Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die jaar 2003
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29585] Do, 30 Maart 2000 00:00
RARLOW  is tans af-lyn  RARLOW
Boodskappe: 4
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
> Nog een vraagje Denk je dat dit gods wil is?? Dan is god wreed met zijn
> eigen schepping.....of niet soms vooral voor de kinderen die aids hebben
> gekregen in onschuld.
>
Emmy

Nou wat van Noag se ark? Was dit nie ook maar wreed nie. En daar is nie n
"Cure" vir aids nie, al wat dit doen is om die lyding te vergemaklik
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29586 is 'n antwoord op boodskap #29585] Do, 30 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Riaan wrote:

> Was dit nie God se wil dat in Noag se tyd die "hele wereld" uitgewis was
> nie, was dit nie God wat opdrag gegee het dat daar in die Bybelse tyd oorloë
> plaasgevind het nie. En wat lat jou dink "onskuldige mense het nie toe ook
> gely nie.
>
> En so by the way ... Is jy nie die asshole wat vir my wou kom reken het dat
> Jusus dalk self 'n homoseksueel was en dat die bybel maar net deur mense
> geskryf was nie.
>
> Doen jouself 'n guns en piss off, jy irreteer die kak uit my uit.

Sien, hier het ons nou die tipiese "regse" "boer" "afrikaner" wat dinkhy is 'n
Christen en 'n outoriteit van die bybel, (alhoewel hy heelwaar-
skynlik nie meer NG Kerk is nie, want dit is te liberaal vir hom). Hy
gebruik vuil taal asof dit sy moedertaal is. Nou, dis hierdie ou se soort
waaruit meeste van die apartheidsvarke gekom het. Mens hoop maar
net dat hierdie soort "Afrikaner" sal uitsterf in die nuwe Suid-Afrika.
Ongelukkig dink ek sommige van hulle emigreer nou na lande soos
Kanada. Sies.

Minnehaha
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Voedsel vir Afrika
Volgende onderwerp: Plase van Moord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 05:55:14 MGT 2024