Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » zimbawe landbeseters is moordenaars
zimbawe landbeseters is moordenaars [boodskap #29944] Di, 18 April 2000 00:00
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina

Ek dink jy is soos nou grammefoon wat vashak.

Die boer wat vermoor was het gesterf toe hy sy swartwerkwers beskerm het.
Hoe verduidelik jy dit.

Mugabe is erger as Verwoerd en ou Ian Smith. Hy is n diktator uit en uit wat
sy eie ma sal vrek maak as sy teen hom sal gaan.

Die swart bevolking is dan teen hom. Met ander woorde hulle is ook verkeerd.
As jy kyk na ander lande in Afrika soos Botswana en Namibe , hoekom gebeur
diy nie daar nie.

Die hele probleem Mugabe glo nie aan God nie en daar le jou hele proebleem.

Lees Juilian se opmerkings .Dit is nog die beste wat ek hier gelees het

Ek se nie alles wat gebeur het deur die jare is goed nie. Apartheid moes
nooit n wet gewees het nie.As jy in elke land in die wereld kyk is daar
apartheid. Noem n land op wat nie apartheid het nie. In ander lande val dit
net onder n mooier naam soos onder andere " class distinction". Daar kan
enige ras langs my kom bly al is hy van Mars solank hy net hom gedra soos
ek. In my omgewing bly van alle rasse . Dit pla my nie want hulle is
ordentlik.

n Paar jaar gelede het n klompie boere na Lesoto gegaan en die boere gewys
hoe om hulle lande te bewerk en hulle geleer. Die jaar het hulle n 50% beter
oprengs gehad.Die volgende jaar toe die boere weer daar kom om verdere hulp
te verleen het hulle die boere gekry waar hulle voor hulle huisse sit en
rook. Hulle antwoord was dat hulle genoeg mielies geoes het om die jaar ook
te hou so hulle nie gaan plant nie.

Daar is boere in Zimbabwe wat hulle mede swart boere gehelp het maar nog
steeds is dit nie goed genoeg nie. In Namibie doen die blanke boere dit ook
en daar gaan dit redelik goed.

Reenen van Niekerk
Vorige onderwerp: Julian de beer
Volgende onderwerp: Re: gekenk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 20:43:19 MGT 2024