| Moet op "ek" ook 'n dakkie? [boodskap #29496] |
Sa., 25 Maart 2000 00:00  |
Hans Kamp
Boodskappe: 94 Geregistreer: Augustus 2003
|
Volle Lid |
|
|
'n Vriend het vir my gesê, dat op "ek" ook 'n dakkie (accent circonflex)
geskryf moet word. Ek dink nie, dat hy reg is. Hy sê, dat ook op "ek" 'n
dakkie geskryf word, omdat hy dink dat die e in "ek" lank uitgespreek word.
Wat denk julle?
--
Hans Kamp (Win2000)
in...@hanskamp.com
www.hanskamp.com
ICQ=65694322
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Moet op "ek" ook 'n dakkie? [boodskap #29530 is 'n antwoord op boodskap #29496] |
Ma., 27 Maart 2000 00:00   |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: Augustus 1998
|
Senior Lid |
|
|
Ai, Gloudina, hoekom kan jy maar nie altyd so beskaaf wees nie???
skryf in boodskap news:38DCE081.D2C3A23E@home.com...
PAT wrote:
> Ons "denk" nie Hans, maar "dink" wel. Jou vriend is verkeerd.
> Daar is geen
> kappie op die e van ek nie. Dit word in Suid-AFrika op twee
> maniere uitgespreek, in die
> Noordelike gedeeltes is dit "ek" soos die eerste twee letters in
> die stad Akron. In die Kaap spreek mens dit uit soos die e in
> Wellington, minder gerond. Ek hoop dit help, vra gerus meer,
> dis moeilik om uitsprake te beskryf, maar ook nogal n uitdaging
> (challenge).
>
> groete
>
> Pat
>
> NS Weet iemand wat n goeie woord is vir 'devastated"? Ek wil
> al sê "oorbluf" or "verslae" maar dit klink stowwerig.
>
Pat, wat van "verpletter." Alhoewel "verpletter" vir my 'n bietjie
meer drasties klink as "devastated." Ek dink jou "verslae" is
nog die beste kandidaat. Ons Bosman en Van der Merwe praat
net van "verwoes," en dit is nie hier van toepassing nie.
As "ek" in die noorde van SA soos "acron" uitgespreek word,
dan weet ek of nie hoe om Acron uit te spreek nie, of ek het nie in
die noorde van SA grootgeword nie. Verduidelik meer.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: Moet op "ek" ook 'n dakkie? [boodskap #29555 is 'n antwoord op boodskap #29496] |
Di., 28 Maart 2000 00:00   |
Maarten Jansonius
Boodskappe: 29 Geregistreer: Desember 1999
|
Junior Lid |
|
|
Willem-Jan Markerink schreef:
>
> In article ,
> "Hans Kamp" wrote:
>> 'n Vriend het vir my gesê, dat op "ek" ook 'n dakkie (accent circonflex)
>> geskryf moet word. Ek dink nie, dat hy reg is. Hy sê, dat ook op "ek" 'n
>> dakkie geskryf word, omdat hy dink dat die e in "ek" lank uitgespreek
> word.
>
> Zelfs het dakkie op 'gesê' werkt in jouw huidige editor-settings
> niet....;-))
Hans gebruikt de Unicode (UTF-8) code voor de e^ terwijl jij de
gebruikelijke ISO-8859-1 (Western) code gebruikt.
Wissel maar eens van code met je nieuwslezer, dan wordt plotseling ê
zichtbaar als dakje en ê als een blokje.
Ik heb gezien dat velen die hier posten e^ tikken in plaats van ê. Wil je
makkelijk accenten zoals ê en ë, maar bijvoorbeeld ook é als in café, kunnen
tikken, stel dan de windows-toetsenbordindeling in op US-international.
Je kunt dan ê maken door eenvoudig ^e te tikken, de computer maakt hier
dan zelf ê van.
Ook kun je ë maken door "e te tikken, é door 'e te tikken, ñ door ~n te
tikken en à door `a te tikken.
Wil je nu juist dat een van de accenten NIET gecombineerd wordt met de
letter(klinker) die erna staat, tik dan een extra spatie. Dit vergt wat
gewenning, maar bij het schrijven van Nederlands loont het in elk
geval... ik weet niet precies hoeveel ê's en ë's er worden geschreven in
het Afrikaans maar het helpt in elk geval om hoër en hoer uitelkaar te
houden :)
Overigens kun je ook twéé talen opgeven in Windows, bijvoorbeeld Engels
met de US-101 indeling en daarnaast Afrikaans met de US-international
indeling. Je kunt dan van taal (en toetsenbordfunctie) wisselen via een
blauw blokje in de "systray".
Ik schrijf dit alles mede omdat ik zelf nogal enthousiast ben over de
US-international toetsenbordindeling, terwijl deze in Nederland helemaal
niet zo bekend is.
groeten,
Maarten Jansonius.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Moet op "ek" ook 'n dakkie? [boodskap #30070 is 'n antwoord op boodskap #29496] |
So., 23 April 2000 00:00  |
Dave Du Plessis
Boodskappe: 81 Geregistreer: Junie 2003
|
Volle Lid |
|
|
Gebruik jou alt sleutel + numeriese syfers (regs op die sleutelbord) bv
alt + 136 = ê en alt + 137 gee ë alt + 133= à en é is alt + 130.
Hope ander teken. Eksperimenteer maar.
Groetnis
Dave Du Plessis
JHV wrote in message
news:TJXH4.9032$p4.296007@newsread2.prod.itd.earthlink.net.. .
> Van leestekens gepraat, hoe doen ek dit?
> kan iemand my help asb.
>
> Byvoorbaat dankie
> blo...@earthlink.net
>
|
|
|
|