Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oulike skakel
Oulike skakel [boodskap #2877] Do, 06 November 2003 20:16 na volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
www.blackmask.com

Of dalk
http://www.blackmask.com/page.php
Re: Oulike skakel [boodskap #2898 is 'n antwoord op boodskap #2877] Sa, 08 November 2003 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> www.blackmask.com
>
> Of dalk
> http://www.blackmask.com/page.php

Dis inderdaad 'n oulike skakel, ek hou van die beskrywing onder "Political Science":
"Things you have to read if, every night, you try to take over the world"

Lorinda
Re: Oulike skakel [boodskap #2901 is 'n antwoord op boodskap #2898] Ma, 10 November 2003 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Dis inderdaad 'n oulike skakel, ek hou van die beskrywing onder "Political Science":
> "Things you have to read if, every night, you try to take over the world"

Hehehe...ja, en van die ander beskrywings was vir my net so snaaks.
Onder "classics" het hy byvoorbeeld "sexuality" , en die beskrywing:
"For some reason, all I can think of here is an Isaac Asimov essay on
dirty old men and how one can, through striving, become one "
;-)))
Re: Oulike skakel [boodskap #2903 is 'n antwoord op boodskap #2901] Ma, 10 November 2003 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:aiovqv0dah8l32ti29877giubt6jp0t2fd@4ax.com...
> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>> Dis inderdaad 'n oulike skakel, ek hou van die beskrywing onder "Political Science":
>> "Things you have to read if, every night, you try to take over the world"
>
> Hehehe...ja, en van die ander beskrywings was vir my net so snaaks.
> Onder "classics" het hy byvoorbeeld "sexuality" , en die beskrywing:
> "For some reason, all I can think of here is an Isaac Asimov essay on
> dirty old men and how one can, through striving, become one "
> ;-)))

Mens wonder hoe hard hulle dan moet "strive" om die doel te bereik?:-)

Lorinda
DOM [boodskap #2904 is 'n antwoord op boodskap #2903] Di, 11 November 2003 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

>> dirty old men and how one can, through striving, become one "

> Mens wonder hoe hard hulle dan moet "strive" om die doel te bereik?:-)

LOL! Ja mens wonder....:-))
Dink jy die manne hier gaan vir ons nou 'n skewe vuil kyk gee?
Re: DOM [boodskap #2907 is 'n antwoord op boodskap #2904] Di, 11 November 2003 22:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:2ff2rvcsr7dfka34d34nlsa3lmh1ibilkt@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>>> dirty old men and how one can, through striving, become one "
>
>> Mens wonder hoe hard hulle dan moet "strive" om die doel te bereik?:-)
>
> LOL! Ja mens wonder....:-))
> Dink jy die manne hier gaan vir ons nou 'n skewe vuil kyk gee?

Ons sal maar maak asof ons dit nie sien nie.....en op ons naaldwerk
konsentreer :-))

Lorinda
Re: DOM [boodskap #2911 is 'n antwoord op boodskap #2907] Di, 11 November 2003 22:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Ons sal maar maak asof ons dit nie sien nie.....en op ons naaldwerk
> konsentreer :-))

ROTFL. Goeie idee.
Ek moet juis hierdie borduur stukkie nou gou eenkant sit en die stoof
gaan stook sodat die patats kan gaar word, en die brood mooi eweredig
bruin sal bak.
Yeah right!
;-))
Re: DOM [boodskap #2913 is 'n antwoord op boodskap #2911] Di, 11 November 2003 22:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:rlo2rvgv6sodptffo09lt15qo66lj45961@4ax.com...

> Ek moet juis hierdie borduur stukkie nou gou eenkant sit en die stoof
> gaan stook sodat die patats kan gaar word, en die brood mooi eweredig
> bruin sal bak.
> Yeah right!
> ;-))


LOL! Hierdie prentjie van jou is 'n juweel.... Ek kan net daai koolstoof
sien, en jy wat die gebakte patats uit die vuur krap, saam met die
kaiings...Wel iemand se kaiings in elk geval :-))

Lorinda
Re: DOM [boodskap #2941 is 'n antwoord op boodskap #2907] Sa, 15 November 2003 19:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 11 Nov 2003 22:02:08 -0000, "Lorinda" wrote:

>
> "Katryn" wrote in message
> news:2ff2rvcsr7dfka34d34nlsa3lmh1ibilkt@4ax.com...
>> "Lorinda" wrote:
>>
>>>> dirty old men and how one can, through striving, become one "
>>
>>> Mens wonder hoe hard hulle dan moet "strive" om die doel te bereik?:-)
>>
>> LOL! Ja mens wonder....:-))
>> Dink jy die manne hier gaan vir ons nou 'n skewe vuil kyk gee?
>
> Ons sal maar maak asof ons dit nie sien nie.....en op ons naaldwerk
> konsentreer :-))
>
> Lorinda
>

of hekelwerk... al wiegend op julle watmensditookalnoem stoele
en loerend oor julle dikraam brille...
met die kat vas aan die slaap voor julle s'n voete
en 'ie AfricanGrey besig om 'n neut te kraak...

a dirty old(?) man
Re: DOM [boodskap #2942 is 'n antwoord op boodskap #2941] Ma, 17 November 2003 15:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf in boodskap news:...
> of hekelwerk... al wiegend op julle watmensditookalnoem stoele
> en loerend oor julle dikraam brille...
> met die kat vas aan die slaap voor julle s'n voete
> en 'ie AfricanGrey besig om 'n neut te kraak...
>
> a dirty old(?) man

LOL! Presies, dis ons daai :-) Is daar ook 'n kaneelreuk wat uit die
kombuis kom, so asof iemand pannekoek bak? Ek is juis vandag so lus
vir pannekoek, maar voel te lui om dit te gaan maak

Lorinda
Re: DOM [boodskap #2946 is 'n antwoord op boodskap #2942] Ma, 17 November 2003 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 17 Nov 2003 07:45:14 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Dave skryf in boodskap news:...
>> of hekelwerk... al wiegend op julle watmensditookalnoem stoele
>> en loerend oor julle dikraam brille...
>> met die kat vas aan die slaap voor julle s'n voete
>> en 'ie AfricanGrey besig om 'n neut te kraak...
>>
>> a dirty old(?) man
>
> LOL! Presies, dis ons daai :-) Is daar ook 'n kaneelreuk wat uit die
> kombuis kom, so asof iemand pannekoek bak? Ek is juis vandag so lus
> vir pannekoek, maar voel te lui om dit te gaan maak
>
> Lorinda


En ek Lorinda, is ook lus vir pannekoek. Pannekoek
met caramel sous. Geklitste caramel kondensmelk.
Juis dit, is die rede waarom ek nou op mineraalwater,
slaai en vis is.

DD

Jy het nooit gesê of jy van Mrs. H.S. Balls se tamatieblatjang
hou nie.
Re: DOM [boodskap #2949 is 'n antwoord op boodskap #2946] Ma, 17 November 2003 22:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
> En ek Lorinda, is ook lus vir pannekoek. Pannekoek
> met caramel sous. Geklitste caramel kondensmelk.
> Juis dit, is die rede waarom ek nou op mineraalwater,
> slaai en vis is.
>
> DD
>
> Jy het nooit gesê of jy van Mrs. H.S. Balls se tamatieblatjang
> hou nie.

Ek hou baie van die tamatieblatjang, en hou sommer 'n vooraad daarvan
aan. Dit was 'n uitstekende aanbeveling van jou. Hmmm, water, slaai en
vis....... is dit die jaarlikse dieet? Hoeveel gewig wil jy verloor?

Lorinda
Re: DOM [boodskap #2950 is 'n antwoord op boodskap #2942] Wo, 19 November 2003 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Dave wrote :
>> of hekelwerk... al wiegend op julle watmensditookalnoem stoele
>> en loerend oor julle dikraam brille...
>> met die kat vas aan die slaap voor julle s'n voete
>> en 'ie AfricanGrey besig om 'n neut te kraak...
>>
>> a dirty old(?) man
>
> LOL! Presies, dis ons daai :-) Is daar ook 'n kaneelreuk wat uit die
> kombuis kom, so asof iemand pannekoek bak? Ek is juis vandag so lus
> vir pannekoek, maar voel te lui om dit te gaan maak

LOL! Ja, myne het sulke dik pienk rame, en joune? ;-))
Ek wonder net vir wie of wat ons so loer? Die vuil ou man (?vom) wat
ons af en toe "flash"? ;-)))

Almal is so stil hier?
Re: DOM [boodskap #2951 is 'n antwoord op boodskap #2949] Wo, 19 November 2003 20:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 17 Nov 2003 14:17:19 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>> En ek Lorinda, is ook lus vir pannekoek. Pannekoek
>> met caramel sous. Geklitste caramel kondensmelk.
>> Juis dit, is die rede waarom ek nou op mineraalwater,
>> slaai en vis is.
>>
>> DD
>>
>> Jy het nooit gesê of jy van Mrs. H.S. Balls se tamatieblatjang
>> hou nie.
>
> Ek hou baie van die tamatieblatjang, en hou sommer 'n vooraad daarvan
> aan. Dit was 'n uitstekende aanbeveling van jou. Hmmm, water, slaai en
> vis....... is dit die jaarlikse dieet? Hoeveel gewig wil jy verloor?
>
> Lorinda


Yes! Dit is die jaarlikse dieet. Ek het altyd gespot met die feit dat
vrouensklere rek in die middel het, en nie die van mans nie.
Wat 'n verassing toe ek sowat 'n jaar gelede 'n nuwe uitrusting
koop in Westgate (jy's reg, Lorinda, Westgate is in Roodepoort!:-)))
en my broeke het gedeeltelik rek om die middel!
Dit het handig gelyk en lekker gepas. Die gevolg?
Ek sal baie graag nou sowat 10 kilos wil verloor:-)
As ek 10 kilos verloos, is ek effe ondergewig, maar dit laat
speling:-)

DD
Re: DOM [boodskap #2952 is 'n antwoord op boodskap #2950] Wo, 19 November 2003 20:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 19 Nov 2003 10:19:35 -0500, Katryn wrote:

> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>> Dave wrote :
>>> of hekelwerk... al wiegend op julle watmensditookalnoem stoele
>>> en loerend oor julle dikraam brille...
>>> met die kat vas aan die slaap voor julle s'n voete
>>> en 'ie AfricanGrey besig om 'n neut te kraak...
>>>
>>> a dirty old(?) man
>>
>> LOL! Presies, dis ons daai :-) Is daar ook 'n kaneelreuk wat uit die
>> kombuis kom, so asof iemand pannekoek bak? Ek is juis vandag so lus
>> vir pannekoek, maar voel te lui om dit te gaan maak
>
> LOL! Ja, myne het sulke dik pienk rame, en joune? ;-))
> Ek wonder net vir wie of wat ons so loer? Die vuil ou man (?vom) wat
> ons af en toe "flash"? ;-)))
>
> Almal is so stil hier?

LOL... toe ek die lees, het ek in spite vir julle geflash. Ek gaan tog
eendag vir my 'n webcam aanskaf:-)))

DD
Re: DOM [boodskap #2955 is 'n antwoord op boodskap #2950] Sa, 22 November 2003 16:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> LOL! Ja, myne het sulke dik pienk rame, en joune? ;-))

Myne is so "navy blue". Dis so 'n knik na die mode van net voor die oorlog:-)

Lorinda
Re: DOM [boodskap #2956 is 'n antwoord op boodskap #2952] Sa, 22 November 2003 16:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
> LOL... toe ek die lees, het ek in spite vir julle geflash. Ek gaan tog
> eendag vir my 'n webcam aanskaf:-)))
>
> DD

Nou moet ons "flasher" by al jou ander eienskappe voeg! Is daar geen
einde aan jou talente nie?:-)

Lorinda
Re: DOM [boodskap #2958 is 'n antwoord op boodskap #2951] Sa, 22 November 2003 16:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
> Ek sal baie graag nou sowat 10 kilos wil verloor:-)
> As ek 10 kilos verloos, is ek effe ondergewig, maar dit laat
> speling:-)
>
> DD

Hoeveel het jy sover verloor? Moet net nie van die dieet daar oorkant
praat nie, of jy sal weer alles omtrent die monnike dieet hoor...

Lorinda
Re: Oulik [boodskap #90504 is 'n antwoord op boodskap #2877] Wo, 18 Februarie 2004 15:30 Na vorige boodskap
Anonymous-Remailer  is tans af-lyn  Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
My initial thoughts were that this must be Annette that you were referring to, but then I
realised that "Oulik" and "Annette" couldn't possibly be used in the same sentence.

My mistake!!

Bye

--
Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
Vorige onderwerp: Valentyngode speel saam.
Volgende onderwerp: 1992 Referendum Vraag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 03:18:40 MGT 2024