Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Verhoogde Politieke Eenheid
Toekoms Advies vir: Verhoogde Politieke Eenheid [boodskap #29531] Ma, 27 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik
is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings
vermoë en vasberadenheid. Asook inisiatiewe geneem deur
President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Asook om die Sjinese Staatshoof uit te nooi om die
Nuwe Suid Afrika te besoek. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om
die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil graag die Regering van Sjina gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van
ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die
deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook om nouer bande met
die Nuwe Suid Afrika te vorm. En vir die beplanning van die
Sjinese Staatshoof om die Nuwe Suid Afrika te besoek. En om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer. Behalwe vir
die beperkte vryheid van godsdiens wat toegelaat word in Sjina,
indien van toepassing.

Wil ook graag alle ondersteunende Politieke Partye in ons
Paradys, hulle onderskeie Leiers, en diegene wat ondersteuning
lewer vir groter Politieke Eenheid, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir die
effektiewe besluitneming aangaande die keuse van Politieke
Party. Veral vir aanbevole Politieke Partye, om hulle beginsels
te verhoog om lede van ander Politieke Partye in te sluit.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys,
en elders op die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om helderheid te verhoog op
die pad van groter Politieke Eenheid in die Parlement van ons
Paradys. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het
aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan
enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse.
Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

Wil graag Lede van ander Politieke Partye in die Parlement
hoogstens aanraai om by een van die volgende Politieke Partye
aan te sluit: IFP/GP, ANC, DP, FA, MP, UCDP. Wil ook voorstel
hierdie Politieke Partye die enigste Politieke Partye is om van
te kies in hierdie stadium, indien enigsinds moontlik. Om
besluitneming te vergemaklik. Dit sal inniglik waardeer word.
Byvoorbaat baie dankie.

Indien Mnr. Roelf Meyer wil terugkeer na die Politiek, nou kan
die ideale tyd wees. Indien hy nie alreeds terug is in die
Politiek.

Weereens, wil hoogstens aanraai om in die voetstappe van 'n
vorige wel beminde en hoogs respekteerde Staatspresident van
Suid Afrika, Mnr. FW de Klerk, te volg, en vinnig te beweeg.
Mnr. Roelf Meyer, Mnr. Marthinus van Schalkwyk en andere word
aangeraai om hierdie proses te stimuleer. Dit sal inniglik
waardeer word indien hierdie proses die derde week in April
afgehandel is, indien enigsinds moontlik. 'n Aankondiging d.m.v.
die Pers sal hoogstens waardeer word wanneer hierdie proses
afgehandel is. Asook om die aantal lede in die Parlement van bg.
Politieke Partye in te sluit, indien moontlik. Afhangende van
die keuse van Leiers van Politieke Partye in die Parlement.

Dit word voorgestel dat die besoek van die Sjinese Staatshoof
aan ons Paradys kan plaasvind word voor of na bg. proses
afgehandel is. Wil hoogstens aanraai om die besoek te laat
plaasvind voor bg. proses afgehandel is. Die besluit kan totaal
afhang van die keuse van die President van die Nuwe Suid Afrika,
Mnr. Thabo Mbeki. Hierdie besoek kan gesien word as 'n ideale
geleendheid vir Leiers van Politieke Partye om die Sjinese Leier
te ontmoet. Wil dit hoogstens aanbeveel. Asook om toekomstige
besoeke te reel met die Sjinese Staatshoof na die Nuwe Suid
Afrika.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Die
besluit nemings proses kan asemrowend vergemaklik word. :)
Groter Politieke eenheid vir ondersteuning. :) Minder Politieke
Partye om te besluit van die kieser se oogpunt af. :) Nouer
bande kan met Sjina verhoog word. :) Vrede en voorspoed kan
uitnemend verhoog word. :) Gemeenskaplike belange kan alle
partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika
Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter
lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Toekoms Advies vir: Verhoogde Politieke Eenheid [boodskap #29556 is 'n antwoord op boodskap #29531] Di, 28 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:

> Wil graag die Regering van Sjina gelukwens vir die super sukses
> wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van
> ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die
> deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook om nouer bande met
> die Nuwe Suid Afrika te vorm. En vir die beplanning van die
> Sjinese Staatshoof om die Nuwe Suid Afrika te besoek. En om die
> Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
> ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
> Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer. Behalwe vir
> die beperkte vryheid van godsdiens wat toegelaat word in Sjina,
> indien van toepassing.

Heg aan:

Asook vir enige handelinge, indien enige, geneem om vryheid van
godsdienstige uitdrukking te beperk en/of voorkom, onderhewig
aan die aanvaarbare norme van die era op die Planeet, tydens
uitvoering van bg. handelinge, indien enige.

Vorige onderwerp: Vloektaal
Volgende onderwerp: Reise gaan miskien eers volgende maand plaasvind, indien wel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 19:05:00 MGT 2024