Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Ru Olie produksie inisiatief vir ons Paradys
Toekoms Advies vir: Ru Olie produksie inisiatief vir ons Paradys [boodskap #29597] Do, 30 Maart 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Sluit asb. in:

Wil ook graag OPEC Lande gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings
vermoë en vasberadenheid. Asook vir die effektiewe beleids
bestuur aangaande die bepaling van Ru Olie pryse, asook
produksie beheer maatreels. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook
die Planetêre Renaissance. En om die Regering van ons Paradys,
en elder op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Wil hoogstens aanraai om soek metodes te verhoog, d.m.v. sonar
tegnieke. Om dieper in die Aardkors na Ru Olie te soek en te
boor. Soos daarna verwys word in die profesiee van wyle oom
Siener van Rensburg.

Een van die Buurstate van ons Paradys is in besit 'n Ru Olie
kom. Hierdie inligting is bekend in sekere Regse Kringe.

Ook om 'n ontmoeting met OPEC Lande te verhoog. Om 'n versoek te
rig, om ons Paradys later as 'n lid van OPEC ontmoetings in te
sluit, indien moontlik.

Die reisiger skryf...
> Nou is die ideale tyd om 'n gedeelte daarvan bekend te maak.

Heg aan:

Verwysings na OPEC ontmoetings in die Media het die reisiger aan
die ligging herinner, waar Ru Olie in ons Paradys is.

Sluit in:

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Ons
Paradys kan lid word van OPEC Lande ontmoetings, nadat Ru Olie
gevind is in ons Paradys. :) Beskikbaarheid van Ru Olie aan OPEC
Lande kan verhoog word, indien nodig. :) Ons Paradys kan optree
namens die Afrika Renaisance by OPEC Lande ontmoetings, indien
moontlik. :) Vrede en voorspoed kan uitnemend verhoog word. :)
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel. :)
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Vorige onderwerp: Plase van Moord
Volgende onderwerp: Re: Lotto SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:49:29 MGT 2024