Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Re: Vir Arthur - 'n gedig oor Strandlopers
Re: Vir Arthur - 'n gedig oor Strandlopers [boodskap #30002] Do, 20 April 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Samuel Murray wrote:

>
>
> Heel nice, ken ons nog vilanelle in afferkaans? Ek was nog altyd versot
> op die formaat, maar die afferkaanse taal is nou eenmaal net nie gemaak
> vir sulke dinge nie. Armheer?

En hoekom sal Afrikaans nie gemaak wees virvillanelles nie?

Genealogies gekonnekteer met Andrew Murray?
Re: Vir Arthur - 'n gedig oor Strandlopers [boodskap #30003 is 'n antwoord op boodskap #30002] Do, 20 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> OU FOTO - 'n Villanelle
> Ferdi Greyling
>
> Dis die bleek maan wat die getye draai;
> die water spoel soos tyd daar oor die strand.
> Blou bult die see by Mosselbaai.
>
> Ek en jy speel op die grofgeel sand,
> die Outenikwaberg bruin in die agtergrond.
> Dis die bleek maan wat die getye draai.
>
> Hierdie was eens die Strandlopers se land.
> Hulle lê nou wit in grotte se diep grond.
> Blou bult die see by Mosselbaai.
>
> Hulle wat heuning uit die steil kant
> van die Outenikwa kon rook en brand.
> Dis die bleek maan wat die getye draai.
>
> Ons lag in die branders - hand aan hand
> waar die bruin rivier in die see in mond,
> blou bult die see by Mosselbaai.
>
> Jy soet soos heuning uit die berg gebrand,
> en ek : saam op Kleinbrakrivier se strand.
> Dis die bleek maan wat die getye draai
> en die see blou bult by Mosselbaai.

Gedichten zijn niet zo aan mij besteed, maar ik vind deze rijmvorm wel mooi.

Heel kleurrijk gedicht ... waar staat blauw voor? Het Maleisische aandeel in
de bevolking misschien? Mensen van Indische origine werden hier tenminste
wel eens als "blauwen" aangeduid.

Groeten,
Arthur
Re: Vir Arthur - 'n gedig oor Strandlopers [boodskap #30004 is 'n antwoord op boodskap #30002] Do, 20 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
OU FOTO - 'n Villanelle
Ferdi Greyling

Dis die bleek maan wat die getye draai;
die water spoel soos tyd daar oor die strand.
Blou bult die see by Mosselbaai.

Ek en jy speel op die grofgeel sand,
die Outenikwaberg bruin in die agtergrond.
Dis die bleek maan wat die getye draai.

Hierdie was eens die Strandlopers se land.
Hulle lê nou wit in grotte se diep grond.
Blou bult die see by Mosselbaai.

Hulle wat heuning uit die steil kant
van die Outenikwa kon rook en brand.
Dis die bleek maan wat die getye draai.

Ons lag in die branders - hand aan hand
waar die bruin rivier in die see in mond,
blou bult die see by Mosselbaai.

Jy soet soos heuning uit die berg gebrand,
en ek : saam op Kleinbrakrivier se strand.
Dis die bleek maan wat die getye draai
en die see blou bult by Mosselbaai.

Heel nice, ken ons nog vilanelle in afferkaans? Ek was nog altyd versot
op die formaat, maar die afferkaanse taal is nou eenmaal net nie gemaak
vir sulke dinge nie. Armheer?
Vorige onderwerp: "Daar ruis 'n Lied" deur Totius (Jacobus Daniel Du Toit)
Volgende onderwerp: Vir Arthur - 'n gedig oor Strandlopers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 21:21:14 MGT 2024