Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » oorseese strontgatte
oorseese strontgatte [boodskap #29837] Do, 13 April 2000 00:00
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ekwil net aan Bep Nieuwhof en Pro Pacem se ek dink julle verstaan my
heeltemal verkeerd.Ek maak beswaar teen die persone wat oorsee sit en vir
ons blankes se hoe sleg ons is. Ek ondersteun nie die ANC nie. Volgens van
die aanmerkings wat gemaak word is alles die skuld van ons blankes in die
land. Van die persone wat sulke groot bekke het en dink dat hulle alles van
oorsee kan regmaak, hoekom kom hulle en doen dit nie want van die person
dink dat die ANC alles reg doen

Hier is van hulle wat se dit is reg dat die wit boere se plase in Zimbawe
afgeneem moet word. As ek reg onthou was dit GLOUDINA wat dit te se gehad
het. Ek weet nie of se n Suidafrikaner is nie of n Kanadees nie.
Ek neem aan dat sy wel van hier moet kom. Ek wil net vir haar vra hoekom gee
Kanada en Amerika nie die grond terug aan die oorspronklike bewoners
nie.Hoekom moet die boere wat die grond gekoop het en n plaas opgebou het
van niks dit net so weggee. Sal jy tevrede wees as iemand vir jou se dat
hulle jou huis net so gaan vat. Ongelukkig het dit so gebeur in die land,
dit was nie reg nie maar sal dit nou alles regmaak om weer van voor af te
begin. Dan was al die bloedverlies mos verniet gewees

Dan merk ek op dat hier baie mense hulle se se maar te bang is om hulle name
te gee. As jy iets te se het moet jy mos nie bang wees om jou naam te se nie

Ons is mos groot mense en ons kan mos ons opinies lig soos groot mense en as
ons verskil kan ons lekker daaroor stry. Miskien kan jy dalk n opinie wat ek
het verander dan het ons mos iets bereik.

Dit is vir my lekker om met mense te praat wat so ver sit en dit nog in
Afrikaans.

Ek hoop dat julle aan die praat raak

Reenen van Niekerk
Kaapstad
rhe...@iafrica.com
Vorige onderwerp: Is die Duitser en Hollender van virskillende Ras?
Volgende onderwerp: Zimbabwe en setlaars
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 04:00:44 MGT 2024