Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29387] So, 19 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
En skielik is daar stilte . . .

Ongelooflik, ne, hoe mense se stemme dik is wanneer hulle veilig voel agter
al hierdie "tegnologie" van ons. Maar nie 'n idee het hoe dit regtig werk
nie.

Jy sien, Liewe Tannie met die vonke in haar oge, die mense daar op JOU
vasteland het hard baklei vir iets nl. "Freedom of Information Act".

Met die gevolg dat dom boomrokers sommer lekker kan partytjie hou op ander
mense se krediet kaarte . . .
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29388 is 'n antwoord op boodskap #29387] So, 19 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Gaan dit goed met Neil en Susan daar in 17 Woodbury Crescent?
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29389 is 'n antwoord op boodskap #29387] So, 19 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Phatti wrote:

> Dus moet ek McEwen Avenue volg , onder deur Richmond Road/Byron Ave, skerp
> regs en siedaar!

Dis fisies onmoontlik.

Gloudina
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29390 is 'n antwoord op boodskap #29387] So, 19 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
Raait, nou weet ons waar om die briefbomme heen te stuur...

--

- Die Vierkleur Hoog!

Phatti wrote in message ...
> Aaah, nou's daar kak aan die kom. . . .
>
> Gloudina Bouwer
> 1081 Ambleside Drive
> Ottawa
> Ontario
> K2B 8C8
> (613) 829-4221
>
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29391 is 'n antwoord op boodskap #29387] So, 19 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dit het so bietjie onlogies gelyk . . .

skryf in boodskap news:38D448F8.50455D6F@home.com...
> Phatti wrote:
>
>> Dus moet ek McEwen Avenue volg , onder deur Richmond Road/Byron Ave, skerp
>> regs en siedaar!
>
> Dis fisies onmoontlik.
>
> Gloudina
>
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29392 is 'n antwoord op boodskap #29387] So, 19 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Aaah, nou's daar kak aan die kom. . . .

Gloudina Bouwer
1081 Ambleside Drive
Ottawa
Ontario
K2B 8C8
(613) 829-4221
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29393 is 'n antwoord op boodskap #29387] So, 19 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Dus moet ek McEwen Avenue volg , onder deur Richmond Road/Byron Ave, skerp
regs en siedaar!
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29394 is 'n antwoord op boodskap #29387] So, 19 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Dis maar 'n kakkerige woonbuurt daai, so na aan die rivier. Lyk my na al die
dekades in Kanada is jy nogsteeds 'n flop.

(O-ja, Izak se gedigte suig)
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29395 is 'n antwoord op boodskap #29387] So, 19 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Phatti wrote:

> Let the games begin . . .

Neewat, ek speel nie met liggewigte nie. En jy maakeen drasties-stupid
fout in jou poste. Het jy al uit-
gevind wat dit is? Dit het te doen met identiteit.
Terloops, waar bly jy? Eenkeer klink jy of jy in
London bly (een van die joggies wat die werk doen
wat die Engelse nie wil doen nie), maar dit lyk
of jou bediener in Ierland is. Is die daffodils al
daar by julle uit?

Gloudina (wat nie vir vrede is nie)
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29396 is 'n antwoord op boodskap #29387] So, 19 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my jy is tog dommer as wat ek gedink het, hoekom vra jy my waar ek woon
as dit dan jou job is om uit te vind?

Nee, ek kuier maar so nou en dan in London en lag vir my maatjies.

Identiteit? Drasties-Stupid?

My, genade, vrou, jy ken my identiteit nou al vir meer as 'n jaar lank, en
het slegs onlangs my naam edel gebruik hier op die NG.

Paul (Satan se wit Afrikaans sprekende kind)

skryf in boodskap news:38D514AC.8BF06CC5@home.com...
> Phatti wrote:
>
>> Let the games begin . . .
>
> Neewat, ek speel nie met liggewigte nie. En jy maakeen drasties-stupid
> fout in jou poste. Het jy al uit-
> gevind wat dit is? Dit het te doen met identiteit.
> Terloops, waar bly jy? Eenkeer klink jy of jy in
> London bly (een van die joggies wat die werk doen
> wat die Engelse nie wil doen nie), maar dit lyk
> of jou bediener in Ierland is. Is die daffodils al
> daar by julle uit?
>
> Gloudina (wat nie vir vrede is nie)
>
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29414 is 'n antwoord op boodskap #29387] Ma, 20 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> From: "Phatti" pau...@hotmail.com
> Gaan dit goed met Neil en Susan daar in 17 Woodbury Crescent?

EN

> From: "Charles van der Wath" charlie.v...@virgin.net
> Raait, nou weet ons waar om die briefbomme heen te stuur...

Nes ek gedink het - krap die rassis net veldiep en die barbaar bloei
geweldsdreigemente. Tipies boelie - te dig om 'n kwessie te debatteer, en
berus hul dan dikbek op die vuis. Hoe pateties. En dit val my nou net by - hoe
voel dit om deur ;n swarte soos ek uitgekryt te word as patetiese, onnosel
dwase en sotte?

leswin
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29415 is 'n antwoord op boodskap #29387] Ma, 20 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 Mar 2000 22:52:36 GMT, "Phatti" wrote:

>

Een dag was daar 'n seuntjie wat baie onseker van homself gevoel het.
Hy begin toe die vrou wat langsaan woon, oor die heining te koggel.
Die vrou het hom 'n rukkie staan en kyk en besluit hy is 'n
onbelangrike klein snotkop, van hom vergeet en aangegaan om tuin te
maak.
Die seuntjie het nog 'n rukkie gesigte getrek en toe ingehardloop in
die huis waar jy bly en vir sy boete gese: "As ek gesigte trek, is ek
baie magtig! Ek het nou soveel gesigte getrek dat die tannie langsaan
haar stem verloor het!!"
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29433 is 'n antwoord op boodskap #29387] Di, 21 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi

Ai, man, jy maak my nou moedeloos:
Het jy al ooit vir Gloudina sien haar rug draai op seuntjies (en
dogtertjies) wat gesigte trek.
Ek het nie, Floudina is altyd reg vir 'n fight, dit was nog altyd so.

Maar sy's nou so bietjie in die kak daar in Ottowa . . .

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:38d974b2.880075@news.icon.co.za...
> On Sun, 19 Mar 2000 22:52:36 GMT, "Phatti"
> wrote:
>
> >
>
> Een dag was daar 'n seuntjie wat baie onseker van homself gevoel het.
> Hy begin toe die vrou wat langsaan woon, oor die heining te koggel.
> Die vrou het hom 'n rukkie staan en kyk en besluit hy is 'n
> onbelangrike klein snotkop, van hom vergeet en aangegaan om tuin te
> maak.
> Die seuntjie het nog 'n rukkie gesigte getrek en toe ingehardloop in
> die huis waar jy bly en vir sy boete gese: "As ek gesigte trek, is ek
> baie magtig! Ek het nou soveel gesigte getrek dat die tannie langsaan
> haar stem verloor het!!"
>
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29434 is 'n antwoord op boodskap #29387] Di, 21 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Mar 2000 10:31:48 GMT, "Phatti" wrote:

[/color]
> Ai, man, jy maak my nou moedeloos:
> Het jy al ooit vir Gloudina sien haar rug draai op seuntjies (en
> dogtertjies) wat gesigte trek.
> Ek het nie, Floudina is altyd reg vir 'n fight, dit was nog altyd so.
>
> Maar sy's nou so bietjie in die kak daar in Ottowa . . .>>>

Maar jy het dan gese wil gaan geen verdere kontak met my he nie!!!!!
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29435 is 'n antwoord op boodskap #29387] Di, 21 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek volg jou voorbeeld en "change my mind on the fly"

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:38dfb1c3.3210564@news.icon.co.za...
> On Tue, 21 Mar 2000 10:31:48 GMT, "Phatti"
> wrote:
>
> >
>> Ai, man, jy maak my nou moedeloos:
>> Het jy al ooit vir Gloudina sien haar rug draai op seuntjies (en
>> dogtertjies) wat gesigte trek.
>> Ek het nie, Floudina is altyd reg vir 'n fight, dit was nog altyd so.
>>
>> Maar sy's nou so bietjie in die kak daar in Ottowa . . .>>>
>
> Maar jy het dan gese wil gaan geen verdere kontak met my he nie!!!!!
>
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29467 is 'n antwoord op boodskap #29387] Do, 23 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Phatti" wrote:
> Ek volg jou voorbeeld en "change my mind on the fly"

Je weet dat 'fly' ook 'zipper/rits' betekent he?

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29468 is 'n antwoord op boodskap #29387] Do, 23 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Kangakid  is tans af-lyn  Kangakid
Boodskappe: 17
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
Nee, man! "fly" is gulp - daai deel van jou broek wat jy moet
oopmaak om te piepie as jy 'n man is. Soms is daar knope aan;
nie altyd 'n rits nie.

Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29469 is 'n antwoord op boodskap #29387] Do, 23 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
Kangakid wrote:
> Nee, man! "fly" is gulp -

Mja, maar ik zocht als eerste een aanverwante Engelse term, en dat ging
niet zonder 'zipper', en dus ook 'rits'....van 'gulp' was ik echter niet
zeker of het ook in het Afrikaans bestond....;-))

> daai deel van jou broek wat jy moet oopmaak om te piepie as jy 'n man is.

Als je netjes opgevoed bent dan ga je zitten....;-))
Trouwens, dat openmaken van de gulp geldt voor dames ook hoor....;-))))

Btw, ik zie in 'piepie' als werkwoord ook een frappante overeenkomst met
het Duitse 'pippi machen'....zit dichter tegen het Duits aan dan tegen het
Nederlands.

> Soms is daar knope aan; nie altyd 'n rits nie.

Okay....;-))
En knopen aantreffen terwijl je een rits verwacht is niet zo erg, een rits
terwijl je knopen verwacht wel....dus verschillende soorten broeken is af
te raden....;-))

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Vorige onderwerp: Wys die pad aan Ferdi
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Hersiende miv+/vigs statistieke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 09:47:37 MGT 2024