Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Winnie
Winnie [boodskap #29784] So, 09 April 2000 00:00 na volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Behalwe die Stompie affêre (waar sy onskuldig gevind is ek
dink), en die feit
dat sy kort-kort uitdagende opmerkings maak, en dat sy reis op
staatsonkoste, wat het sy gedoen om tronkstraf te verdien. (Ek
verdedig haar glad nie, ek kan haar nie vedra nie,) maar weet
nie wat sy onwettiglik gedoen het nie.

Pat

Ferdi Greyling wrote in article
...
> On Sun, 9 Apr 2000 08:39:08 +0200, "Reenen van Niekerk"
> wrote:
>
> is as hy
>> skuldig is moet hy sy tyd doen.
>>
>> Ek wil graag weet hoekom Winnie Mandella nog buite is .Is die owerhede te
>> bang om haar tronk toe te stuur.>>
>
> Vir wat dit werd is : die hof (onder die NP regering voor 94) het nie
> vir haar tronkstraf gegee nie.
>
> Nog n voorbeeld is Allen Boesak wat miljoene gesteel het wat
vir arm mense
>> bedoel was.Hy pleit nou armmoede maar waar kom die geld vandaan om vir sy
>> appelsaak te betaal.>>
>
> Sover ek weet is dit regshulpraad-geld. Dit is egter 'n redelike ou
> tradisie in SA (en ander lande) dat mense wat dit nie kan bekostig
> nie, regshulp kry.
>
Re: Winnie [boodskap #29785 is 'n antwoord op boodskap #29784] So, 09 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

PAT wrote:

> Behalwe die Stompie affêre (waar sy onskuldig gevind is ek
> dink), en die feit
> dat sy kort-kort uitdagende opmerkings maak, en dat sy reis op
> staatsonkoste, wat het sy gedoen om tronkstraf te verdien. (Ek
> verdedig haar glad nie, ek kan haar nie vedra nie,) maar weet
> nie wat sy onwettiglik gedoen het nie.
>

Wel, sy moet van een of ander ding skuldig bevind
gewees het, want sover ek kan onthou laat Kanada
haar nie in die land toe nie as gevolg daarvan.

Gloudina
Re: Winnie [boodskap #29817 is 'n antwoord op boodskap #29784] Di, 11 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
PAT wrote:
>
> Behalwe die Stompie affêre (waar sy onskuldig gevind is ek
> dink),

Jy dink verkeerd - Winnie is een van die SA Ikone - die untouchables!

Eugene het gedog hy is op dieselfde vlak - maar toe was hy nie eers op
die vlak van die snaar wat die AWB gewondes voor die wereld teregestel
het nie.
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Voorafgevaardigde wooneenhede vir Afrika
Volgende onderwerp: Re: "Ons Afrikaanse Moedertaal" (1865)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 00:14:35 MGT 2024