Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Does any one Know if this group is used alot?
|
Re: Does any one Know if this group is used alot? [boodskap #29617 is 'n antwoord op boodskap #29616] |
Fri, 31 March 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
A.S. Pris wrote:
> Also sprach "rykheer"
>
> ->
> ->
> Gloudina, my antie, het jy nou 'n nuwe alias?
Nee, my oom Leendert, die vader weet wat hieraangaan. Dis nie eens meer
die regte eposadres
van die betrokke persoon nie. Hoe gaan dit
deesdae met jou. Braak jy nou gal op 'n ander
plek of het jy die lig gesien.
Die tannie met die vraag in haar oge
|
|
|
|
|
Re: Does any one Know if this group is used alot? [boodskap #29663 is 'n antwoord op boodskap #29616] |
Mon, 03 April 2000 00:00  |
Gary Bartholomew
Boodskappe: 106 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
skryf in boodskap news:38E8C9F1.3907B724@home.com...
> Gary Bartholomew wrote:
>
>> . Braak jy nou gal op 'n ander
>>> plek of het jy die lig gesien.
>>>
>>
>> Sien tannie nou? Dis amper soos sing. Uitmuntend! Die woorde sal 'n mens van
>> sy gesig moet afvee nadat hulle getref het. En dan sal daar nog van daai
>> taai goedjies agterbly.
>
> Nee-wat, Gary. Dit sal soos water van 'n eend se rug van homafgly. Jy ken nog
> nie vir Leendert nie.
>
> Die tannie wie se kappie 'n ekstra groot tuit het.
>
>
Tannie moet nooit die mag van kragtige digterswoorde onderskat nie, maar ek
moet dan seker 'n bietjie langer hier bly voordat ek vir "Leendert" goed
leer ken. Ons kom moontlik van dieselfde skoorsoekers-skool af.
|
|
|
Re: Does any one Know if this group is used alot? [boodskap #29664 is 'n antwoord op boodskap #29616] |
Mon, 03 April 2000 00:00  |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Gary Bartholomew wrote:
> . Braak jy nou gal op 'n ander
>> plek of het jy die lig gesien.
>>
>
> Sien tannie nou? Dis amper soos sing. Uitmuntend! Die woorde sal 'n mens van
> sy gesig moet afvee nadat hulle getref het. En dan sal daar nog van daai
> taai goedjies agterbly.
Nee-wat, Gary. Dit sal soos water van 'n eend se rug van homafgly. Jy ken nog
nie vir Leendert nie.
Die tannie wie se kappie 'n ekstra groot tuit het.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:45:10 UTC 2025
|