Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re - Perdry om gewig te verloor
Re - Perdry om gewig te verloor [boodskap #29757] So, 09 April 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Aan alle ondersteunende Politieke en Sosiale Pioniers, Persone
en Organisasies vanoor die hele Spektrum van ons Paradys, en
elders op die Planeet:

Byvoorbaat baie dankie vir die ondersteuning wat gelewer word.
Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. Dit
word inniglik waardeer. Veral vir die deursettings vermoë en
vasberadenheid.

Hou moed, groei voort. Een simbool, miskien moontlik, maar hoogs
onwaarskynlik, twee simbole is meer werd as 'n duisend woorde.
Om die vrede en voorspoed van die Persone van ons Paradys, en
elders op die Paradys, miskien moontlik, asemrowend te verhoog.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :)

Vorige onderwerp: Suid afrikaanse Polisie
Volgende onderwerp: Die Afrikaner en die Hollander (2)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:49:02 MGT 2024