Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Lucky Lotto Numbers
Re: Lucky Lotto Numbers [boodskap #29458] Wo, 22 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek sê jou wat Ronnie,

Jy gee my die vyf nommers, ek koop die kaartjie, en as ek wen gee ek jou
20%! Kos jou niks, maar as ek wen sal jy 20% van R5 Mil kry ~ R1 Miljoen
wat BAIEEEEEE beter is as die R20 wat jy van my sou kry.

As ek sou verloor, wat onwaarskynlik is want jy sê dat jy my die
nommers sal gee wat "... It work's!!!" dan verloor jy mos niks?

Pos sommer die resepie hier en dankie hoor

Cheers
Lou

PS: Wag asseblief vier weke nadat ek gewen het vir jou deel van die
wengeld.

Lucky? wrote:
>
> "Lucky" Lotto Numbers.
>
> Let me show "YOU" how to "work out" your lucky "LOTTO" numbers.
> This Is the ONLY way that anybody can determine his or her lucky numbers!
> There Is "NO" other way.... "except, If you dream of 6 numbers, of
> coarse!!! "
> This Is no "SCAM" ... It Is really the only logical way, worked out to be
> your own lucky numbers for life. And It work's!!!
> This procedure Is Quite Involved (but simple) and will take you about 1 Hour
> to work out.
> Believe me It Is worth the effort .. And the only way to determine your
> lucky numbers.
>
> Interested?
>
> Mail me a self-addressed normal size envelope.
> To:
> SAXMaint.
> ATT: Ronnie
> Private Bag x 10
> Cape Town Int. A/Port
> South Africa
> 7525
>
> And I will mail you the complete procedure, for only R20
> It will take max 4 weeks to be back in your hands.
> This Is no scam..IT WORK'S!!!!!!!
> Best Regards,
> Ronnie.
Re: Lucky Lotto Numbers [boodskap #29489 is 'n antwoord op boodskap #29458] Sa, 25 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knormoer  is tans af-lyn  knormoer
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Jy't 'n wenresep om die lottery te wen maar jy moet die "resep" smous vir
R20 op die nuusgroep? Is dit net ek of is daar iets verkeerd met die
prentjie?

knormoer
Re: Lucky Lotto Numbers [boodskap #29521 is 'n antwoord op boodskap #29458] Ma, 27 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ja die prentjie suig nogal ne. Ek dink die ou beplan om die miljoene te laat
inrol dmv R20 rande

Dit laat my dink aan die persoon wat jare gelede ge adverteer het dat hy 'n
ding uitgevind het waarmee jy 100% sukses sal behaal om alle insekte mee
dood te maak, plus volledige instruksies.

Wat hy vir die mense gestuur het was 2 hout plankies met die volgende
instruksies: Vang die insek, en plaas hom op die een plankie, vat dan die
ander plankie en slaan die insek dood.

"knormoer" skryf in boodskap news:8bivi1$np1$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Jy't 'n wenresep om die lottery te wen maar jy moet die "resep" smous vir
> R20 op die nuusgroep? Is dit net ek of is daar iets verkeerd met die
> prentjie?
>
> knormoer
>
Vorige onderwerp: Vlaams - Zuid-Afrikaanse cantus
Volgende onderwerp: Re: Zimbabwe en setlaars
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 03:54:53 MGT 2024