Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: My Klip in die Bos (ook vir Gloudina) van Reenen
Re: My Klip in die Bos (ook vir Gloudina) van Reenen [boodskap #30032] Vr, 21 April 2000 00:00
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja Gloudina

Hoe voel dit om n engel te wees . Soos jy praat het jy nog nooit iets
verkeerd gedoen nie. Dit moet seker lekker wees om perfek te wees.Hoekom kom
jy nie terug na Suid Afrika nie en doen iets van hier om die foute te
herstel nie.Soos jy aangaan is jy die enigste persoon wat die antwoorde het.
Hier is foute van beide kante gemaak en ons probeer te minste die land
reghou sodat dit beter kan wees vir almal wat hier woon. Suid afrika is
seker die land met die meeste nasionaliteite wat in een land saam bly en een
van die lande met die meeste verskilinde gelowe. Wys my een ander land waar
dit so is.

Ons begin met die swartes. Kyk net hoeveel verskillende stamme is hier. Ek
kan ongelukkig nie se hoeveel nie. Dan die kleurlinge en dan Indiers ens. As
ons by die witmense kom begin ons by die Boere(die verkeerde een in die
geskil), Engelse, Holanders., Franse, Duitsers, Russe, Jappenese Ens ,ens
ens.

So met ander woorde gaan daar mos verskille wees want dit is verskillende
tradisies, rasse en gelowe wat nou saam probeer om iets reg te doen

En ek moet se sover het ons nie n te slegte job gedoen nie. Daar is foute
gemaak maar so leer n mens. Foute kan reggemaak word.

Dit is lekker om daar ver te sit en NET te kritiseer sonder om iets goeds te
se vir wat reeds gedoen isnie.As jy ons wittes wil blameer dan moet jy die
hele Europa, en die Amerikas die skuld gee want almal het n vinger in die
Pie gehad wat ons Suid Afrika noem.

Hoekom kom jy nie terug nie en dan kan jy iets posetief hier doen

n Geseende paasnaweek vir almal.

Reenen van Niekerk

skryf in boodskap news:390067CE.96DAB010@home.com...
> Gary Bartholomew wrote:
>
>> Kak maniere, Tannie. Reenen doen die moeite om sy punt indiepte te
>> stel. Ek sien geen "dink soos ek of shut up" van sy kant af nie, maar wel
>> van Tannie se kant af.
>>
>
> Jy besef natuurlik dat hierdie antwoord aan DRIES gerig
> was en nie aan Reenen nie. (Ek ignoreer Reenen al lankal.)
> As wetsgeleerde moet jy eers seker van jou feite maak
> voordat jy iemand aanval.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Re: Phatti = ou Suid-Afrika?
Volgende onderwerp: Die Afrikaner en die Hollander
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 02:38:31 MGT 2024