Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » De Lille op Hansie
De Lille op Hansie [boodskap #29860] Do, 13 April 2000 00:00 na volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees in vandag se Burger (13 April) dat sy die volgende gese het

"Daar is net een wet vir ons almal.In Hansie se geval moet hy aangekla word.
Hy het geld ontvang waarvoor hy nie gewerk het nie"

Dan moet helfte van die goverment mos ook toegesluit word

Wat reg is vir die een is reg vir die ander

Reenen van Niekerk
Re: De Lille op Hansie [boodskap #29861 is 'n antwoord op boodskap #29860] Do, 13 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[3]  is tans af-lyn  daniel[3]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Aai Glodina, kan ek vir jou 'n sneesdoekie aanbied? Jy gaan nog eendag 'n
hartaanval kry oor al jou gekerm!

Jan van Perth

skryf in boodskap news:38F5BA6B.F55D7157@home.com...
> Reenen van Niekerk wrote:
>
>> Ek lees in vandag se Burger (13 April) dat sy die volgende gese het
>>
>> "Daar is net een wet vir ons almal.In Hansie se geval moet hy aangekla word.
>> Hy het geld ontvang waarvoor hy nie gewerk het nie"
>>
>> Dan moet helfte van die goverment mos ook toegesluit word
>>
>> Wat reg is vir die een is reg vir die ander
>>
>
> Reenen, ek vra jou nou met trane wat oor my wange biggel: probeertog om jou
> Afrikaans te behou, uit te bou en te respekteer. Die enigste
> persoon in die bostaande stuk wat goeie Afrikaans praat, is de Lille
> self. Jy dink in Engels. Dis nie "De Lille op Hansie" nie. (Dit klink erg
> pornografies. En nogal nie eens in die sendeling-posisie nie.) Dis "De
> Lille oor Hansie" of iets in dier voege. En wat van "goverment" met
> "regering" te vervang. Jy weet, Reenen, ek is nou al altesaam 34 jaar
> in Kanada, en ek probeer my Afrikaans in stand hou. Wat doen jy om
> joune in stand te hou?
>
> Gloudina
>
Re: De Lille op Hansie [boodskap #29862 is 'n antwoord op boodskap #29860] Do, 13 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 13 Apr 2000 13:29:48 +0200, "Reenen van Niekerk"
wrote:

[/color]
> "Daar is net een wet vir ons almal.In Hansie se geval moet hy aangekla word.
> Hy het geld ontvang waarvoor hy nie gewerk het nie"
>
> Dan moet helfte van die goverment mos ook toegesluit word
>
> Wat reg is vir die een is reg vir die ander>>

Sy het bedoel hy het bedrog-geld ontvang.
Met ander woorde hy is 'n skelm. Net soos daai ou in Mpumalanga wat
omkoop-geld aanvaar het van die Maleisiers.

Dink jy daar behoort opgetreer te word teen daai ou?

Net vir die interresantheid, wat De Lille ook gese het, is dat die wit
gemeenskap rassistiese dubbele standaarde het. As 'n swart SA'ner
gevang word met bedrog dring hulle aan op snelle en harde optrede,
maar as 'n wit krieket-kaptein gevang word, dring hulle aan op
vergiffenes en geen optrede nie.

Wat dink jy van haar stelling?
Re: De Lille op Hansie [boodskap #29863 is 'n antwoord op boodskap #29860] Do, 13 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

daniel wrote:

> Aai Glodina, kan ek vir jou 'n sneesdoekie aanbied? Jy gaan nog eendag 'n
> hartaanval kry oor al jou gekerm!
>
> Jan van Perth
>

Hou nou maar jou ou sneesdoekie. En hou op met jou
gekerm oor my. Besef jy dat omtrent elke pos wat jy
maak, negatief is? 'n Smalende opmerking oor iemand.
Hoekom praat ons nie oor die selfmoord van Johnno
Wurramarrba wat in die tronk gegooi was daar in
jou nuwe land omdat hy pen en potlood gesteel het.

Gloudina
Re: De Lille op Hansie [boodskap #29908 is 'n antwoord op boodskap #29860] So, 16 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

AapStert wrote:

> Weet jy Glowy a.k.a Gloudina,
>
> As jy nie soveel tyd daaraan gespandeer het om mense na te slaan wat deur
> die Apartheid regering "opgevoeter" is nie, kon jy dalk 'n heel produktiewe
> lewe as 'n mens deurgebring het.

Weet jy wat is 'n kettie, ou Aapstert? Nouja, as hulle so hullebekke daar in
Australia en NZ rek, dan vat ek my kuberkettie
en ek skiet daar na hulle kant toe. Die klomp wit ouens daar
in Australia sit alteveel hulle bekke en rek, terwyl hulle probleme
met menseregte ook maar drasties is. En hulle is nou gevoelig
daaroor. Sal graag alles onder die mat wil invee, noudat die
wereld se aandag op hulle gevestig is met die Olimpiese Spele.

Die tannie met die kettie.

>
Re: De Lille op Hansie [boodskap #29909 is 'n antwoord op boodskap #29860] So, 16 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
AapStert  is tans af-lyn  AapStert
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Junior Lid
Weet jy Glowy a.k.a Gloudina,

As jy nie soveel tyd daaraan gespandeer het om mense na te slaan wat deur
die Apartheid regering "opgevoeter" is nie, kon jy dalk 'n heel produktiewe
lewe as 'n mens deurgebring het.

;-)

Aapstert

skryf in boodskap news:38F5DB86.EC9CF431@home.com...
> daniel wrote:
>
>> Aai Glodina, kan ek vir jou 'n sneesdoekie aanbied? Jy gaan nog eendag 'n
>> hartaanval kry oor al jou gekerm!
>>
>> Jan van Perth
>>
>
> Hou nou maar jou ou sneesdoekie. En hou op met jou
> gekerm oor my. Besef jy dat omtrent elke pos wat jy
> maak, negatief is? 'n Smalende opmerking oor iemand.
> Hoekom praat ons nie oor die selfmoord van Johnno
> Wurramarrba wat in die tronk gegooi was daar in
> jou nuwe land omdat hy pen en potlood gesteel het.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: die ligte sy van misdaad
Volgende onderwerp: Zimbabwe en setlaars-lou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 15:04:19 MGT 2024