Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sal ons dit ooit erken?
Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29829] Wo, 12 April 2000 00:00 na volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Dat ons wit Suid Afrikaners eitlik die grootste genetiese vockops op aarde
is.

Dink so daaraan:
Wie het Jan Van Riebeeck se drie skepe beman?
(£10 aan die een wat die drie skepe se name kan onthou, sonder om dit te
gaan oplees,nou)
antwoord: Vuilgat Hollanders

Daar het hulle gewoon vanaf 1652 en wat gedoen?
Maleiers ingevoer as slawe en hulle sommer lekker met die speen gepiets
wanneer vroulief nie kyk nie.

Toe kom die Franse en die Portugese en gooi hulle genetiese invloed in die
pot in.
(Ek neem aan hulle het ook die Maleiers lekker gepiets)

Toe kom die Britte en vock alles op, toe moes voorvader maar die ossewa pak
en spore maak.

Toe kom die Goldrush en al die kak van ooral oor Europa en ander westerse
lande kom was hulle pannetjies in ons genetiese pot.

Nou, soos hulle se:"Too many coocks, spoil the broth"

Die twee wereld oorloe het die jode gebring. Nog meer besmetting.

Geen wonder ons kry niks gedoen nie en staan nooit saam nie. . . .
Re: Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29844 is 'n antwoord op boodskap #29829] Do, 13 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ai, Leswin, jou "mental" vermoee maak my moeg:
Ek sal maar stadig tik . . .

H e t j y g e e n i n t i l l i g e n s i e n i e ?

Hoe op aarde kan jy 'n korrelasie vind tussen 'n mens se GELOOF en sy GENE?

Wil jy vir my se dat as jy 'n Katoliek is daar 'n verskil in jou DNA is
t.o.v jou broer wat ISLAM is?
Daar's 'n genetiese verskil tussen my en my vrou, ja, maar dis nie omdat ek
'n Protestant is en sy 'n Katoliek.

DUITSERS (soos my Tante Elsa) , HONGARE, AUSTRIANS en POLE het SA toe gevlug
en ons genetiese pot besmet en bevark.
Ek het na die Jode verwys as 'n gemeenskap van mense.

... dum te dee dum (of liewer, dumb te dee dumb

"ProPacem" skryf in boodskap news:20000413103538.29185.00001351@ng-cd1.aol.com...
>> "Phatti" pau...@hotmail.co
>
>> Die twee wereld oorloe het die jode gebring. Nog meer besmetting.
>
> Waarom is ek nie verbaas nie. Rassisme en Anti-Semitisme go together like a
> horse and carriage, Love and Marriage ... dum te dee dum (of liewer, dumb te
> dee dumb). Bester, jy is verby pateties.
Re: Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29845 is 'n antwoord op boodskap #29829] Do, 13 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die Reiger, Drommedaris en De Goede Hoop. En hierdie kennis is sowat 30 jaar
terug reeds in my kop ingeprent saam met die datum 6 April 1652. Mens hoef
nie eens 'n historikus te wees nie - dis iets wat jy op skool in die
geskiedenis klas leer, en as dit nie kan onthou nie het jou gat slae gekry.
Hou maar jou tien Pond.

Alwyn - uit Perth se wêreld

"Phatti" > Wie het Jan Van Riebeeck se drie skepe
beman?
> (£10 aan die een wat die drie skepe se name kan onthou, sonder om dit te
> gaan oplees,nou)
Re: Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29846 is 'n antwoord op boodskap #29829] Do, 13 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Apr 2000 14:35:38 GMT, prop...@aol.com (ProPacem) wrote:

"Phatti" pau...@hotmail.co
>
>> Die twee wereld oorloe het die jode gebring. Nog meer besmetting.
>
> Waarom is ek nie verbaas nie. Rassisme en Anti-Semitisme go together like a
> horse and carriage, Love and Marriage ... dum te dee dum (of liewer, dumb te
> dee dumb). Bester, jy is verby pateties. >>

Hy is bietjie phat in die kop.
Re: Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29847 is 'n antwoord op boodskap #29829] Do, 13 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Wed, 12 Apr 2000 23:03:03 GMT, "Phatti"
> wrote:
>
> op aarde is.>>
>
> Speak for yourself.
>
> En "vokop"worf eintlik fokop gespel.

worf?? He He - en jy spellcheck ander. :)
Re: Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29848 is 'n antwoord op boodskap #29829] Do, 13 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 12 Apr 2000 23:03:03 GMT, "Phatti" wrote:

>

Speak for yourself.

En "vokop"worf eintlik fokop gespel.
Re: Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29849 is 'n antwoord op boodskap #29829] Do, 13 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Aah, jy't gebyt.
Jy siening is so. . . . "tunnelvisioned"

Hoekom?
Kon jy nie aflei uit my grsprek dat ek na ALLE genetiese inmenging verwys as
besmetting nie?
Die Porras en Franse en Maleiers en Pommies ens, ens, ens. . .
Nee, ou kleinpiel, daar 'n rot maar daar's geen wiel nie. . . ..

>
> Waarom is ek nie verbaas nie. Rassisme en Anti-Semitisme go together like a
> horse and carriage, Love and Marriage ... dum te dee dum (of liewer, dumb te
> dee dumb). Bester, jy is verby pateties.
Re: Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29850 is 'n antwoord op boodskap #29829] Do, 13 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Phatti" pau...@hotmail.co

> Die twee wereld oorloe het die jode gebring. Nog meer besmetting.

Waarom is ek nie verbaas nie. Rassisme en Anti-Semitisme go together like a
horse and carriage, Love and Marriage ... dum te dee dum (of liewer, dumb te
dee dumb). Bester, jy is verby pateties.
Re: Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29851 is 'n antwoord op boodskap #29829] Do, 13 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
WHE-HEY!
Well done, laddie . . . ! !

Ja, die rotang werk goed met die geheue. . . .

"Alwyn Nel" skryf in boodskap news:8d4h8e$kpr$1@yeppa.connect.com.au...
> Die Reiger, Drommedaris en De Goede Hoop. En hierdie kennis is sowat 30 jaar
> terug reeds in my kop ingeprent saam met die datum 6 April 1652. Mens hoef
> nie eens 'n historikus te wees nie - dis iets wat jy op skool in die
> geskiedenis klas leer, en as dit nie kan onthou nie het jou gat slae gekry.
> Hou maar jou tien Pond.
>
> Alwyn - uit Perth se wêreld
>
> "Phatti" > Wie het Jan Van Riebeeck se drie skepe
> beman?
>> (£10 aan die een wat die drie skepe se name kan onthou, sonder om dit te
>> gaan oplees,nou)
>
Re: Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29852 is 'n antwoord op boodskap #29829] Do, 13 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.S. Pris  is tans af-lyn  A.S. Pris
Boodskappe: 27
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach "Phatti"
-> Wie het Jan Van Riebeeck se drie skepe beman?
-> (£10 aan die een wat die drie skepe se name kan onthou, sonder om dit te
-> gaan oplees,nou)

Dromedaris, Reijger en Goede Hoop. Wil jy my
bankreneingnommer hê?
Re: Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29871 is 'n antwoord op boodskap #29829] Vr, 14 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Phatti" pau...@hotmail.com

> Ek sal maar stadig tik . . .
>
> H e t j y g e e n i n t i l l i g e n s i e n i e ?

Daar is talle dinge waaroor ek nie sekerheid het nie. Ek is, egter, bleddie
seker dat ek wel 'n redelike mate van intelligensie besit.

> Hoe op aarde kan jy 'n korrelasie vind tussen 'n mens se GELOOF en sy GENE?
>

Jy sal opmerk dat ek, in 'n parallele thread met Ernest Bessinger juis hierop
kommentaar gelewer het. Jodedom is nie 'n ras nie, maar dan is dit ook nie
bloot 'n enge geloof nie. Sekere rituele en veral 'n lang geskiedenis van
onderdrukking bring 'n sosiale geworteldheid en gedeelde geskiedenis mee wat
ook die groep definieer buite die grense van blote geloof. Dit word dus meer
en meer aanvaarbaar om van 'n Joodse etnisiteit te praat wat, alhoewel nie 'n
strenge rassige rigsnoer nie, ook nie 'n uitsluitlike godsdienstige rigsnoer
behels nie.

> DUITSERS (soos my Tante Elsa) , HONGARE, AUSTRIANS en POLE het SA toe gevlug
> en ons genetiese pot besmet en bevark.

So jy neem aan dat Duitsers en oostenrykers RASSIG verskil van mekaar. Ek dink
jy verwar die begrippe ras, etnisiteit, kultuur, gemeenskap, en samelewing.
Re: Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29872 is 'n antwoord op boodskap #29829] Vr, 14 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
>
> Daar is talle dinge waaroor ek nie sekerheid het nie. Ek is, egter, bleddie
> seker dat ek wel 'n redelike mate van intelligensie besit.
>

Leswin, as jy jou eie boodskappe hier, soos ons, uit 'n objektiewe oogpunt
beskou, sou jy ook bg. bevraagteken.
Re: Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29887 is 'n antwoord op boodskap #29829] Sa, 15 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Phatti wrote:

> Ai, Leswin, jou "mental" vermoee maak my moeg:
> Ek sal maar stadig tik . . .
>
> H e t j y g e e n i n t i l l i g e n s i e n i e ?

Wel, uit Leswin se baie intelligente beredeneerde
poste weet ek dat Leswin "intelligensie" het. Of
hy nou intilligensie het, weet ek nie. Ek wonder
soms wat Leswin vir 'n lewe doen. Ek het 'n
suspisie hy gee klas by 'n Universiteit of doen
daar navorsing. (Het dit iets met die ekologie
te doen?) Ek weet hy is in Chicago. Daar is
baie goeie universiteite daar.

Gloudina

>
Re: Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29888 is 'n antwoord op boodskap #29829] Sa, 15 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Was daar nie meer as drie skepe nie? Ek herinner my iets van die "Olifant"
(seker geskryf " Oliphant")

In elk geval, volgens Tolla vd Merwe was die landing s'o gewees: "Daar kom
hulle toe fullspeed die baai in, die Ryger, die Tyger en die Titanic..."

Groete,
Dries

A.S. Pris wrote in message ...
> Also sprach "Phatti"
> -> Wie het Jan Van Riebeeck se drie skepe beman?
> -> (£10 aan die een wat die drie skepe se name kan onthou, sonder om dit te
> -> gaan oplees,nou)
>
> Dromedaris, Reijger en Goede Hoop. Wil jy my
> bankreneingnommer hê?
Re: Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29889 is 'n antwoord op boodskap #29829] Sa, 15 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
HA-VOCKEN-HA
HERE, GRILLING, DAAR BEKAK EK SOMMER MY BROEK VAN DIE LAG.
Uitstekende sin vir humor!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:38f8fbb6.1114071@news.icon.co.za...
> On 13 Apr 2000 14:35:38 GMT, prop...@aol.com (ProPacem) wrote:
>
> "Phatti" pau...@hotmail.co
>>
>>> Die twee wereld oorloe het die jode gebring. Nog meer besmetting.
>>
>> Waarom is ek nie verbaas nie. Rassisme en Anti-Semitisme go together like a
>> horse and carriage, Love and Marriage ... dum te dee dum (of liewer, dumb te
>> dee dumb). Bester, jy is verby pateties. >>
>
> Hy is bietjie phat in die kop.
>
Re: Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29917 is 'n antwoord op boodskap #29829] Ma, 17 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 15 Apr 2000 02:50:14 GMT, "Phatti" wrote:

HERE, GRILLING, DAAR BEKAK EK SOMMER MY BROEK VAN DIE LAG.[/color]
> Uitstekende sin vir humor!>>

Gaan drink 'n pil vettie. Jy's weer histeries.
Re: Sal ons dit ooit erken? [boodskap #29918 is 'n antwoord op boodskap #29829] Ma, 17 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> @home.com

> Ek wonder
> soms wat Leswin vir 'n lewe doen. Ek het 'n
> suspisie hy gee klas by 'n Universiteit of doen
> daar navorsing. (Het dit iets met die ekologie
> te doen?)

Ek vermoed dat jou speurwerk, Gloudina, die kol meer gereeld vind as wat mense
jou krediet voor gee. In hierdie geval, egter, bly ek tjoepstil - ten minste
op hierdie nuusgroep. Ek is heeltemal bereid om per private e-pos (of vonkpos,
soos Die Burger dit noem - en ek hou nogal daarvan) te gesels oor my werk en
dies meer.

groete

leswin
Vorige onderwerp: Die waarheid, uiteindelik...
Volgende onderwerp: Gloudina oor taal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 10:09:14 MGT 2024