gewerk kan word. Daar is blykbaar
>> n menigte "onwettige" immigrante, veral in die Gauteng area.
>> Stuur
>> daardie mense terug. As hulle nie kan bewys dat hulle wettig in
>> Suid-Afrika
>> behoort nie, deporteer hulle. Hoekom moet Suid-Afrika (wat dit
>> swaarlik
>> kan bekostig) die hele wêreld en sy maat met ope arms verwelkom?
>>
>> Kyk net hoe streng is Oostenryk en Switzerland (ietwat fanaties
>> dalk) met
>> onwelkom of onwettige "toeriste". Ek lees nou die dag dat daar
>> dele in
>> Hillbrow is waar net Frans gepraat word, en dat mense wat nie
>> Frans praat
>> nie gevra word om asb. weg te bly. Dis nou die "mafia" ouens en
>> ander
>> lords wat totale beheer oor hulle turf het. Ek sê wys hulle wie
>> is baas en
>> gooi hulle uit, ons moet eers vir ons eie mense sorg.
>>
>> Ek lees ook dat die Sjinese en Taiwanese ons kus leegstroop van
>> perlemoen
>> en ander skulpvis, want daar is nie genoeg skepe om te
>> patrolleer nie.
>>
>> Maar dit is seker maklik vir ons om te sien wat moet gebeur,
>> maar moeilik om
>> dit uit te voer.
>>
>> Pat
>>
>>> Ons het 'n nuwe beginpunt nodig. Hierdie ellendige sirkels
>> laat ons koppe
>>> net tol. Wat is die nuwe vertrekpunt en die vars nuwe
>> rigtingswind? Jammer,
>>> ek weet nie. As ek geweet het, het ek dit hardop verkondig
>> het. Ek voel net
>>> dis iets wat kort. Die vryheid het vir ons almal gekom, maar
>> nou weet geneen
>>> wat om daarmee te maak nie.
>>>
>>> Reenen van Niekerk wrote in message
>>> news:3902db8a.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek dink ons is nou heel van die punt af waar ons begin het.
>>>>
>>>> Sover ek kan onthou was dit oor die Zim boere en die
>> plaasbesettings en
>>>> moorde op plaasboere en aanvalle op die werkers .
>>>>
>>>> Daar is nou twee dood en verskei beseer.
>>>>
>>>> Al wat ons kan hoop is dat daar n end kom aan die onnodige
>> lewensverlies.
>>> Ek
>>>> dink daar was nou genoeg moord en doodslag hier aan die
>> suidpunt van
>>> Afrika
>>>> en dit van beide kante af. Beide kante is ewe skuldig
>> gewees.
>>>>
>>>> Al wat ek hoop in die tyd dat ons n slag gaan bid want dit
>> is al wat ons
>>>> gaan help. Ons kan mekaar name noem en in klasse gooi maar
>> dit bring ons
>>>> maar net weer terug waar ons was en dit wil ons seker nie
>> weer he nie.
>>> Want
>>>> die persoon wat se hy wil dit terug he wat ons gehad het is
>> seker nie reg
>>> in
>>>> sy kop nie.
>>>>
>>>> Ek se weer Suid Afrika is n unieke land want dit is die
>> samevloiing van
>>>> volke, kulture en gelowe en dit is hoogtyd dat ons begin
>> saamwerk en al
>>> hoe
>>>> dit kan gebeur as ons mekaar se kulture en gelowe eerbiedig.
>>>>
>>>> Dit is paasnaweek, kom ons sit en dink wat reg is en nie wat
>> in die
>>> verlede
>>>> gebeur het nie. Ek dink hier is nie een van ons wat nie n
>> klip kan gooi
>>>> nie.Ons het almal foute en het foute in die verlede gemaak.
>> Ek self het
>>>> foute gemaak wat ek nie op trots is nie maar ons kan vergewe
>> en voortgaan
>>> in
>>>> voorspoed of nie vergewe nie en terug val waar ons was
>>>>
>>>> Jammer as my taal gebruik nie so goed is nie maar ek hoop
>> julle probeer
>>>> verstaan wat ek se. Ek merk hier is persone wat van die
>> digkuns hou
>>>> ,ongelukkig is dit nie n pasie van my nie. Ek voel meer
>> gelukkig in my
>>>> voelhokke. Daar is niks beter vir my om met voels te teel
>> nie en vis te
>>> vang
>>>> nie.Maar so het ons elkeen ons eie liefde. Ek kan wel se ek
>> het iets
>>> geleer
>>>> van die digkuns af.
>>>>
>>>> Die wat saamstem met my of verskil kan antwoord en dan
>> probeer ons weer
>>>> sonder om in mekaar se karakters in te klim. EN EK WAS
>> OOK SKULDIG
>>>> DAARAAN en vra omverskoning.
>>>>
>>>> Reenen van Niekerk
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>>
>
Vorige onderwerp: Vir mister Laubscher
Volgende onderwerp: Re: Plaaslyn stories
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 02:36:59 MGT 2024