| Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29829] |
Wo., 12 April 2000 00:00  |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: Augustus 1998
|
Senior Lid |
|
|
Dat ons wit Suid Afrikaners eitlik die grootste genetiese vockops op aarde
is.
Dink so daaraan:
Wie het Jan Van Riebeeck se drie skepe beman?
(£10 aan die een wat die drie skepe se name kan onthou, sonder om dit te
gaan oplees,nou)
antwoord: Vuilgat Hollanders
Daar het hulle gewoon vanaf 1652 en wat gedoen?
Maleiers ingevoer as slawe en hulle sommer lekker met die speen gepiets
wanneer vroulief nie kyk nie.
Toe kom die Franse en die Portugese en gooi hulle genetiese invloed in die
pot in.
(Ek neem aan hulle het ook die Maleiers lekker gepiets)
Toe kom die Britte en vock alles op, toe moes voorvader maar die ossewa pak
en spore maak.
Toe kom die Goldrush en al die kak van ooral oor Europa en ander westerse
lande kom was hulle pannetjies in ons genetiese pot.
Nou, soos hulle se:"Too many coocks, spoil the broth"
Die twee wereld oorloe het die jode gebring. Nog meer besmetting.
Geen wonder ons kry niks gedoen nie en staan nooit saam nie. . . .
|
|
|
|
| Re: Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29844 is 'n antwoord op boodskap #29829] |
Do., 13 April 2000 00:00   |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: Augustus 1998
|
Senior Lid |
|
|
Ai, Leswin, jou "mental" vermoee maak my moeg:
Ek sal maar stadig tik . . .
H e t j y g e e n i n t i l l i g e n s i e n i e ?
Hoe op aarde kan jy 'n korrelasie vind tussen 'n mens se GELOOF en sy GENE?
Wil jy vir my se dat as jy 'n Katoliek is daar 'n verskil in jou DNA is
t.o.v jou broer wat ISLAM is?
Daar's 'n genetiese verskil tussen my en my vrou, ja, maar dis nie omdat ek
'n Protestant is en sy 'n Katoliek.
DUITSERS (soos my Tante Elsa) , HONGARE, AUSTRIANS en POLE het SA toe gevlug
en ons genetiese pot besmet en bevark.
Ek het na die Jode verwys as 'n gemeenskap van mense.
... dum te dee dum (of liewer, dumb te dee dumb
"ProPacem" skryf in boodskap news:20000413103538.29185.00001351@ng-cd1.aol.com...
>> "Phatti" pau...@hotmail.co
>
>> Die twee wereld oorloe het die jode gebring. Nog meer besmetting.
>
> Waarom is ek nie verbaas nie. Rassisme en Anti-Semitisme go together like a
> horse and carriage, Love and Marriage ... dum te dee dum (of liewer, dumb te
> dee dumb). Bester, jy is verby pateties.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29871 is 'n antwoord op boodskap #29829] |
Vr., 14 April 2000 00:00   |
ProPacem
Boodskappe: 320 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
> Phatti" pau...@hotmail.com
> Ek sal maar stadig tik . . .
>
> H e t j y g e e n i n t i l l i g e n s i e n i e ?
Daar is talle dinge waaroor ek nie sekerheid het nie. Ek is, egter, bleddie
seker dat ek wel 'n redelike mate van intelligensie besit.
> Hoe op aarde kan jy 'n korrelasie vind tussen 'n mens se GELOOF en sy GENE?
>
Jy sal opmerk dat ek, in 'n parallele thread met Ernest Bessinger juis hierop
kommentaar gelewer het. Jodedom is nie 'n ras nie, maar dan is dit ook nie
bloot 'n enge geloof nie. Sekere rituele en veral 'n lang geskiedenis van
onderdrukking bring 'n sosiale geworteldheid en gedeelde geskiedenis mee wat
ook die groep definieer buite die grense van blote geloof. Dit word dus meer
en meer aanvaarbaar om van 'n Joodse etnisiteit te praat wat, alhoewel nie 'n
strenge rassige rigsnoer nie, ook nie 'n uitsluitlike godsdienstige rigsnoer
behels nie.
> DUITSERS (soos my Tante Elsa) , HONGARE, AUSTRIANS en POLE het SA toe gevlug
> en ons genetiese pot besmet en bevark.
So jy neem aan dat Duitsers en oostenrykers RASSIG verskil van mekaar. Ek dink
jy verwar die begrippe ras, etnisiteit, kultuur, gemeenskap, en samelewing.
|
|
|
|
|
|
| Re: Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29887 is 'n antwoord op boodskap #29829] |
Sa., 15 April 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Phatti wrote:
> Ai, Leswin, jou "mental" vermoee maak my moeg:
> Ek sal maar stadig tik . . .
>
> H e t j y g e e n i n t i l l i g e n s i e n i e ?
Wel, uit Leswin se baie intelligente beredeneerde
poste weet ek dat Leswin "intelligensie" het. Of
hy nou intilligensie het, weet ek nie. Ek wonder
soms wat Leswin vir 'n lewe doen. Ek het 'n
suspisie hy gee klas by 'n Universiteit of doen
daar navorsing. (Het dit iets met die ekologie
te doen?) Ek weet hy is in Chicago. Daar is
baie goeie universiteite daar.
Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29917 is 'n antwoord op boodskap #29829] |
Ma., 17 April 2000 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 15 Apr 2000 02:50:14 GMT, "Phatti" wrote:
HERE, GRILLING, DAAR BEKAK EK SOMMER MY BROEK VAN DIE LAG.[/color]
> Uitstekende sin vir humor!>>
Gaan drink 'n pil vettie. Jy's weer histeries.
|
|
|
|
| Re: Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29918 is 'n antwoord op boodskap #29829] |
Ma., 17 April 2000 00:00  |
ProPacem
Boodskappe: 320 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
> @home.com
> Ek wonder
> soms wat Leswin vir 'n lewe doen. Ek het 'n
> suspisie hy gee klas by 'n Universiteit of doen
> daar navorsing. (Het dit iets met die ekologie
> te doen?)
Ek vermoed dat jou speurwerk, Gloudina, die kol meer gereeld vind as wat mense
jou krediet voor gee. In hierdie geval, egter, bly ek tjoepstil - ten minste
op hierdie nuusgroep. Ek is heeltemal bereid om per private e-pos (of vonkpos,
soos Die Burger dit noem - en ek hou nogal daarvan) te gesels oor my werk en
dies meer.
groete
leswin
|
|
|
|