Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Voedsel vir Afrika
Toekoms Advies vir: Voedsel vir Afrika [boodskap #29480] Vr, 24 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys,
asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë
en vasberadenheid. Asook inisiatiewe geneem deur President Thabo
Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor, ten bate van
miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet.
Asook vir die ondersteuning wat gelewer word aan die menigte
aspekte van die landbou sektor van ons Paradys, en elders op die
Planeet. Veral vir die effektiewe beleids bestuur aangaande die
verskaffing van hulp bystand, en brandstof pryse. Asook om die
ekonomie, en ander aspekte van sosiale lewe te verhoog, om te
kan skyn soos goud in die oggend son. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elder op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie
meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag die Britse Regering gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van
ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die
deursettings vermoë en vasberadenheid. En om die landbou van
Indie te ondersteun om multi-gewas verbouings metodes te
implementeer. En Indie in staat te stel om om voedsel uit te
voer. Terwyl die bevolking vermeerder het op dieselfde tyd. En
om die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.

Wil ook graag Trekkers en Plaas implemente vervaardigers,
Verskaffers en Landbou ondersteunings strukture in ons Paradys,
asook elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings
vermoë en vasberadenheid. Asook vir verskaffing van groot reekse
produkte en dienste. En om werks geleendhede te verhoog vir die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. Insluitend
die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en
elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die verskaffing van
voedsel te verhoog in ons Paradys, asook SAOG lidlande, en
elders op die Planeet. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die
oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry.
Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid
van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos
dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor om multi-gewas verbouings tegnieke te verhoog in ons
Paradys, en elders op die Planeet, bv. SAOG lidlande, die
Fillipyne, ens.

Asook om die implementering te verhoog van 'n heel jaar groente
tuin d.m.v. 'n vierkante meter gebied, in afgeleë gebiede in ons
Paradys, asook elders in SAOG lidlande. Waar voldoende voedsel
aanvraag is, indien enige. Dit kan families in afgeleë gebiede
in staat stel om self voorsienend te word. Asook om gewasse te
verkoop aan die gemeenskap waarin hulle leef. Veral aan die oues
van dae, en diegene in nood.

Wil die Regering van ons Paradys, asook SAOG lidlande hoogstens
aanraai om die aantreklikheid om landbou boere te word, te
verhoog, vir alle persone, ongeag ras, geslag, kleur of geloof.

Produksie van trekkers, wat lae onderhoud benodig, kan ook
verhoog word. Asook produksie van landbou implemente. En
treilers, om produkte na markte te vervoer. Trekkers en treilers
behoort gebiede wanneer vloede ondervind word, maklik te kan
hanteer, indien moontlik. Produksie van besproeings implemente
kan ook verhoog word, om ondersteuning te lewer aan landbou.
Beskikbaarheid van Verskaffers kan ook verhoog word, asook
opgeleide personeel, om parte, ondersteuning en onderhoud te
verskaf.

Stel voor die volgende Lande word as uitvoer markte vir trekkers
en landbou toerusting gemerk: Lesotho, Swaziland, enige plek in
Afrika, insluitend Egipte, Sentraal en Suid Amerika. Asook vir
die plaaslike mark, indien genoegsame aanvraag bestaan.

Stel voor aparte trekker word ontwikkel. Laat opgradering van
sekere modelle toe, indien die eienaar dit later verkies. Sluit
voldoende toetsing in aan SABS standaarde, voordat produksie
begin word.

Daarna kan fabrieke opgerig word vir massa produksie op verskeie
plekke, nl. Oos, Wes en Noord Kaap, Kwa-Zoeloe Natal, Vrystaat,
Gauteng. Veral Noordelike Provinsie en Mpumalanga. Asook elders
waar menslike hulp bronne en materiaal beskikbaar is.

Bestudeer verbruikers benodighede plaaslik, asook in bg. Lande,
om uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te stel. Asook
die dieet benodighede van SAOG lidlande, en die Planeet. Om
plaaslike verbruik, asook uitvoer mark potensiaal vas te stel.

Asook om bestuurs tegnieke te verhoog om tekorte en surplusse te
verminder, indien moontlik en/of nodig. Ook kan surplusse,
indien enige, aan laer inkomste groepe voorsien word teen laer
pryse, indien moontlik. Of uitgevoer word, indien koste
effektief, en 'n aanvraag bestaan.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Beter
bestuur van gewasse. :) Trekkers kan gebruik word as vervoer
metode, veral in gebiede wat vloede ondervind. :) Infra
struktuur kan verhoog word in gebiede wat vloede ondervind. :)
Landbou kan asemrowend verhoog word waar toerusting verkoop
word. :) Voedsel verskaffing in ons Paradys, en elders
implementeer, kan asemrowend verhoog word waar aanvraag bestaan,
veral in gebiede met vloede. :) Families kan self voorsienend
word, en gewasse aan die gemeenskap, en elders verskaf waar
benodig word. :) Werk verskaffings geleendhede kan asemrowend
verhoog word in ons Paradys, en elders. :) Enorme uitvoer mark
potensiaal. :) Ekonomiee, en potensiële ekonomiee, kan
asemrowend stimuleer word. :) Landbou produseerende Lande kan
asemrowend verhoog word, veral vir toekomstige aanvraag, waar
bg. tegnieke implementeer word. :) Vrede en voorspoed kan
asemrowend verhoog word. :) Gemeenskaplike belange kan alle
partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika
Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter
lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Toekoms Advies vir: Voedsel vir Afrika [boodskap #29488 is 'n antwoord op boodskap #29480] Sa, 25 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DIEK HENNING[1]  is tans af-lyn  DIEK HENNING[1]
Boodskappe: 8
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
Jy het deskundige hulp nodig, vriend
voor jy tot raserny gedryf word deur jou skerp verstand.

reisiger skryf in boodskap news:03f05f70.6b923c4c@usw-ex0104-033.remarq.com...
> Wil graag die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is
> sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys,
> asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë
> en vasberadenheid. Asook inisiatiewe geneem deur President Thabo
> Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor, ten bate van
> miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet.
> Asook vir die ondersteuning wat gelewer word aan die menigte
> aspekte van die landbou sektor van ons Paradys, en elders op die
> Planeet. Veral vir die effektiewe beleids bestuur aangaande die
> verskaffing van hulp bystand, en brandstof pryse. Asook om die
> ekonomie, en ander aspekte van sosiale lewe te verhoog, om te
> kan skyn soos goud in die oggend son. Insluitend die menige
> bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
> Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elder op die
> Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie
> meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> Wil ook graag die Britse Regering gelukwens vir die super sukses
> wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van
> ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die
> deursettings vermoë en vasberadenheid. En om die landbou van
> Indie te ondersteun om multi-gewas verbouings metodes te
> implementeer. En Indie in staat te stel om om voedsel uit te
> voer. Terwyl die bevolking vermeerder het op dieselfde tyd. En
> om die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet, te
> ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Insluitend die menige
> bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
> Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
> word inniglik waardeer.
>
> Wil ook graag Trekkers en Plaas implemente vervaardigers,
> Verskaffers en Landbou ondersteunings strukture in ons Paradys,
> asook elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat
> bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
> Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings
> vermoë en vasberadenheid. Asook vir verskaffing van groot reekse
> produkte en dienste. En om werks geleendhede te verhoog vir die
> Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. Insluitend
> die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
> Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en
> elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
> bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
> inniglik waardeer.
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die verskaffing van
> voedsel te verhoog in ons Paradys, asook SAOG lidlande, en
> elders op die Planeet. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die
> oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry.
> Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid
> van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos
> dit is, en / of te verander na vrye wil.
>
> Stel voor om multi-gewas verbouings tegnieke te verhoog in ons
> Paradys, en elders op die Planeet, bv. SAOG lidlande, die
> Fillipyne, ens.
>
> Asook om die implementering te verhoog van 'n heel jaar groente
> tuin d.m.v. 'n vierkante meter gebied, in afgeleë gebiede in ons
> Paradys, asook elders in SAOG lidlande. Waar voldoende voedsel
> aanvraag is, indien enige. Dit kan families in afgeleë gebiede
> in staat stel om self voorsienend te word. Asook om gewasse te
> verkoop aan die gemeenskap waarin hulle leef. Veral aan die oues
> van dae, en diegene in nood.
>
> Wil die Regering van ons Paradys, asook SAOG lidlande hoogstens
> aanraai om die aantreklikheid om landbou boere te word, te
> verhoog, vir alle persone, ongeag ras, geslag, kleur of geloof.
>
> Produksie van trekkers, wat lae onderhoud benodig, kan ook
> verhoog word. Asook produksie van landbou implemente. En
> treilers, om produkte na markte te vervoer. Trekkers en treilers
> behoort gebiede wanneer vloede ondervind word, maklik te kan
> hanteer, indien moontlik. Produksie van besproeings implemente
> kan ook verhoog word, om ondersteuning te lewer aan landbou.
> Beskikbaarheid van Verskaffers kan ook verhoog word, asook
> opgeleide personeel, om parte, ondersteuning en onderhoud te
> verskaf.
>
> Stel voor die volgende Lande word as uitvoer markte vir trekkers
> en landbou toerusting gemerk: Lesotho, Swaziland, enige plek in
> Afrika, insluitend Egipte, Sentraal en Suid Amerika. Asook vir
> die plaaslike mark, indien genoegsame aanvraag bestaan.
>
> Stel voor aparte trekker word ontwikkel. Laat opgradering van
> sekere modelle toe, indien die eienaar dit later verkies. Sluit
> voldoende toetsing in aan SABS standaarde, voordat produksie
> begin word.
>
> Daarna kan fabrieke opgerig word vir massa produksie op verskeie
> plekke, nl. Oos, Wes en Noord Kaap, Kwa-Zoeloe Natal, Vrystaat,
> Gauteng. Veral Noordelike Provinsie en Mpumalanga. Asook elders
> waar menslike hulp bronne en materiaal beskikbaar is.
>
> Bestudeer verbruikers benodighede plaaslik, asook in bg. Lande,
> om uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te stel. Asook
> die dieet benodighede van SAOG lidlande, en die Planeet. Om
> plaaslike verbruik, asook uitvoer mark potensiaal vas te stel.
>
> Asook om bestuurs tegnieke te verhoog om tekorte en surplusse te
> verminder, indien moontlik en/of nodig. Ook kan surplusse,
> indien enige, aan laer inkomste groepe voorsien word teen laer
> pryse, indien moontlik. Of uitgevoer word, indien koste
> effektief, en 'n aanvraag bestaan.
>
> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
> President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
> 'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
> Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
> vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
> die sukses maak wat dit verdien om te wees.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Beter
> bestuur van gewasse. :) Trekkers kan gebruik word as vervoer
> metode, veral in gebiede wat vloede ondervind. :) Infra
> struktuur kan verhoog word in gebiede wat vloede ondervind. :)
> Landbou kan asemrowend verhoog word waar toerusting verkoop
> word. :) Voedsel verskaffing in ons Paradys, en elders
> implementeer, kan asemrowend verhoog word waar aanvraag bestaan,
> veral in gebiede met vloede. :) Families kan self voorsienend
> word, en gewasse aan die gemeenskap, en elders verskaf waar
> benodig word. :) Werk verskaffings geleendhede kan asemrowend
> verhoog word in ons Paradys, en elders. :) Enorme uitvoer mark
> potensiaal. :) Ekonomiee, en potensiële ekonomiee, kan
> asemrowend stimuleer word. :) Landbou produseerende Lande kan
> asemrowend verhoog word, veral vir toekomstige aanvraag, waar
> bg. tegnieke implementeer word. :) Vrede en voorspoed kan
> asemrowend verhoog word. :) Gemeenskaplike belange kan alle
> partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika
> Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter
> lewe kan vir almal geskep word. :)
>
> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
> 'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
> 21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
> all.
>
> Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
> Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
> en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
> leiding. :)
>
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
> Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
> Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
> hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
>
> P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
> word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
> sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
> aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
*
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
Re: Toekoms Advies vir: Voedsel vir Afrika [boodskap #29564 is 'n antwoord op boodskap #29488] Wo, 29 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "DIEK HENNING"
wrote:
> Jy het deskundige hulp nodig, vriend
> voor jy tot raserny gedryf word deur jou skerp verstand.
>
>
> reisiger wrote in message
> news:03f05f70.6b923c4c@usw-ex0104-033.remarq.com...
>> Wil graag die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is
>> sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys,
>> asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë
>> en vasberadenheid. Asook inisiatiewe geneem deur President Thabo
>> Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor, ten bate van
>> miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet.
>> Asook vir die ondersteuning wat gelewer word aan die menigte
>> aspekte van die landbou sektor van ons Paradys, en elders op die
>> Planeet. Veral vir die effektiewe beleids bestuur aangaande die
>> verskaffing van hulp bystand, en brandstof pryse. Asook om die
>> ekonomie, en ander aspekte van sosiale lewe te verhoog, om te
>> kan skyn soos goud in die oggend son. Insluitend die menige
>> bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
>> Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elder op die
>> Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie
>> meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>>
>> Wil ook graag die Britse Regering gelukwens vir die super sukses
>> wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van
>> ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die
>> deursettings vermoë en vasberadenheid. En om die landbou van
>> Indie te ondersteun om multi-gewas verbouings metodes te
>> implementeer. En Indie in staat te stel om om voedsel uit te
>> voer. Terwyl die bevolking vermeerder het op dieselfde tyd. En
>> om die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet, te
>> ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Insluitend die menige
>> bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
>> Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
>> word inniglik waardeer.
>>
>> Wil ook graag Trekkers en Plaas implemente vervaardigers,
>> Verskaffers en Landbou ondersteunings strukture in ons Paradys,
>> asook elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat
>> bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
>> Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings
>> vermoë en vasberadenheid. Asook vir verskaffing van groot reekse
>> produkte en dienste. En om werks geleendhede te verhoog vir die
>> Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. Insluitend
>> die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
>> Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en
>> elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
>> bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
>> inniglik waardeer.
>>
>> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die verskaffing van
>> voedsel te verhoog in ons Paradys, asook SAOG lidlande, en
>> elders op die Planeet. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die
>> oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry.
>> Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid
>> van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos
>> dit is, en / of te verander na vrye wil.
>>
>> Stel voor om multi-gewas verbouings tegnieke te verhoog in ons
>> Paradys, en elders op die Planeet, bv. SAOG lidlande, die
>> Fillipyne, ens.
>>
>> Asook om die implementering te verhoog van 'n heel jaar groente
>> tuin d.m.v. 'n vierkante meter gebied, in afgeleë gebiede in ons
>> Paradys, asook elders in SAOG lidlande. Waar voldoende voedsel
>> aanvraag is, indien enige. Dit kan families in afgele� gebiede
>> in staat stel om self voorsienend te word. Asook om gewasse te
>> verkoop aan die gemeenskap waarin hulle leef. Veral aan die oues
>> van dae, en diegene in nood.
>>
>> Wil die Regering van ons Paradys, asook SAOG lidlande hoogstens
>> aanraai om die aantreklikheid om landbou boere te word, te
>> verhoog, vir alle persone, ongeag ras, geslag, kleur of geloof.
>>
>> Produksie van trekkers, wat lae onderhoud benodig, kan ook
>> verhoog word. Asook produksie van landbou implemente. En
>> treilers, om produkte na markte te vervoer. Trekkers en treilers
>> behoort gebiede wanneer vloede ondervind word, maklik te kan
>> hanteer, indien moontlik. Produksie van besproeings implemente
>> kan ook verhoog word, om ondersteuning te lewer aan landbou.
>> Beskikbaarheid van Verskaffers kan ook verhoog word, asook
>> opgeleide personeel, om parte, ondersteuning en onderhoud te
>> verskaf.
>>
>> Stel voor die volgende Lande word as uitvoer markte vir trekkers
>> en landbou toerusting gemerk: Lesotho, Swaziland, enige plek in
>> Afrika, insluitend Egipte, Sentraal en Suid Amerika. Asook vir
>> die plaaslike mark, indien genoegsame aanvraag bestaan.
>>
>> Stel voor aparte trekker word ontwikkel. Laat opgradering van
>> sekere modelle toe, indien die eienaar dit later verkies. Sluit
>> voldoende toetsing in aan SABS standaarde, voordat produksie
>> begin word.
>>
>> Daarna kan fabrieke opgerig word vir massa produksie op verskeie
>> plekke, nl. Oos, Wes en Noord Kaap, Kwa-Zoeloe Natal, Vrystaat,
>> Gauteng. Veral Noordelike Provinsie en Mpumalanga. Asook elders
>> waar menslike hulp bronne en materiaal beskikbaar is.
>>
>> Bestudeer verbruikers benodighede plaaslik, asook in bg. Lande,
>> om uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te stel. Asook
>> die dieet benodighede van SAOG lidlande, en die Planeet. Om
>> plaaslike verbruik, asook uitvoer mark potensiaal vas te stel.
>>
>> Asook om bestuurs tegnieke te verhoog om tekorte en surplusse te
>> verminder, indien moontlik en/of nodig. Ook kan surplusse,
>> indien enige, aan laer inkomste groepe voorsien word teen laer
>> pryse, indien moontlik. Of uitgevoer word, indien koste
>> effektief, en 'n aanvraag bestaan.
>>
>> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
>> President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
>> 'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
>> Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
>> vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
>> die sukses maak wat dit verdien om te wees.
>>
>> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Beter
>> bestuur van gewasse. :) Trekkers kan gebruik word as vervoer
>> metode, veral in gebiede wat vloede ondervind. :) Infra
>> struktuur kan verhoog word in gebiede wat vloede ondervind. :)
>> Landbou kan asemrowend verhoog word waar toerusting verkoop
>> word. :) Voedsel verskaffing in ons Paradys, en elders
>> implementeer, kan asemrowend verhoog word waar aanvraag bestaan,
>> veral in gebiede met vloede. :) Families kan self voorsienend
>> word, en gewasse aan die gemeenskap, en elders verskaf waar
>> benodig word. :) Werk verskaffings geleendhede kan asemrowend
>> verhoog word in ons Paradys, en elders. :) Enorme uitvoer mark
>> potensiaal. :) Ekonomiee, en potensiële ekonomiee, kan
>> asemrowend stimuleer word. :) Landbou produseerende Lande kan
>> asemrowend verhoog word, veral vir toekomstige aanvraag, waar
>> bg. tegnieke implementeer word. :) Vrede en voorspoed kan
>> asemrowend verhoog word. :) Gemeenskaplike belange kan alle
>> partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika
>> Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter
>> lewe kan vir almal geskep word. :)
>>
>> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
>> 'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
>> 21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
>> all.
>>
>> Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
>> Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
>> en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
>> leiding. :)
>>
>> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
>> Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
>> Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
>> hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
>>
>> P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
>> word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
>> sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
>> aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
>>
>>
>>
>> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's
Discussion Network
> *
>> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>>
>
>
>
>

Die mens wat ek was, is, en graag wil wees. :)))

Baie dankie aan vriende en sielkundiges hier se ondersteuning
tydens die Vigs en Urine Terapie bespreking. Veral om die
konsep van blinde kolle te illustreer, by beide nuusgroepe.
Asook vir die baie gediggies.

Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Beide Newton en Einstein tegnieke word o.a. ingespan om bydraes
te lewer - neem wat goed is uit die lewe (van alle persone en
filosofiee) en bou daarop die toekoms.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :)

Re: Toekoms Advies vir: Voedsel vir Afrika [boodskap #29584 is 'n antwoord op boodskap #29480] Do, 30 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die reisiger skryf...

> Beide Newton en Einstein tegnieke word o.a. ingespan om bydraes
> te lewer - neem wat goed is uit die lewe (van alle persone en
> filosofiee) en bou daarop die toekoms.

Sluit in...

Hier word goeie advies bedoel.

Vorige onderwerp: "Narcissus Poeticus" deur LOUIS ESTERHUIZEN
Volgende onderwerp: Re: Die jaar 2003
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:53:34 MGT 2024