Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vertalings, geen kodewoorde of piep, ens.
Vertalings, geen kodewoorde of piep, ens. [boodskap #2940] Vr, 14 November 2003 19:08 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> LOL!. Ek sien dit. Al die geheime en kodewoorde en goeters - mens
> sou dink dat hulle darem vir ons 'n kodewoord leidraad sou gee, maar
> niks...fiekerol, nada - niks.
> Nie eers ''n piep nie. Net 'n doodste stilte....
> ;-)
> Van anargiste en kommuniste gepraat, dink jy DD is besig om daardie site
> waarop hy so besig was te vertaal?

> Hmmm....ja, dit is natuurlik 'n sterk moontlikheid!! :-))

Niks hiervan was so opwindend nie.
Ek het die ervaring gehad van 'n
twee geveg met 'n virus in die BIOS.
As julle werklik 'n kodewoord wil hê,
hier is een: http://www.wimsbios.com/
maar dit het nie 'n piep gehelp nie.
(As ek nr.9. How can you recover a corrupt BIOS ?
gister of eergister al gesien het, sou dit gehelp het,
maar ek kom nou eers daarop af:-)

Anyway, ek het die fight gewen. Eers gedink my
(nuwe) hardeskyf het gegaan. Dit was egter nie
die egval nie, maar soos ek sê, 'n virus in die BIOS.

NAV 2003 al vervang met NOD32 ens. Moet nie
dat ek julle verveel nie. Ek het 256 RAM bygevoeg
en 'n BIOS virus verwyder, ge Fdisk en geformateer.
Nou werk die masjien weer soos 'n nuwe sikspens.

DD
Re: Vertalings, geen kodewoorde of piep, ens. [boodskap #2943 is 'n antwoord op boodskap #2940] Ma, 17 November 2003 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
> Niks hiervan was so opwindend nie.
> Ek het die ervaring gehad van 'n
> twee geveg met 'n virus in die BIOS.

Ek is bly jy het die geveg gewen. Waar het jy aan die virus gekom?
Dink jy dis sabotasie:-)?

Lorinda
Re: Vertalings, geen kodewoorde of piep, ens. [boodskap #2947 is 'n antwoord op boodskap #2943] Ma, 17 November 2003 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 17 Nov 2003 07:47:34 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>> Niks hiervan was so opwindend nie.
>> Ek het die ervaring gehad van 'n
>> twee geveg met 'n virus in die BIOS.
>
> Ek is bly jy het die geveg gewen. Waar het jy aan die virus gekom?
> Dink jy dis sabotasie:-)?
>
> Lorinda

verseker is alle virusse sabotasie:-)

DD
Re: Vertalings, geen kodewoorde of piep, ens. [boodskap #2948 is 'n antwoord op boodskap #2947] Ma, 17 November 2003 22:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
> verseker is alle virusse sabotasie:-)
>
> DD

Jaaaaa, maar is dit voorberade sabotasie persoonlik gerig teen ene
Speedy Gonzales? Daarvan gepraat, waar is Andries?

Lorinda
Re: Vertalings, geen kodewoorde of piep, ens. [boodskap #2953 is 'n antwoord op boodskap #2948] Wo, 19 November 2003 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 17 Nov 2003 14:13:07 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>>
>> verseker is alle virusse sabotasie:-)
>>
>> DD
>
> Jaaaaa, maar is dit voorberade sabotasie persoonlik gerig teen ene
> Speedy Gonzales? Daarvan gepraat, waar is Andries?
>
> Lorinda

Daar is op die oomblik in regeringsgeledere 'n hofsaak aan die gang
wat ek so interessant vind, dat ek vandag eers om 1330 kantoor toe is.
Want dit is lewendig uitgesaai tot om 1300h.
Jonas het mos eendag gesê dat die ANC nou met binnegevegte besig
is en dat ons dit net moet sit en geniet:-)

Mac Maharaj, vorige minister van vervoer, en sy vriend Shaik (sp) van
die Nasionale Intelligensie Dienste, het die direkteur van vervolging,
Nguka, beskuldig van spioenasie vir die vorige regering. Maharaj was
vandag vir ure in die getuiebank maar
het erken dat hy dit nie kan bewys (of selfs seker is daarvan nie),
maar alles net baseer op inligting wat hy van Shaik gekry het.
Shaik het gister, toe regter Hefer hom vra om op te hou tussenwerpsels
maak en sy beurt af te wag om te getuig, gesê dat hy nie daarvoor kan
wag nie. Hy getuig môre.

Intussen gaan Maharaj voort om Nguka van magsmisbruik te beskuldig.
Dié beskuldiging het wederkerig geword.

Intussen het Andries tussen die skare verdwyn.

Speedy Gonzalis
Re: Vertalings, geen kodewoorde of piep, ens. [boodskap #2954 is 'n antwoord op boodskap #2953] Sa, 22 November 2003 16:08 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
> Daar is op die oomblik in regeringsgeledere 'n hofsaak aan die gang
> wat ek so interessant vind, dat ek vandag eers om 1330 kantoor toe is.
> Want dit is lewendig uitgesaai tot om 1300h.

Wat van 'n update hieroor?

>
> Intussen het Andries tussen die skare verdwyn.

En wat was sy rol in die bostaande hofsaak? En moenie sê jy weet nie,
jy kan vir ons vertel, ons is goed met geheime...:-))

Lorinda
Vorige onderwerp: Re: New SA Peer 2 Peer server...
Volgende onderwerp: Re: Mandela's call after the Soweto uprising of 1976
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 02:15:56 MGT 2024